Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Shaanta L. - 30th October 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Lekker vakansiedorp.
Cheslyn C. - 30th October 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Ongetwyfeld 'n wenner enige tyd van die jaar.
Zelda C. - 30th October 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is eg Afrikaans en multikultureel. Ek hou daarvan en sal beslis weer besoek.
Belinda T. - 30th October 2017
staying in West Coast, Western Cape
Will go back again!
Thinus V. - 30th October 2017
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Lekker rustig.
Stuart C. - 30th October 2017
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is uit en uit een van die beste plekke vir besoekers. Outydse geboue, museums, klein markie, en so meer.
Elaine O. - 30th October 2017
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorp met vriendelike mense.
Hannelie V. - 30th October 2017
staying in McGregor, Western Cape
Dis die ideale plek om te gaan ontspan - lees, eet, stap, drink wyn, gaan ry op die boot by Viljoensdrift, lees, eet, stap en drink nog wyn. Daar is wonderlike restaurante en kunsgalerye in McGregor.
Patrick B. - 30th October 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
Goeie plek vir toeriste. Hulle sal net meer OTM's moet aanbring.
Robyn V. - 30th October 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Baie mooi en skoon kusdorpie. Net jammer daar is nie baie opsies wanneer dit by uiteet kom nie.
Adele D. - 30th October 2017
staying in Woodbridge Island, Western Cape
Die perfekte ligging om Kaapstad en die omgewing te verken.
Ivana O. - 30th October 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige en rustige dorp. Net reg vir 'n rustige wegbreek.
Ricardo O. - 30th October 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Die plek is baie mooi en ek kan nie kla oor enige ding nie. Alles was net asemrowend daar.
Daniel G. - 30th October 2017
staying in Ceres, Western Cape
Een van die dorpies wat uitblink in die groter Matroosberg-omgewing!
Reagan G. - 30th October 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Dis lekker!
Bernadette D. - 30th October 2017
staying in Helderberg, Western Cape
The area is beautiful and there are so many wonderful wine farms to visit that offer good value for money and a wonderful experience. We were fortunate to attend a wedding at the most fabulous venue and we had lunch at a wine farm .
Gary S. - 30th October 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Limited attractions and shops in Yzerfontein. The Spar was reasonably well stocked, but a bit expensive. The market on the Saturday was a waste of time, as it had very little to offer.
Philip V. - 30th October 2017
staying in Still Bay West, Western Cape
Pragtige strand met kristalhelder water, oulike winkels en goeie en bilikke eetplekke.
Romaine S. - 30th October 2017
staying in George, Western Cape
Baie mooi en skoon stad!
Im D. - 30th October 2017
staying in Stanford, Western Cape
Baie nice.
Joanne R. - 30th October 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Would definitely recommend going to Paternoster!
Eileen W. - 30th October 2017
staying in Vermont, Western Cape
Veilig en rustig.
Maureen M. - 30th October 2017
staying in George, Western Cape
Love George. Lovely scenery, good beaches and friendly folks.
Deon R. - 30th October 2017
staying in Century City, Western Cape
Dit blyk anders as my verwagting, 'n vriendelike verbuikersgerigte area te wees en is sentraal geleë om as basis te gebruik vir vakansie of sake besoek, veral as jy eie vervoer het of van taxi/uber geriewe gebruik maak.
Johan E. - 30th October 2017
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige plek.
Elrick B. - 30th October 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Baie mooi dorp.
Helena R. - 30th October 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Die personeel in die besighede is baie vriendelik. Dit laat mens welkom voel. Iets wat ek in sommige van die kusdorpe nie ervaar het nie.
Meesha B. - 29th October 2017
staying in Pinnacle Point, Western Cape
As jy luuksheid wil ervaar is hierdie die plek.
Helen H. - 29th October 2017
staying in Sea Point, Western Cape
Close to the promenade where free life of walking in fresh sea air awaits you.
Karel B. - 29th October 2017
staying in Velddrif, Western Cape
Baie goeie toeristedorp.
Benjamin P. - 28th October 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Swellendam is a beautiful and quiet town. Worth a visit.
Tasneem G. - 28th October 2017
staying in Herold's Bay, Western Cape
I would like to visit again soon.
Edna C. - 28th October 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige Karoo-vriendelike dorpie
Steve K. - 28th October 2017
staying in Vermont, Western Cape
Ideaal vir iemand wat die natuur wil geniet. 'n Bietjie vêr van winkels af, maar dit is nie noodwendig negatief nie.
Tinus T. - 28th October 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Sal in die omgewing wil bly.
Raynica R. - 28th October 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Feels like heaven.
Jack G. - 27th October 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Historisch stadje, gastvrije en behulpzame bewoners.
Lara A. - 27th October 2017
staying in Strand, Western Cape
Die wind kan hewig wees.
Luan E. - 27th October 2017
staying in Barrydale, Western Cape
Ons het die middagete by Diesel & Creme geniet!
Fred B. - 27th October 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Gesellige plek en pragtige kuslyn!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com