Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Kobus M. - 9th October 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
A lovely clean town to visit with lots to see and friendly people.
Shireeze P. - 9th October 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Dis regtig 'n mooi dorpie met mense wat jou tuis laat voel. Dis asof jy in 'n ander tydperk instap waneer jy daar is. Asemrowende dorp.
Roshan P. - 9th October 2017
staying in Swartland, Western Cape
Die Swartland is 'n besonderse toeristebestemming.
Romancia R. - 9th October 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is mooi.
Evonne N. - 9th October 2017
staying in George, Western Cape
George jou lekker plek!
Anet B. - 9th October 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Ek is mal oor Lambertsbaai. Dis 'n plekkie wat jou sielsrus gee en dat jy die nuwe week weer kan aanpak met 'n geruste hart. Beste plek om bietjie tyd te bestee, veral Isabellas Restaurant was baie lekker.
Christelle V. - 9th October 2017
staying in Paarl, Western Cape
Paarl is waarlik 'n bekorende stukkie Wes-Kaap wat elke toeris se asem sal bekoor. Baie besienswaardighede en lekker kuierplekkies.
Nadia S. - 9th October 2017
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Wonderlike restaurante en winkels in Sentraal Stellenbosch.
Jan V. - 9th October 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai is een van daardie plekke wat 'n mens moet besoek in jou leeftyd. Ons het ons tyd in Struisbaai baie geniet. Ons het nog 'n paar ekstra dae nodig gehad, want daar was nog baie dinge om te beleef.
Allison H. - 9th October 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Die dorp bied 'n verskeidenheid eetplekke, winkels en aktiwiteite.
Gillian M. - 9th October 2017
staying in Vermont, Western Cape
A small and quiet place, ideal for a few restful days.
Bernelee B. - 9th October 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
'n Lekker plek vir ons jongmense.
Roderick R. - 9th October 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Was aangenaam verras met die plek, klein maar pragtig. Die na-middag wind is baie erg! Die lagoon gee nogal pret. Lekker plekkie om te besoek.
Annette S. - 9th October 2017
staying in George, Western Cape
Die mooiste skoonste dorp met die mooiste geboue wat baie mooi in stand gehou word. Mens kan sie die Stadsraad hou hulle hand op die dorp. Pragtige plek met die vriendelikste en behulpsame mense. Baie goed geleë met pragtige strande binne kort afstande. Die lughawegeboue is pragtig skoon en funksioneer absoluut professioneel. Ons is baie beïndruk met George.
Martine B. - 9th October 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Heerlike strand vir gesinne. Veilig op die strand, maar ouers moet ooghou oor kinders wat in see swem.
Tania E. - 9th October 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Rustige see vakansie. Tieners is dalk bietjie verveeld, want daar is nie baie vir hulle om te doen.
Lynette R. - 9th October 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Beste tyd gehad - baie walvisse met kalfies gesien.
Carmen M. - 9th October 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Ek sal beslis weer ‘n draai in Prins Albert gaan maak!
Hannelie B. - 9th October 2017
staying in Helena Heights, Western Cape
Naby Somerset Mall en die lughawe is binne 20 min bereikbaar.
Ezelle M. - 9th October 2017
staying in Uniondale, Western Cape
Baie lekker en rustige dorpie.
Christiaan C. - 9th October 2017
staying in Montagu, Western Cape
Dit is 'n pragtige dorpie met die mooiste ou geboue. Die natuurskoon van die omgewing en die ligging van die dorp maak dit ook lekker om met 'n kamera rond te stap. Daar is altyd iets moois om af te neem.
Devaney K. - 9th October 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Ek hou baie van die eetplek The Standstone. Almal is vriendelik en die plekkie se kos is baie lekker.
Janneke G. - 9th October 2017
staying in Table View, Western Cape
Awesome area to stay. Out of the craziness of the busy town centres, but still centrally located to get to many places quickly!
Bertus V. - 9th October 2017
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Lekker rustige omgewing.
Linus S. - 9th October 2017
staying in Woodbridge Island, Western Cape
Baie sentraal!
Erica N. - 9th October 2017
staying in Table View, Western Cape
Skoon, veilig, pragtig! Baie publieke vervoer en winkels.
Philip O. - 9th October 2017
staying in Welgemoed, Western Cape
I'll go there anytime.
Amelia M. - 9th October 2017
staying in Strand, Western Cape
Dit is definitief die beste.
Nicolene L. - 9th October 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Rustige en skoon dorpie. Absoluut 'n positiewe ervaring.
Roderick R. - 9th October 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Wonderlike basis om die Weskus te verken.
Nico O. - 9th October 2017
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Bnine loop- en ry-afstand vanaf baie goeie vermaak en wynlande van die omgewing.
Tersia V. - 9th October 2017
staying in Silversands, Western Cape
Ek sal ander toeriste aanbeveel om gerus hierdie plek te gaan besoek. Dis 'n baie rustige omgewing waar jy lekker kan rus en ontspan.
Olga G. - 9th October 2017
staying in Kuilsrivier, Western Cape
'n Plek waar alles beskikbaar is!
Wilma V. - 9th October 2017
staying in Robertson, Western Cape
Dit is 'n pragtige rustige plek. Ons kon selfs 8uur in die aand gaan stap! Die mense is vriendelik en die dorp is so skoon! Baie dankie vir 'n onvergeetlike tyd. Ons sal beslis weer daar gaan "kuier".
Marita D. - 9th October 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
So lekker Afrikaans!
Hendrina G. - 9th October 2017
staying in Kleinbaai, Western Cape
Winderige plek!
Peet V. - 9th October 2017
staying in Paternoster, Western Cape
As jy rustig wil wees en die natuur wil geniet, is Paternoster die plek. Indien jy hou van winkelsentrums bly weg.
Vanessa B. - 9th October 2017
staying in Bellville, Western Cape
Baie aangename plek.
Janine V. - 8th October 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Ons het geëet by Weskus plaaskombuis op die hawe. Die seekos-platter was baie lekker en goeie waarde vir die prys. Ons het ook Clanwilliam toe gery wat baie plekke het om by te woon. Die Rooibosfabriek het baie goed om te koop, heerlik rooibos produkte.
Ruhann H. - 8th October 2017
staying in Protea, Western Cape
Ons sal verseker van Protea in die toekoms gebruik maak.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com