Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ilze V. - 2nd October 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Wonderful place to wind down!
Brandon R. - 2nd October 2017
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige dorp.
Andre’ S. - 2nd October 2017
staying in Gansbaai, Western Cape
Aangename en baie interessante plek om te eksploreer, veral De Kelders en die hawens. Blue Room Restaurant uitstekend! My steak (Espetada) lekkerste wat ek in 5 jaar gehad het - 'dinner' daar die hoogtepunt van ons besoek.
Heidi L. - 2nd October 2017
staying in Sea Point, Western Cape
Wonderful area to visit. Safe for tourists with a little savvy.
Kim D. - 2nd October 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige dorp!
Izane' D. - 2nd October 2017
staying in Kalk Bay, Western Cape
Baie mooi!
Chris D. - 2nd October 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie oulike dorp.
Maurette W. - 2nd October 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Ons het by Montecello geëet en dit is vir my een van die beste restaurante in die land. Die kos was ongelooflik.Sedgefield is 'n juweel van 'n dorpie op die Tuinroete. Verblyf en eetplekke is net die beste.
Ronel C. - 2nd October 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Baie mooi.
Johannes B. - 2nd October 2017
staying in Myoli Beach, Western Cape
Sal definitief aanbeveel.
Marcelle L. - 2nd October 2017
staying in Paarl, Western Cape
Mooikelder Day Spa as well as Tee Under A Tree are also two are must visit jewels of the Paarl.
Derrick A. - 2nd October 2017
staying in D' Almeida, Western Cape
Bring 'n gewaarwording van die diversiteit van ons gemeenskap.
Roy K. - 2nd October 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Some good restaurants, reasonable access to West Coast Park. Nice beach. A pleasant characterful seaside village.
Madelene D. - 2nd October 2017
staying in Cape Town CBD, Western Cape
The CBD was really clean and safe. Thank you to the City Council, keep up the good work.
Rouan N. - 2nd October 2017
staying in Villiersdorp, Western Cape
Vir mense wat van die buitelug hou.
Vivienne F. - 2nd October 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Dis 'n pragtige rustige kusdorpie met die mooiste natuurskoon.
Gregory M. - 2nd October 2017
staying in Riversdale, Western Cape
Baie rustige en pragtige plek.
Leana B. - 2nd October 2017
staying in Bellville, Western Cape
Dis sentraal, naby alle groot winkelsentrums en redelik naby aan die see.
Odendaal R. - 2nd October 2017
staying in Franschhoek, Western Cape
Baie lekker gekuier!
Marcollette G. - 2nd October 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Soveel klein juwele wat 'n mens kan ontdek.
Juanita V. - 2nd October 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie aangename oornagplek, die weer is baie lekker en natuurlik 4 Sheep restaurant het puik kos en baie vriendelike personeel.
Jo-ann G. - 2nd October 2017
staying in Strandfontein, Western Cape
Baie mooi.
Nathan C. - 2nd October 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Dis 'n lieflike vakansieplek.
Marilize B. - 2nd October 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
As ek kon, sou ek net daar gebly het. Wonderlike plekkie met die vriendelikste mense!
Hanneke G. - 2nd October 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Onrus is 'n rustige omgewing vol natuurskoon.
Anneline B. - 2nd October 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Nie 'n baie aantreklike of netjiese dorp nie.
Elma C. - 2nd October 2017
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Vir jong besoekers sal dit werk.
Lourens B. - 2nd October 2017
staying in Citrusdal, Western Cape
Vriendelik, maar klein.
Barbara B. - 2nd October 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
My beste maaltyd ooit by Mama Cucina geëet. Lieflike dorp!
Tersia V. - 2nd October 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Rustige Weskus dorpie waar jy kan wegbreek en rustig wees maar tog naby aan verskeie omliggende dorpe sou jy meer wou sien en doen. Lekker eetplekke en heelwat is troeteldier vriendelik.
Boudewijn D. - 1st October 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Het is niet groot maar heeft prachtige old Dutch houses. Het is er gezellig en het is omringd door 3 bergen, wat dan ook veel mogelijkheden biedt voor wandelingen.
Schalk H. - 1st October 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Behoort op enige reisiger se besoeklys te wees.
Miranda B. - 1st October 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Een van die mooiste bestemmings aan die Weskus. Hul lagoon is die mooiste in die land!
Miranda B. - 1st October 2017
staying in Doringbaai, Western Cape
Doringbaai is 'n bekoorlike en piepklein plekkie wat jy sommer tjop-tjop kan deurstap. Die ewe pragtige Strandfontein is ongeveer 7 km van Doringbaai geleë vir diegene wat die omgewing wil verken.
Ellen V. - 1st October 2017
staying in Strand, Western Cape
Die Strand was nog altyd 'n heerlike vakansiebestemming!
Ane V. - 1st October 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Mooiste uitsig en waardering van Tafelberg.
Marion J. - 1st October 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
To go out for dinner you have to know were to go, the centre is ot that cosy. For exploring the Cape, it is well situated. If you like to go for a drink in the evenings I would choose a different spot.
Tinus V. - 30th September 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Ons kom al die pad van Limpopo en het al op ander dele langs die Kaapse kuslyn gaan vakansie hou. Ons sal nie graag in Mosselbaai self wil vakansie hou nie aangesien dit te bedrywig is daar, maar Danabaai, Hartenbos ens. waar dit rustig is, beslis. Ons is oorweldigend beïndruk, eintlik verras, deur die fantastiese diens en vriendelikheid van die besighede en algemene publiek van Mosselbaai wat ons ondervind het tydens verskeie besoeke tydens ons verblyf in die omgewing. Absoluut puik!
Isabel D. - 30th September 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
'n Stil dorpie met pragtige uitsigte, uitstekende restaurante en vreeslik gerieflik geleë.
Frieda P. - 30th September 2017
staying in De Rust, Western Cape
Groot vragmotors wat in nag deur die dorp ry. Dis nogal baie geraas.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com