Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Suzette P. - 16th October 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Mooiste plek vir wegbreek.
Evert J. - 16th October 2017
staying in Riviersonderend, Western Cape
Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.
Vicky C. - 16th October 2017
staying in Klaasvoogd West, Western Cape
Pragtige omgewing.
Lizl N. - 16th October 2017
staying in Island View, Western Cape
Island view is baie goed geleë en het 'n pragtige uitsig oor Mosselbaai. Dit is baie veilig, skoon en netjies.
Gerda V. - 16th October 2017
staying in Table View, Western Cape
Pragtige strand en omgewing.
Anthia A. - 16th October 2017
staying in West Coast, Western Cape
Asemrowend.
Johan K. - 16th October 2017
staying in Fisherhaven, Western Cape
Stil en rustig vir die wat 'n wegkom nodig het.
Riaana V. - 16th October 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Heerlike restaurante!
Louis W. - 16th October 2017
staying in Thesen Islands, Western Cape
Pragtig, skoon, vriendelik en sommer net lekker!
William C. - 16th October 2017
staying in Robertson, Western Cape
Robertson was fine, however, the tranquility was not!
Marlise E. - 16th October 2017
staying in Franskraal, Western Cape
Ek sal baie graag my eie huisie in hierdie dorpie wil hê!
Petro N. - 16th October 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Dit was ons eerste keer in Paternoster en dit is 'n fantastiese klein plekkie, baie rustig en uitstekende vakansiegees wat heers. Dit is 'n stukkie hemel op aarde.
Karen J. - 16th October 2017
staying in Paarl, Western Cape
Oulike, klein plekkies om te besoek en om by te eet. Lekker wynplase en kuiergeleenthede in die area. Heerlik!
Anton B. - 16th October 2017
staying in West Coast, Western Cape
Pragtig en uniek in sy eenvoud.
Karin S. - 16th October 2017
staying in L'Agulhas, Western Cape
Pragtige dorp waar 'n mens behoorlik kan ontspan.
Louisa V. - 16th October 2017
staying in Strand, Western Cape
Mooi dorpie.
Mary Ann G. - 16th October 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Ek sou graag nog meer plekke wou sien in daardie omgewing, omdat ek hou van die rustigheid en die plaas atmosfeer.
Yvonne C. - 16th October 2017
staying in Bredasdorp, Western Cape
Dit is 'n baie oulike plekkie om te besoek en die see is nie te ver daarvandaan nie.
Janine G. - 16th October 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Ons geniet dit elke keer om daar te kuier.
Johan E. - 16th October 2017
staying in Fish Hoek, Western Cape
Dis pragtig met heerlike uitsigte en winkels. Heeltemal onderskat omdat dit redelik ver van die middestad is.
Natasha B. - 16th October 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Wonderful!
Jonathan V. - 16th October 2017
staying in Montagu, Western Cape
Altyd lekker om in daardie omgewing te wees, want daar is baie wat jy kan doen.
Chanelle H. - 16th October 2017
staying in Bredasdorp, Western Cape
Dit was my eerste besoek aan hierdie oulike dorp! Ek kom beslis terug!
Johan G. - 16th October 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lekker geëet en lekker gekuier. Almal in Oudtshoorn is vriendelik.
Melissa W. - 16th October 2017
staying in Greyton, Western Cape
Die lekkerste staproete gaan doen in die natuurreservaat en die dorpie se rustigheid is alles wat mens nodig het vir 'n lekker afskakel naweek.
Marius M. - 16th October 2017
staying in Bredasdorp, Western Cape
Ek hou van die vriendelikheid die mense in Bredasdorp. Meeste groot supermarkte is daar te kry. Die see is lekker naby.
Loekie T. - 16th October 2017
staying in Plattekloof, Western Cape
Goed geleë, naby restaurante en winkels. Sal beslis weer hier tuisgaan!
Dewald B. - 16th October 2017
staying in Fish Hoek, Western Cape
Mooi plek.
Frans M. - 16th October 2017
staying in Greyton, Western Cape
'n Dorpie met 'n besonderse atmosfeer!
Aletta E. - 16th October 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Bekoorlik, dis altyd lekker om weer terug te gaan.
Pinky T. - 16th October 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Very good. Just wished for a warm beach for swimming.
Sureta M. - 16th October 2017
staying in Riversdale, Western Cape
'n Moet om vir Sleeping Beauty te sien.
Malebelo M. - 16th October 2017
staying in Table View, Western Cape
Personally I love Table View I always book around I like the security around as I have never experienced any crime, its my five star destination.
Riekie N. - 15th October 2017
staying in West Coast, Western Cape
Die Weskus is 'n uitsonderlike deel van SA. Dis altyd 'n bederf om daarheen te gaan.
Lynette V. - 15th October 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
Dit is mooi geleë, maar sou baat vind as dit skoner gehou sou word.
John M. - 15th October 2017
staying in Klawer, Western Cape
Klawer op sigself lyk na 'n rustige plekkie.
Michele M. - 15th October 2017
staying in Robertson, Western Cape
Ons sal weer en weer terugkeer.
Jakobus S. - 15th October 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
Meer behoort gedoen te word om toeriste in te lig van alles wat te sien en doen is in die omgewing.
Annette F. - 15th October 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh as dorp is dood op ‘n Maandag. Lekker gekuier en Dinsdag alles gesien
Annette F. - 15th October 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is ‘n moet sien en ervaar.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com