Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"'n Moet om te besoek. Skoon, vriendelike dorp met vreeslike behulpsame mense. Baie om te sien."
"Somerset-Wes is baie sentraal geleë ten opsigte van die lughawe, strand en wynplase. Naby die stad vir 'n daguitstappie, maar ver genoeg om te kan ontspan in 'n rustige omgewing. Daar is baie oulike koffiewinkels en die omgewing is netjies en veilig."
"As jy hou daarvan om plattelandse dorpies te besoek dan is hierdie dorpie 'n juweel."
"Pragtige dorp maar ongelukkig swak bestuur. Die burgersentrum se toilette laat veel te wense oor."
"Dis 'n juweel van 'n dorp met 'n geskiedenis wat oor eeue strek. Ons sou graag meer plekke wou besoek, maar die tyd was te min. Ons het heerlik in die dorp gestap en al die geskiekundige geboue van buite beskou en afgeneem. Ons het ook afdraai paaie geneem en die pragtige omgewing bewonder. Dis 'n mooi, skoon dorp. Dis beslis 'n besoek werd."
"Cape Town is an amazing, world class city. It is one of the best-run cities in Africa and will not disappoint."
"Netjiese dorp en as jy gholfspeel of van die natuur hou, is dit die plek."
"Stunning little village, a come back to place as it has charm and all the features you would expect but it comes with a slightly higher price tag due to this also."
"The owner, Natasha, very friendly and helpful. Nice West Coast town. Good fishing destination (snoek)."
"Wonderlike dorp, sal enige tyd weer gaan! So goed onderhou en lyk versorg met liefde!"
"Bonnievale is a lovely getaway from the city. It's small, quiet and surrounded by farms."
"Mosselbaai is nie verniet die nommer-een-munisipaliteit in die land nie. Met eerste oog opslag is dit duidelik. Alles werk. Alles is skoon. Daar is geen slaggate nie. Strande en openbare geriewe word behoorlik instand gehou en is skoon. Die verskeidenheid van toerisme aantreklikhede oortref ander plekke in Tuinroete. Mosselbaai is hoogste op my lys as dit by toeristebestemmings in SA kom."
"Skoon en netjiese dorp, vriendelike en behulpsame mense by al die winkels en restaurante."
"Pragtige dorpie met lekker snuffelwinkels, klein koffiewinkeks, bakkerye, wynproeplekke, ens. Grottostrand is ideaal vir 'n lekker dag op die strand."