Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 40659 reviews.
Percilla B. - 13th September 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Daar is baie te doen in en rondom Hartenbos/Mosselbaai.
Hannelie W. - 13th September 2021
staying in Tulbagh, Western Cape
Die omgewing is pragtig met talle wynplase en goeie restaurante. 'n Baie aangename ondervinding.
Helané S. - 13th September 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
Dis 'n prentjiemooi dorpie - dalk nie vir almal nie. Daar is beperkte besighede, maar as jy na stilte en Karoo-rustigheid soek, is hierdie die plek vir jou. Dit maak mens weer mens!
Jaco S. - 13th September 2021
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Pragtige dorp.
Marianne P. - 13th September 2021
staying in Stellenbosch, Western Cape
Pragtige en skoon dorp.
Quinton G. - 13th September 2021
staying in Cape Town, Western Cape
We are world class.
Jh P. - 13th September 2021
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Die Knersvlakte is ook geskik vir blommebesigtiging na goeie reën, alhoewel verskillend van die Nieuwoudtville-area.
Christine D. - 13th September 2021
staying in Clanwilliam, Western Cape
Lekker plek!
Jh P. - 13th September 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Goeie restaurante en 'n mooi kuslyn maak verblyf 'n aangename ervaring. Winkels is interessant en pryse is min of meer billik. Pragtige omgewing.
Jh P. - 13th September 2021
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Jare na ons eerste besoek is dit duidelik dat Lambertsbaai soos baie van ons plattelandse dorpe, agteruit gaan en sekere areas verval. Maar Lambertsbaai en die area regverdig steeds 'n besoek van 2 dae. Restaurante is baie goed en die inwoners is vriendelik en behulpsaam.
Andreas B. - 13th September 2021
staying in Ceres, Western Cape
Baie mooi dorp. Lyk my restaurante nie in oorvloed in die dorp nie. Sal weer soontoe gaan.
Nadia M. - 13th September 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Beste plek om te wees.
Nicole R. - 13th September 2021
staying in Elands Bay, Western Cape
'n Klein seedorp met pragtige stande en vriendelike mense. Die grotte met die boesmantekeninge is 'n baie cool bonus. Perfekte Weskus-bestemming vir 'n naweekwegbreek.
Samantha M. - 13th September 2021
staying in George, Western Cape
The people were friendly and helpful to share ideas on what to do and see.
Vicky S. - 13th September 2021
staying in Bonnievale, Western Cape
Pragtige, rustige, klein, plattelandse dorpie met super vriendelike mense.
Marga I. - 13th September 2021
staying in Tulbagh, Western Cape
A gorgeous place and met the most amazing people.
Johan D. - 13th September 2021
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie goed geleë. Goeie restaurante.
Johan D. - 13th September 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
Goeie restaurante en ander besienswaardighede.
Elize T. - 13th September 2021
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Lyk of dinge hier reg werk. Skoon, netjies en vriendelike mense.
Ntho M. - 13th September 2021
staying in Swellendam, Western Cape
The spa massage place truly spoiled my weekend.
Benita P. - 13th September 2021
staying in Hermanus, Western Cape
Almal weet Hermanus is awesome!
Herman S. - 13th September 2021
staying in Strandfontein, Western Cape
Baie lekker plek om te ontspan!
Ester V. - 13th September 2021
staying in Nuwerus, Western Cape
Stil en rustig, waar jy heerlik kan ontspan na 'n dag se reis.
Antoinette D. - 13th September 2021
staying in Piketberg, Western Cape
Piketberg het nog niks verander nie. Ken dit al jare, kort goeie winkels, winkels nie almal geleë bymekaar nie.
Willem M. - 13th September 2021
staying in Montagu, Western Cape
A lovely little town. Stunning mountains. Friendly people.
Jan V. - 13th September 2021
staying in Calitzdorp, Western Cape
Vir wynproe en rondreis is Calitzdorp 'n uitstekende, sentrale bestemming. Dis veral geskik vir mense wat (soos ons) die omgewing op bergfietse wil verken!
Wanda P. - 13th September 2021
staying in Darling, Western Cape
Definitely worth a visit. We will be back!
Ronel K. - 13th September 2021
staying in Velddrif, Western Cape
Voëlkyker se droom.
Gerry J. - 13th September 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Great city with loads to do and see.
Danielle N. - 13th September 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n perfekte dorpie.
Helena L. - 13th September 2021
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Die strate is skoon en in 'n uitstekende toestand. Baie beter as hier in Gauteng.
Carmen C. - 13th September 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Great theater experience at Koelkamers.
Wim V. - 13th September 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorpie! Dink daaraan om daar af te tree.
Nicola D. - 13th September 2021
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Dit was hartseer om te sien dat baie van die geboue vervalle is en daar is duidelik baie opknapping wat gedoen moet word. Maar dit bly platteland en die blomme is steeds so mooi soos voorheen.
Kathleen C. - 13th September 2021
staying in Stellenbosch, Western Cape
Nice area om te wees.
Clinton R. - 13th September 2021
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lamberts Bay is a nice quiet beach town where you go to relax and get away from the hustle and bustle of the city. The only negative for me personally would be the distance from Cape Town, as it is a little too far for a weekend getaway. People are extremely friendly in the town and enjoyed the stay.
Roelene D. - 13th September 2021
staying in Wellington, Western Cape
Wellington is a nice and peaceful place.
Shiree W. - 13th September 2021
staying in Swellendam, Western Cape
Die dorp was mooi skoon en rustig. Ek het al die winkels en geriewe geniet. Ek het al die winkels wat benodig het, gevind.
Amanda D. - 13th September 2021
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is a very beautiful place, really a piece of gem.
Tianell B. - 13th September 2021
staying in Robertson, Western Cape
Bitter mooi dorp.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]