Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Mimie K. - 24th October 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie mooi en netjies. Sal beslis weer daarnatoe gaan.
Benjamin S. - 24th October 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Die dorpie het 'n bietjie lewe nodig, maar daar is lekker restaurante in die omgewing.
Lynette W. - 24th October 2017
staying in Camps Bay, Western Cape
Hectically busy, definitely for a younger crowd. Please make people aware that Camps Bay is a dry zone so you can't buy a bottle of wine etc. except in the venues. If you are self catering you need to travel to buy wine etc.
Bernd V. - 24th October 2017
staying in Golden Mile, Western Cape
Wonderful place, where you can walk on the beach, rest your soul and have a comfort home!
Lizanné D. - 24th October 2017
staying in Milnerton, Western Cape
Redelik sentraal geleë, selfs as jy besigheid/vergaderings in die middestad het.
Raymond H. - 24th October 2017
staying in Kleinbaai, Western Cape
Mooi dorpie!
Yolandi K. - 24th October 2017
staying in Jongensfontein, Western Cape
Baie lekker plek.
Elmarie B. - 24th October 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie netjiese gasvrye dorp wat goed doen vir toeriste. Baie beïndruk.
Henriette G. - 24th October 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtig!
Mariaan V. - 24th October 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Baie skoon dorp. Vriendelike mense. Sentraal geleë. Goeie eetplekke.
Mari R. - 23rd October 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Baie rustige klein dorpie. Daar gaan nie veel aan nie, wat vir my 'n goeie ding is! Lekker ontspannend. Pragtige strand!
Wo Sc (riaan) B. - 23rd October 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai is a lovely place, but quite unpleasantly windy at some times. Beautiful beaches. Warm water. Friendly locals. Struisbaai has a few interesting areas to visit, which can be done in a day or two. It would be kind if the grocery stores were not so expensive compared to "non-tourist" grocery stores elsewhere.
Tarryn B. - 23rd October 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Gaan beslis weer!
Martie S. - 23rd October 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie mooi plek.
Kum E. - 23rd October 2017
staying in Robertson, Western Cape
The town itself is disappointing. Needs that extra something, however, the region is really beautiful.
Amanda L. - 23rd October 2017
staying in Welgemoed, Western Cape
Baie sentraal geleë (Kaapstad, Stellenbosch, Somerset-Wes/Strand, Malmesbury ens). Baie mooi uitsig (veral in die aand) oor die laer dele, asook Tafelberg.
Marzel K. - 23rd October 2017
staying in De Rust, Western Cape
De Rust - enige toeris se droom.
Niel B. - 23rd October 2017
staying in Melkbosstrand, Western Cape
`n Regte klein juweel. Het nog 'n lekker plattelandse gevoel!
Dominique S. - 23rd October 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Quiet town. Good place to stop halfway to Cape Town if necessary.
Anneline C. - 23rd October 2017
staying in Vredenburg, Western Cape
Baie rustige dorpie, verkeer is baie rustig, die winkels is nie te ver van die gastehuis af nie.
Raquel S. - 23rd October 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Very tranquil place.
Koos A. - 23rd October 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Die hele streek is jaloers op hierdie pragtige dorp met sy kreatiewe gees.
Menissa S. - 23rd October 2017
staying in Piesang Valley, Western Cape
Dit was uitstekende verblyf en ek dink die adverteerders "onderadverteer" die bestemming. Sal beslis teruggaan.
Norman D. - 23rd October 2017
staying in Greyton, Western Cape
I would recommend Morne`s Restaurant. Some of the others are a bit dodgy.
Paul F. - 23rd October 2017
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Wonderlike toeristebestemming.
Haldane C. - 23rd October 2017
staying in Simon's Town, Western Cape
A great venue for a holiday.
Lodewyk D. - 23rd October 2017
staying in Calypso Beach, Western Cape
Stunning beach. Safe for kids when the tide is lower.
Yusuf A. - 23rd October 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
.
Denovan W. - 23rd October 2017
staying in De Kelders, Western Cape
Baie lieflike en rustige plek. Perfekte plek as jy will walvisse sien gedurende walvis-seisoen.
Christine D. - 23rd October 2017
staying in Breede River Valley, Western Cape
Absolutely stunning!
Louis M. - 23rd October 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Ek dink Kleinmond is 'n rustige dorpie waarvandaan mens lekker kan uitry. Die omgewing bied toegang tot lieflike aktiwiteite en agterpaaie soos gholfbane, wynplase en padstalle. Ek sal byvoorbeeld eerder op Kleinmond gaan oorbly as Hermanus en Kleinmond as 'n sentrale uitrypunt gebruik. Ons het lekker gebly, die Spar is uitstekend toegerus en hier is baie om te doen. Die hoofstraat was heel naweek lekker stil. Saans kon ek op die stoep sit en vir die see luister. Dit is lieflik!
Erna R. - 23rd October 2017
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Wonderlik! 'n Paradys!
Bianca G. - 23rd October 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie mooi strand, skoon, netjies en mense is baie vriendelik.
Elvezo C. - 23rd October 2017
staying in Stellenbosch, Western Cape
Fantastiese dorp!
Steyn V. - 23rd October 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Dit is net jammer dat Lambertsbaai, soos alle mooi plekke so agteruit gaan, maar 'n moet besoek vir elkeen wat nog nie daar was nie.
Jacolien N. - 23rd October 2017
staying in Greyton, Western Cape
Pragtige plek. Sal weer gaan.
Edgar J. - 23rd October 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Lekker goedkoop en 'n rustige atmosfeer.
Retha B. - 23rd October 2017
staying in Onrus, Western Cape
Pragtige, netjiese en stil area.
Pieter V. - 23rd October 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige plek. Het verlief geraak op Yzerfontein.
Catharina D. - 23rd October 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Baie rustige plekkie vir aftrede.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com