Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ilda H. - 27th October 2017
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Mooi en skoon dorpie.
Elbie N. - 27th October 2017
staying in Strand, Western Cape
Lieflike vakansieplek!
Jako T. - 27th October 2017
staying in Wolseley, Western Cape
As jy die langpad aanpak, is Wolseley perfek om 'n blaaskansie te neem.
At V. - 26th October 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Lekker plek by die see.
Liezl K. - 26th October 2017
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Lekker seedorpie met wonderlike restaurante, naby genoeg aan Kaapstad maar ver genoeg om die rustigheid van die area te ervaar.
Anthony W. - 26th October 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Beautiful.
Ian P. - 26th October 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Baie skoon dorp, vriendelike mense en die natuurskoon is kos vir die siel.
Quentin L. - 26th October 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Beste plek in die wêreld.
Hannelie K. - 26th October 2017
staying in Goodwood, Western Cape
Veilige en skoon area.
Wanda G. - 26th October 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Pragtige dorpie!
Leoni L. - 26th October 2017
staying in St Helena Bay, Western Cape
Stunning plek, nice people. Research ahead and enjoy!
Zoe S. - 26th October 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ongelooflik vriendelike mense.
Johan B. - 26th October 2017
staying in Gouritzmond, Western Cape
Rustig.
Altus K. - 26th October 2017
staying in Witsand, Western Cape
Pragtige, still kus dorpie.
Muriel N. - 26th October 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Die ligging is ideal vir verkenning van omliggende plekkies terwyl dit tog ook bietjie rustigheid bied.
Lizanne B. - 26th October 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n pragtige dorpie. Ons kuier elke keer lekker daar. Heerlikste restaurante en 'n pragtige kuslyn.
Lizanne B. - 26th October 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Muisbosskerm is 'n moet. Maar 'n mens gaan Lambertsbaai toe om te rus, daar is nie baie toeriste aantreklikhede.
Johan L. - 26th October 2017
staying in Table View, Western Cape
Sal beslis weer daar gaan bly.
Hanna P. - 25th October 2017
staying in Breede River Valley, Western Cape
Kan oor en oor teruggaan. Vir seker die plek om te wees.
Colin M. - 25th October 2017
staying in Montagu, Western Cape
I love the wine farms.
Ronnie D. - 25th October 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Eetplekke en ander besighede is lekker stapafstand vanaf blyplek.
Ada V. - 25th October 2017
staying in Louis Rood, Western Cape
Strandfontein was ons vakansie bestemming elke Desember toe ons kinders klein was. Dit was heerlik om weer n keer daar te wees. 'n Pragtige skoon en netjiese vakansie dorp.
Ada V. - 25th October 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Dit bly 'n pragtige bestemming.
Marelie B. - 25th October 2017
staying in Klapmuts, Western Cape
Na ons ongeluk met ons huurmotor moes ons 'n verklaring by Klapmuts se polisie stasie gaan lewer het. Die diens was so flink en vinnig, ons was binne 5mmin daar uit.
Anneke B. - 25th October 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Had lunch at the Weskus Kombuis, fish and chips excellent, the Kookfontein sauvignon blanc, a pleasant surprise (did not know about the estate). Staff friendly and efficient.
Johan H. - 25th October 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Lekker naby die see en ver genoeg na die binneland.
Ruida V. - 25th October 2017
staying in Welgelegen , Western Cape
Pragtige area!
Zanele M. - 25th October 2017
staying in Durbanville, Western Cape
Durbanville is quiet and secure.
Chris M. - 25th October 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Baie vriendelike plek. Goeie eetplekke. Veilig!
Denise D. - 24th October 2017
staying in Betty's Bay, Western Cape
Beslis 'n plek om te gaan ontspan saam hartsmense.
Alta B. - 24th October 2017
staying in Gansbaai, Western Cape
Stil en rustig en die omgewing is pragtig, maar om te eet by die restaurante is bietjie duur vir ons plaaslike mense.
Carina T. - 24th October 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Lekker ontspannend. Heerlike eetplekke.
Lawrence A. - 24th October 2017
staying in Bredasdorp, Western Cape
As we love visiting new coffee shops, we feel that Bredasdorp is lacking in that respect! In Napier, only 16 km away, there were plenty to choose from.
Ina M. - 24th October 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Sal definitief weer daar oorbly.
Marli L. - 24th October 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Dit is jammer dat soveel sorg geneem moet word om misdaad te verhoed. Dit het beslis 'n demper geplaas op ons verblyf in die mooie Paternoster.
Elaine B. - 24th October 2017
staying in Murraysburg, Western Cape
Nice and quiet town for someone who wants to rest.
Laura-lee F. - 24th October 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Pragtige plek.
Annemarie F. - 24th October 2017
staying in Plattekloof, Western Cape
Fantastiese omgewing om te bly as jy in die Kaap is. Bietjie weg van die vreeslike geraas, en vriendelike mense.
Nicolene H. - 24th October 2017
staying in Onrus, Western Cape
Dis uitstekend.
Tiaan L. - 24th October 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Ons het lekker geëet by Isabellas in die hawe en na die voëls gaan kyk op die eiland, neem R5 kontant saam om in te kom by die hawe en R40 kontant om op die eiland te gaan.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com