Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Leon F. - 1st November 2017
staying in Pringle Bay, Western Cape
Uitstekende restourante en koffiewinkels!
Melissa H. - 1st November 2017
staying in Langebaan, Western Cape
As ek 'n plekkie soek vir 'n lekker wegbreek, kyk ek altyd eers onder Langebaan.
Ansunette G. - 1st November 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Absoluut mal oor Hermanus. Sal definitief weer daar gaan vakansie hou. Pragtige plek.
Elna G. - 1st November 2017
staying in Paarl, Western Cape
Pragtig.
Elgru B. - 1st November 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
Ry asseblief al die grondpaaie en passe in die omgewing Daar wag 'n nuwe wêreld.
Madeleine V. - 1st November 2017
staying in Paarl, Western Cape
Ons het kinders in Wellington en Stellenbosch. Paarl is baie sentraal maar ons kan tog op ons eie wees.
Jeanine K. - 1st November 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Sal weer kom as die geleentheid hom voordoen.
Nellie S. - 1st November 2017
staying in Big Bay, Western Cape
Vir persone sonder kinders, ideaal!
Renette V. - 31st October 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Die nuwe pretpark is wonderlik. Baie om te sien en doen in 'n 20 km radius, strand is skoon.
Raymond G. - 31st October 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Lovely and quiet destination away from the city, great food, coffee, wine, olives, art galleries, interior decor shops and more.
Chantal G. - 31st October 2017
staying in Noordhoek, Western Cape
It is a wonderful town where you can enjoy at monkey valley for a nice diner. The beach is beautiful. The local people are very welcoming and friendly. There are only a few restaurants, reservation is adviced. Chapmans Peak has romantic views. To grocery shops are centralised at the other end of town. When you are staying in the neighbourhood of Chapmans Peak the they are within 8 kilometer distance. The town feels very safe.
Chantal G. - 31st October 2017
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
It is a lovely town, it has beautiful shops and the restaurants are great. Just be very careful with the people watching your parked car. They are very rude and dangerous. Don't use any ATM´s!
Johann J. - 31st October 2017
staying in Herold's Bay, Western Cape
Beautiful and well maintained. Would love to stay there.
John V. - 31st October 2017
staying in Franskraal, Western Cape
A real gem of a coastal town, we will be back.
Abe S. - 31st October 2017
staying in Strand, Western Cape
Strand bly maar die mekka vir vakansie in Wes-Kaap.
Debra D. - 31st October 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand is ideaal vir n vakansie. Goeie ligging.
Janus S. - 31st October 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is mooi, maar elke tweede mens wil iets (kreef,skulpe,mossels) aan jou verkoop. Daar word elke keer wat jy iewers heen ry na jou geroep en besoeke by jou hek is ook gereeld. Sou jy op jou stoep sit, is bedelary ook nie ongewoon nie.
Daniel R. - 31st October 2017
staying in Paternoster, Western Cape
'n Onvergeetlike, rustige wegbreek. Sal beslis weer 'n draai maak.
Jacobus Elisa P. - 31st October 2017
staying in Betty's Bay, Western Cape
Net die wind wat baie waai!
Anina B. - 31st October 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Baie rustige dorpie wat goed geleë is. 'n Uur en 'n half se ry van die Kaap af en winkels binne 'n 15-20 min ry. Baie mooi en baie dankie!
Gerrit V. - 31st October 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Dis 'n klein stil plekkie. Die perfekte naweek plek om te chill en battery te laai!
Sheldon D. - 31st October 2017
staying in Moorreesburg, Western Cape
Nie veel om te doen daar nie, maar baie mooi lande om te sien in die omgewing. Baie mooi plase en diere.
Glenn B. - 31st October 2017
staying in Glencairn, Western Cape
Pretty place and very picturesque.
Chantel B. - 31st October 2017
staying in Tokai, Western Cape
Quiet place to stay.
Francois D. - 31st October 2017
staying in Franskraal, Western Cape
Franskraal is 'n baie rustige en netjiese bestemming, weg van die stede se gewoel. Die mense is baie vriendelik. Ongelukkig was die weer bietjie koud op die tyd wat ons daar aangekom het, maar daaroor het niemand beheer nie.
Friedel V. - 31st October 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai is op sigself seker nie die beste toeristebestemming nie, maar dis ‘n dorpie met baie karakter en rustigheid.
Esme H. - 31st October 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan sal beslis my nuwe vakansie opsie wees. Die winkels is naby en die strand pragtig.
Heidi L. - 31st October 2017
staying in Vermont, Western Cape
Vermont is far enough outside of Hermanus that you don’t feel like you’re in a town, and close enough to get to everything quickly. The beaches are more rocky with grey pathways to walk and benches to sit on. If you want a beach for youngsters, Onrusrivier is 5 minutes away.
Allena D. - 31st October 2017
staying in Shelley Point, Western Cape
Really looking forward to booking accommodation again in Shelley, hopefully really soon. Preferably with a pool.
Liane S. - 31st October 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie mooi stil strande. Kan doen met nog 'n paar winkels en eetplekke met langer ure.
Stephan S. - 31st October 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Baie restaurante om van te kies. Lekkerste vis en chips was by Trawlers. Mooi strand. Gordonsbaai is sentraal geleë, naby aan Kaapstad en al die ander pragtige dorpe en wynplase. Wonderlike lekker plek.
Tersia F. - 30th October 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Lovely area.
Frenk P. - 30th October 2017
staying in Vredenburg, Western Cape
Quiet and safe place. This is the best of the best.
Karen B. - 30th October 2017
staying in Onrus, Western Cape
Onrus is pragtige dorpie as jy lus is vir rustig wees en uit besige stad wil kom. Die Wynroete ook 'n goeie idee om te besigtig. En Hermanuspietersfontein is lekker om te besoek en is op 'n Saterdag oop.
Dalene E. - 30th October 2017
staying in Strand, Western Cape
Regtig baie mooi en altyd lekker in die Strand.
Erna L. - 30th October 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Nog nooit soveel oorsese toeriste op een dorp gesien nie. Oudshoorn het die wenresep.
Elsabe B. - 30th October 2017
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige dorp en naby aan baie besienswaardighede.
Jack G. - 30th October 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Prachtig kunnen kanoen, mooie natuur.
Marchia C. - 30th October 2017
staying in Gansbaai, Western Cape
Een van die skoonste en vriendelikste dorpies nog. Ons was baie beïndruk met Gansbaai, Perlemoenbaai en Hermanus. Pragtige plekke en julle sal ons verseker weer sien. Baie netjies en skoon plekke en ons het baie veilig gevoel.
Wilmien W. - 30th October 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Lekker stil en naby die winkels en see.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com