Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Deonette S. - 6th November 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Heerlike dorp en naby alles, maar 'n bietjie uit die gedruis. Sal beslis weer gaan.
Suzanne D. - 6th November 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Ons sal vir seker teruggaan Paternoster toe en betyds bespreek om weer so lekker by Gaatjie Restaurant te gaan eet!
Gerda L. - 6th November 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Lekker plek vir oud en jonk.
Nicoleen V. - 6th November 2017
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Lekker plek.
Susan S. - 6th November 2017
staying in Bovlei, Western Cape
Bainskloof is pragtig en die moeite werd.
Heidi L. - 6th November 2017
staying in Worcester, Western Cape
Worcester is baie mooi en daar is so baie om te verken. Ons sal definitief teruggaan.
Oursula L. - 6th November 2017
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
Baie mooi plek.
Elna S. - 6th November 2017
staying in Albertinia, Western Cape
Pleasure to travel on the dirt roads, extremely well kept and safe to travel.
Nico V. - 6th November 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand is 'n lieflike plek, veilig en vriendelik. Sal enige tyd weer daar vakansiehou.
Ian V. - 6th November 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Lieflike herleweing en instandhouding van 'n Karoodorpie. Lushowe om van te kies en te keur. Die Leesfees was lekker.
Stefan F. - 5th November 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Oor naweke is dit besig en dit kan soms duur wees met kos.
Chanteaul R. - 5th November 2017
staying in Onrus, Western Cape
Orals vriendelik en in ons moedertaal bedien.
Ronel P. - 5th November 2017
staying in Vermont, Western Cape
Baie klein dorpie, moet Hermanus toe ry. Baie mooi wandelpad, by strandfront.
Roy M. - 5th November 2017
staying in Nature's Valley, Western Cape
Leave Nature's Valley as it is.
Scherrit K. - 4th November 2017
staying in Knysna, Western Cape
Verskeidenheid van besonderse aantreklikhede vir weeklange vertoef.
Ingrid A. - 4th November 2017
staying in George, Western Cape
Pragtige omgewing met baie aktiwiteite om te geniet.
Johan S. - 4th November 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Goeie restaurante.
Gre H. - 4th November 2017
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Plettenbergbaai is een prima bestemming. Ik zou een andere lokatie nemen.
Liezl S. - 4th November 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Netjiese, skoon dorp met baie om te sien en Kango-grotte en Wildlife park is definitief 'n moet!
Karen N. - 3rd November 2017
staying in Stellenbosch, Western Cape
Dis 'n vreeslike mooi en interessante plek met oorgenoeg om te doen.
Nonhlanhla G. - 3rd November 2017
staying in Brackenfell, Western Cape
Peaceful place.
Pieter V. - 3rd November 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
'n Pragtige, vriendelike en skoon dorp! Sal Tulbagh graag weer wil besoek.
Paul K. - 3rd November 2017
staying in Tygervalley, Western Cape
Great bird life.
Dohan E. - 3rd November 2017
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Dit is 'n rustige dorpie wat netjies gehou word deur sy trotse mense. Hou dit so asseblief.
Nadia V. - 2nd November 2017
staying in Boggoms Bay, Western Cape
Klein, maar mooi.
Andre H. - 2nd November 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Ek was al voorheen daar met vakansie, het in Kaapstad middestad gebly, Houtbaai is 'n ongelooflike mooi plek, my hart gesteel. Wil daar gaan bly, dis regtig pragtig. Vriendelike mense.
Cecilia A. - 2nd November 2017
staying in Ceres, Western Cape
Mooiste dorpie in die Wes-Kaap!
Japie J. - 2nd November 2017
staying in Still Bay East, Western Cape
Fantasties.
Esmeralde L. - 2nd November 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is an awesome place to go to just to relax from the busy Cape Town area. We love Langebaan.
Geraldine L. - 2nd November 2017
staying in Montagu, Western Cape
Beautiful views and breathtaking mountains.
Chazelle E. - 2nd November 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Mooiste hartsdorpie!
Carien V. - 2nd November 2017
staying in Parow, Western Cape
Central and safe.
Ronel P. - 2nd November 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleinmond is 'n lieflike vakansie bestemming. Pragtige strand en die hawe wat herskep is, is enige vakansie anger se droom. Dis 'n ideale familie vakansie bestemming.
Tertia C. - 1st November 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Very beautiful destination.
Margaret H. - 1st November 2017
staying in Newlands, Western Cape
Newlands is not really a travel destination in itself but its conveniently located for visits to Cape Town.
Lynn T. - 1st November 2017
staying in Barrydale, Western Cape
Dit is 'n pragtige dorp so na aan die berge en natuurskoon. Dit is 'n veilige plek met vriendelike mense. Eerder 'n aftree-plek as 'n plek vir jongmense om 'n toekoms te bou.
Lizette W. - 1st November 2017
staying in Rondebosch, Western Cape
Behalwe vir die verkeer, is dit 'n baie mooi area. Maar dit is mos maar Kaapstad.
Alice O. - 1st November 2017
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Enige Gautenger se droomvakansiebestemming, binne bereik van die Weskus, Kaapstad en talle besienswaardighede.
Ignatius S. - 1st November 2017
staying in Uniondale, Western Cape
The town is beautiful; everything seems to be in order. Not much to see or to visit, so Uniondale only comes to life once or twice a year during festivities.
Likwalethu N. - 1st November 2017
staying in Still Bay West, Western Cape
Still Bay West is fantastic. Quiet and peaceful. We will be back in 2018.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com