Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Pauline L. - 26th September 2017
staying in Robertson, Western Cape
Baie lekker rustige plek om te rus.
Albert V. - 26th September 2017
staying in Barrydale, Western Cape
Dis langnaweek en slegs een eetplek is oop op 'n Vrydagaand? Skande vir so 'n mooi dorp met so 'n reputasie vir heerlike eetplekke om uit te kies. Ai, ons is maar teleurgesteld!
Margaret S. - 26th September 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Hulle sal net moet laat kyk na openbare geriewe as mens nie daar bly nie anders 'n baie oulike plekkie.
Franciske M. - 26th September 2017
staying in Hoekwil, Western Cape
Die Spar bied 'n uitstekende voorraad van enige iets wat nodig mag wees; dit is dus nie nodig om in George alles te koop nie. Ons was oor 'n langnaweek daar, die broodrolletjies en brood was net uitverkoop. Daar is ook baie interessante eetplekkies al met die hoofstraat af.
Elizma H. - 26th September 2017
staying in De Kelders, Western Cape
Location is great for relaxing and pleasant for weekend visits. We were fortunate to see whales that were really close which made the stay a little more memorable. There is no beach in walking distance (that I could find), and no easy access to rock pools, this does detract slightly.
Danny S. - 26th September 2017
staying in Cape Route 62, Western Cape
Ons het die Vetplantfees op Calitzdorp bygewoon en 'n veld wandel met Kevin Koen en sy heerlike manier van kennis oordrag was 'n hoogtepunt!
Lorine R. - 26th September 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Ons het by 55 Knots pizzas bestel (take-away) wat lekker was. Ons het by Zuidste Kaap in Agulhas geëet wat heerlik was! Die eisbein, hake en tjips en schnitzel was hoogtepunte. Struisbaai se strande is baie mooi en die mense is vriendelik.
Pierre M. - 26th September 2017
staying in Uniondale, Western Cape
Peaceful and quiet.
Zingisa J. - 26th September 2017
staying in Sea Point, Western Cape
Beautiful place and very peaceful, I must say.
Anneke M. - 26th September 2017
staying in St Helena Bay, Western Cape
Dis 'n mooi plek en ons sal weer soontoe gaan.
Rene W. - 26th September 2017
staying in Kommetjie, Western Cape
Buitelandse reisigers mag dit interessante vind. Ek sou dit nie as vakansie bestemming vir my familie kies nie.
Mariette S. - 26th September 2017
staying in Moorreesburg, Western Cape
Daar is die pragtige Moorreesburg met alles wat jy nodig het en ook die museum, Koringberg is 'n kort rit van Vleidam en daar is redelik baie staaltjies oor die dorp en ook 'n film gemaak. Dan net die oopte van daardie wêreld en dit is alreeds genoeg vir 'n afgeremde siel.
Esmé B. - 26th September 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Stil en rustige kusdorpie naby Vredenburg.
Joy B. - 26th September 2017
staying in Marina Da Gama, Western Cape
The Marina is great but the location and approach to the Marina is not very nice.
Ilze V. - 26th September 2017
staying in Boggoms Bay, Western Cape
Stunning little town!
Peet O. - 26th September 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Fantasties.
Calvyn I. - 26th September 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Pragtige dorpie met baie vriendelike mense.
Godfrey T. - 26th September 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Het net die viswinkel gemis. Skoon dorp. Baie lekker rustig.
Stephan P. - 26th September 2017
staying in De Kelders, Western Cape
'n Mens hoef glad nie verveeld te wees by hierdie bestemming nie. Daar is baie om te doen en te sien in die onmiddellike omgewing.
Lennox D. - 26th September 2017
staying in Greyton, Western Cape
What we loved about the town was the quiteness and no large shopping centres to detract from the country feel of the place.
Marius B. - 26th September 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Rustig maar nie regtig baie om te doen nie. Naweke is bestemmings toe van vroeg af en as jy nie drink nie is daar nie veel aan Langebaan nie. Ek persoonlik sal nie weer daar gaan vakansie hou nie.
Gert H. - 26th September 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Inwoners is so vriendelik en die dorpie het so baie om te bied.
Erika A. - 26th September 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Dis vreeslik mooi en rustig. Baie om te sien en te doen veral vir die kinders. Vir die gemiddelde inkomste groep, sal jy beslis voor die tyd moet spaar. Die koffiewinkels en geskenkwinkels se pryse is baie duur asook die pryse in die OK grocer. Ek sal beslis volgende keer eie kos en hout van my tuisdorp af bring.
Marita B. - 26th September 2017
staying in Greyton, Western Cape
As jy natuur en klein dorpies geniet moet jy hier 'n draai maak. Daar is die pragtigste winkels en "Afraid of Mice" my insiens die mooiste op die dorp. Die restaurante bedien die heerlikste kos en daar is iets vir almal. Ry met 'n fiets deur die dorp en geniet tee en koek by die kwekery. Stap in die natuurreservaat. Glo my, 'n naweek is net te min om alles te doen.
Hanlie S. - 26th September 2017
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Dit is jammer dat daar nie plek is om ontbyt te eet of koffie te gaan drink.
Michell M. - 26th September 2017
staying in Montagu, Western Cape
Would love to retire there.
Johan S. - 26th September 2017
staying in George, Western Cape
Tyd was te min om by als uit te kom, maar sal beslis volgende keer langer bly om die mooi dorp beter te leer ken.
Ken H. - 26th September 2017
staying in De Rust, Western Cape
Just the right place to use as a basis when you want to explore the beauty of the Karoo or it's an amazing place for a tranquil break.
Danielle V. - 26th September 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
One of the best beaches in the Cape. Absolutely breathtaking.
Tamaryn E. - 26th September 2017
staying in St Helena Bay, Western Cape
There is not much to do in St Helena Bay. It's really a place to go to when you're in need of chill time. We however explored along the way and stumbled upon a gem, Langebaan Nature Reserve.
John G. - 26th September 2017
staying in Boggoms Bay, Western Cape
Perfect place for peace and quiet in a small village. The beach is huge (no lifeguards on duty - maybe there are during peak seasons). Well away from the rat race and excellent cellphone reception. No houses have walls or electric fences.
Nick F. - 26th September 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
'n Fantastiese plek! Ek will weer daar kuier.
Sugnuet D. - 26th September 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
The things I love restuarant is 'n moet om te gaan eet, baie vriendelike personeel en maak 'n draai in Kerkstraat, baie winkeltjies om in te loer.
Hettie D. - 26th September 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Very friendly place to be.
Chantelle G. - 26th September 2017
staying in Robertson, Western Cape
Baie min om te doen met kinders. Maar die Bird Paradise sal ek enige tyd aan beveel. Als was mooi skoon en die diere is almal baie goed versorg.
Gerda P. - 26th September 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Dis baie mooi en 'n fantastiese plek en area en mens kan die Kaap van alles kante af sien.
Soné C. - 26th September 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Beautiful place with so much to do.
Annette J. - 26th September 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Mooi area en skoon net jammer dat mense iets elke 5 tree iets aan jou probeer verkoop, kan irriterend raak.
Andrew C. - 26th September 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
My home town forever!
Alexi D. - 26th September 2017
staying in George, Western Cape
George word baie netjies gehou en dit is 'n stunning plek!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com