Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Bev M. - 17th November 2017
staying in Somerset West, Western Cape
As we are from Swellendam, Somerset West has everything that we need for an excellent shopping experience.
Lizette J. - 16th November 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Verlief geraak op die dorpie met sy berg, see uitsigte en strand.
Edward S. - 16th November 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Not a tourist destination but more of an overnight option to break a long day of travelling.
Corlie H. - 16th November 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Ons kuier graag op Struisbaai en sal altyd terugkeer. Dit is beslis die lekkerste seevakansie vir enige seeliefhebebr!
Ria N. - 16th November 2017
staying in Witsand, Western Cape
Baie lekker bestemming. Dit is so veilig dat dit 'n lekker verrassing is.
Therese P. - 16th November 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtige plek, naby alles.
Vicki V. - 16th November 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Ongelooflike mooi plek.
Jannie D. - 16th November 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Sentraal tussen alle besienswaardighede.
Cliff A. - 16th November 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
First time in Hartenbos, will come again.
Cecilia F. - 15th November 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Die dorp is lekker sentraal en die atmosfeer dui op 'n plek vir vakansiegangers.
Sume H. - 15th November 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Prag plek.
William C. - 15th November 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Always enjoy the environment.
Elizabeth H. - 15th November 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Somerset West is a wonderful town to visit, with friendly locals and breathtaking views.
Leon L. - 15th November 2017
staying in Strand, Western Cape
Baie mooi. Dis net die wind was woes gewaai het, maar dit is maar die natuur.
Jacob Casper C. - 15th November 2017
staying in Pinnacle Point, Western Cape
Ideale vakansie verblyf in Mosselbaai. Pragtige uitdagende gholfbaan, klubhuis en SPA. Naby groot inkopiesentrums, gym, Hartenbos en Diaz waterwêreld.
Clive A. - 15th November 2017
staying in St Helena Bay, Western Cape
St Helenabaai is 'n stil plek met natuurlike skoonheid en gawe mense. Die strande is lank en daar is 'n paar interessante eetplekke om by te kuier. Dit is 'n omgewing om 'n rustig en stil vakansie te hou buite die stede.
Elani B. - 15th November 2017
staying in Voëlklip, Western Cape
Pragtige dorp waar mens 'n rustige vakansie kan hê en geniet.
Stephanie M. - 15th November 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Lovely quiet beach town. The beaches are safe and clean. Beautiful views abound. Excellent restaurants available including a beach buffet.
Gerda V. - 15th November 2017
staying in Wellington, Western Cape
Dis 'n skoon en rustige dorp.
Dion P. - 15th November 2017
staying in Paarl, Western Cape
Definitely need to go back for a longer holiday!
Jakobus P. - 15th November 2017
staying in Myburgh Park, Western Cape
Naby die entertainment maar 'n bietjie ver van die see. Baie rustig en gegoede area.
Tinus S. - 15th November 2017
staying in Bonnievale, Western Cape
Het potensiaal om meer te doen vir toeriste, oulike dorpie.
Connie P. - 15th November 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Baie mooi en alles was maklik bereikbaar.
Nic G. - 15th November 2017
staying in Milnerton Rural, Western Cape
Baie goed om te doen baie sentraal. Groot shopping en restaurante is naby. Die strand naby is puik.
Annelise A. - 14th November 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Sover is Langebaan my beste wegbreekplek.
Alna C. - 14th November 2017
staying in Swartland, Western Cape
Hou van die natuurskoon en rustigheid.
Mariki V. - 14th November 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Besige paaie en ek het nie juis n vakansie-atmosfeer beleef nie. Weet nie hoe dit in seisoen is nie.
Koos B. - 14th November 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Die Groot Karoo op sy beste.
Yolandi O. - 14th November 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand is pragtig.
Annemarie C. - 14th November 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Onbeskryflik mooi!
Jenny V. - 14th November 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Sal vir seker weer gaan kuier!
Goliath6 S. - 14th November 2017
staying in Still Bay East, Western Cape
Very relaxing.
Theresa D. - 14th November 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Dit is 'n baie lekker area. Dit is naby die see, die winkels is naby en die area is veilig. Baie lekker plek.
Jacolene B. - 14th November 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Mooiste plek ooit! So mooi en baie veilig. Ons het elke aand geloop tot by die restaurante en terug huis toe geloop. Dis naby alles en so vreeslike mooi plek.
Stephanie E. - 14th November 2017
staying in Bellville, Western Cape
Dit is ideaal en sentraal geleë as 'n mens baie te doen het in Kaapstad.
Brendon P. - 14th November 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Dit is 'n baie mooi plek.
Imgard K. - 14th November 2017
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
'n Studente dorp van formaat, maar tog baie kultureel en geskiedkundig!
Katrina D. - 14th November 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Rustige dorpie almal baie vriendelik.
Ruchele H. - 14th November 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Aangenaam.
Joseph V. - 14th November 2017
staying in Vlees Bay, Western Cape
Die stilte is awesome en die veiligheid is in plek. Die wilde diere in kamp self is bonus op sy eie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com