Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 20093 reviews.
Jeanette J. - 15th October 2019
staying in Bredasdorp, Western Cape
Een van die skoonste/netjieste dorpies wat ek in 'n lang tyd gesien het - absoluut pragtig!
Kobie S. - 15th October 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
As jy nog nooit tevore op Prins Albert was nie, doen jouself die guns en gaan. Die dorp self is 'n skatkis van ontdekkings en die omgewing bied baie dinge om te sien en doen.
Ula D. - 15th October 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Nice place.
Petro H. - 15th October 2019
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Eetplekke was fantasties, maar die akwarium was n teleurstelling. Dalk iets wat in die toekoms ontwikkel kan word!
Clive N. - 15th October 2019
staying in Citrusdal, Western Cape
The area lends for good hiking, mountain biking and wine tasting.
Tlou M. - 15th October 2019
staying in Bredasdorp, Western Cape
Lovely little town. Very clean and most amenities close to each other.
Brenda D. - 14th October 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus in October was stunning with all the natural wild flowers in bloom a truly amazing sight. This year the whales were shy, we only spotted a few. Lots to do and see.
Boetie B. - 14th October 2019
staying in Bredasdorp, Western Cape
Veilige, vriendelike dorp waar jy heerlik kan ontspan, wegbreek van die stad se gejaag, maar jy het steeds alles wat jy nodig het. Ons sal definitief teruggaan.
Daniel R. - 14th October 2019
staying in Stanford, Western Cape
Stanford is 'n pragtige dorp met 'n wonderlike rivier wat om die dorp kronkel.
Kobus V. - 14th October 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Veilig, rustig en netjies.
Bobby S. - 14th October 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Baie stil en baie intiem vir 'n paartjie.
Carin V. - 14th October 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Ons het die kus wandelpad gestap. Die wandelpad is so goed versorg en daar is baie wagte wat die wandelpad patrolleer. Fantastiese natuurskoon. My enigste kritiek is dat daar nie by Proteastraat 'n bord is wat aandui waar die wandelpad weer hervat by Sim-straat nie.
Mirinda C. - 14th October 2019
staying in De Kelders, Western Cape
Stappaadjie langs die see met die mooiste rotse.
Christo S. - 14th October 2019
staying in Fish Hoek, Western Cape
Beslis die moeite werd om te besoek.
Jerome M. - 14th October 2019
staying in Knysna CBD, Western Cape
Goeie ligging en baie attraksies.
Anchelle A. - 14th October 2019
staying in Robertson, Western Cape
Peaceful and safe town!
Delia D. - 14th October 2019
staying in Greyton, Western Cape
Beautiful verby!
James M. - 14th October 2019
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Good area with huge potential for further development, expansion and some up-market/high-end amenities and facilities.
Whellan D. - 14th October 2019
staying in George, Western Cape
Pragtige dorp!
Whellan D. - 14th October 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Mal oor die Karoo Nasionale Park!
Elzabé B. - 14th October 2019
staying in Durbanville, Western Cape
'n Rustige, landelike omgewing sonder geraas.
Elinora D. - 14th October 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Die water is baie sleg.
Marilyn J. - 14th October 2019
staying in Robertson, Western Cape
Always my place to relax and explore the shops. Love to drive pass all the vineyards.
Leonie V. - 14th October 2019
staying in Noordhoek, Western Cape
Die inwoners, eetplekke en atmosfeer is van bostaande gehalte!
Lorette T. - 14th October 2019
staying in Stellenbosch, Western Cape
Erge verkeer.
Nadia L. - 14th October 2019
staying in Klapmuts, Western Cape
Klapmuts is sentraal geleë en dus naby Stellenbosch, Franschhoek en die Paarl: dit sluit in verskeie wynplase en ander besienswaardighede. Perfek geleë om enige rigting in te slaan soos dit jou pas - of jy nou see toe ry, of net geskiedkundige monumente wil besoek! Bonuspunt: maak nie saak waar nie - jy sien vir Tafelberg!
Laurika B. - 14th October 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is so naby aan Kaapstad dat dit vinnig en maklik is om net 'n lekker wegbreek te hê.
Sanet V. - 14th October 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Beslis 'n terugkom werd en sommer vinnig ook!
Louis M. - 14th October 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Sterker teenwoordigheid van polisie en armed response companies, veral by Gaaitjie en hawe se kant met party smouse wat nie nee vir 'n antwoord vat nie en op mekaar vloek.
Afrika W. - 14th October 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Die kalmte en rustigheid gee jou weer die geleentheid om tyd te maak vir jouself. Absoluut 'n stimulasie om weer voort te gaan met die lewe.
Maggie V. - 14th October 2019
staying in Napier, Western Cape
Quaint but quiet little town. Arniston (beach) and wine farms within a reasonable driving distance.
Jason T. - 14th October 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Mal oor Hermanus.
Shivonn J. - 14th October 2019
staying in Santos Bay, Western Cape
Beste baai saam met Mosselbaai.
Lena C. - 14th October 2019
staying in Bredasdorp, Western Cape
Dit is die rustigste dorp, met die vriendelikste mense. Mens voel so tuis.
Veruschke K. - 14th October 2019
staying in Bredasdorp, Western Cape
Minimum restaurants available.
Herman B. - 14th October 2019
staying in Robertson, Western Cape
Ek het Saterdagoggend deur die middedorp gestap. Die strate was maar vuil en ek het nie baie veilig gevoel nie. Die buitewyke lyk natuurlik beter.
Leon B. - 14th October 2019
staying in Britannia Bay, Western Cape
Vir my is die enigste vereiste veiligheid. Solank ek weet my vrou is veilig waar ons is, ag ek die plek perfek. Daar was nie 'n enkele oomblik waar ons nie 100% veilig gevoel het nie, so ek het absoluut geen klagtes oor die area nie.
Gerrit F. - 14th October 2019
staying in Ceres, Western Cape
Dit was ongelooflik mooi.
Lourens D. - 14th October 2019
staying in McGregor, Western Cape
Was baie stil en het veilig gevoel.
Melissa L. - 14th October 2019
staying in Hout Bay, Western Cape
Not much to do, limited activity for children.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com