Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Aron L. - 17th October 2017
staying in Herold's Bay, Western Cape
My eerste keer in Haroldsbaai en defnitief nie my laaste keer nie. Sal vir enigeen aanbeveel.
Este V. - 17th October 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
'n Baie mooi en klein dorpie! Ons het ons aandete by die Olive Terrace baie geniet.
Denzil S. - 17th October 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Dis baie mooi daar. Die mense wat daar bly moet baie dankbaar wees.
Martli D. - 17th October 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Die Bikini Beach-boekwinkel is 'n moet sien! Die pad om na Rooiels sorg verder vir 'n pragtige rit!
Lorette E. - 17th October 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Wat ons wel gesien het was asemrowend mooi.
Gerrie E. - 17th October 2017
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Kaapstad is 'n pragtige stad. Ons glo hoe meer ons soontoe gaan sal ons meer dinge kan sien van Kaapstad, maar dit wat ons kon doen in die kort tydjie was reeds baie lekker.
Lynette S. - 17th October 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Ek weet Vredenburg is naby, maar Paternoster kan doen met 'n groter winkel (normale inkopies) en dalk 'n apteek. Lieflike klein dorpie!
Ellenor P. - 17th October 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Good place to relax and enjoy the sea side.
Karin G. - 17th October 2017
staying in Riversdale, Western Cape
Het baie geheime skatte.
Thabiso M. - 17th October 2017
staying in Noordhoek, Western Cape
Beautiful, safe, clean and peaceful environment.
Wilhelm D. - 17th October 2017
staying in Riversdale, Western Cape
Town is clean and tidy. Beautiful walks in Langeberg mountains with hundreds of native flower species in late winter and spring. If you have an off-road vehicle (4x4 not needed), try the Gysmanshoekpass dirt road, west of Garcia Pass.
Marchand V. - 17th October 2017
staying in Onrus, Western Cape
Great.
Alouise S. - 17th October 2017
staying in Brackenfell, Western Cape
Rustig.
Karel V. - 17th October 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die dorpie is stil en rustig. Presies wat 'n mens benodig as jy wil wegbreek van die stad se gewoel.
Henry H. - 17th October 2017
staying in Bredasdorp, Western Cape
Lekker plattelandse atmosfeer. Goeie ligging om ander plekke van hier af te besoek.
Gappie L. - 17th October 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Mooi, rustige en skoon dorp.
Phindy B. - 17th October 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
It is the place to be. To those who never go there, they must try to visit and they will see what I am talking about.
Charles P. - 17th October 2017
staying in Montagu, Western Cape
Baie lekker mense, heerlike kos. Sal binnekort weer daar oornag.
Martli D. - 16th October 2017
staying in Wolseley, Western Cape
Pragtige omgewing! Lekker naby Tulbagh, trouvenues en bekende wynplase!
Riaan C. - 16th October 2017
staying in Herold's Bay, Western Cape
Ons het 'n sagte plekkie vir hierdie plek.
Tanya S. - 16th October 2017
staying in Jongensfontein, Western Cape
'n Heerlike vakansiebestemming, veilig en mooi natuur.
Tinki M. - 16th October 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Interessante dorp.
Heike V. - 16th October 2017
staying in Table View, Western Cape
Table View het alles. Die strand, die see, die wind, die fantastiese uitsig op die groot baai en Tafelberg, die restaurante en kafees, die gevoel van vakansie, die veelvoudige aanbod van dinge om te doen.
Victor S. - 16th October 2017
staying in Robertson, Western Cape
Mal oor die area.
Willene D. - 16th October 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Jy kan in Hermanus alles kry wat jy nodig het en die mense is ook vriendelik.
Shay H. - 16th October 2017
staying in Paarl, Western Cape
Stunning bird life and fly fishing area. Nature at its best. Bike and hike trails. Mountains and a clean river.
Michelle M. - 16th October 2017
staying in Worcester, Western Cape
I don't think Worcester is the kind of town one would visit for a long period of time, as there are really only 2 main attractions: the Mall and the Casino. If you are an outdoorsy type of person or enjoy visiting wine farms, you might enjoy spending a few days in Worcester. It's definitely the type of area for older people. I don't think it would be too exciting for teenagers or young adults to spend too much time there.
Norman F. - 16th October 2017
staying in Silversands, Western Cape
Ek sal definitief weer wil gaan.
Lorraine M. - 16th October 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Midway between Wilderness and Knysna, for easy sightseeing.
Belinda J. - 16th October 2017
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Wonderlike wegbreek.
Gilmore H. - 16th October 2017
staying in Gouritzmond, Western Cape
Sal beslis weer gaan. Die riviermonding is fantasties en die tuine is baie netjies.
Sophia O. - 16th October 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
Heerlike wyn geproe by De Krans. Beveel dit aan.
Danie O. - 16th October 2017
staying in Laingsburg, Western Cape
Die Wimpy by die vulstasie het kragpunte vir selfone wat baie nuttig is en waardeer word terwyl ietsie geƫet en gedrink word.
Sharon C. - 16th October 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ek love die dorp.
Cori E. - 16th October 2017
staying in McGregor, Western Cape
McGregor is maar 'n klein plekkie, 'n mens moet maar saamneem wat jy kan. Het van die eetplekke baie geniet en die kos was besonders!
Marlene L. - 16th October 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai is 'n pragtige plek, maar die wind het ons deurmekaar gewaai.
Kenneth H. - 16th October 2017
staying in Britannia Bay, Western Cape
Eetplekke is net bietjie ver as jy by Absolute Beach bly.
Leon W. - 16th October 2017
staying in Rawsonville, Western Cape
Lots of roadworks currently in progress.
Sarie S. - 16th October 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Baie mooi.
Gustav S. - 16th October 2017
staying in Rawsonville, Western Cape
Eetplekkeuses na ure in Rawsonville is beperk.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com