Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Elmarie S. - 24th September 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Wildernis is n klein dorpie wat die moeite werd is om te besoek.
Margreet B. - 24th September 2017
staying in Greyton, Western Cape
Oulike dorp, baie om te sien, en ons sal terugkom vir die Art Walk.
Donovan P. - 24th September 2017
staying in St Helena Bay, Western Cape
Rustig dorpie om weg te breek vir 'n naweek selfs.
Estelle D. - 24th September 2017
staying in Robertson, Western Cape
Verbasend lekker met 'n paar moderne eetplekke.
Wilhelm R. - 23rd September 2017
staying in Onrus, Western Cape
Asemrowend!
Carin V. - 23rd September 2017
staying in De Rust, Western Cape
Pragtige dorpie met vele bedrywighede in die onmiddellike omgewing. Meiringspoort is asemrowend mooi en die publieke badkamers is pynlik skoon en netjies. 1ste klas toeriste-aantreklikheid.
George J. - 23rd September 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
'n Lekker afpakplek.
Andre S. - 23rd September 2017
staying in Pearly Beach, Western Cape
Rustig en veilig. Vriendelike mense.
Deon R. - 23rd September 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster bied 'n unieke belewenis van die Weskus.
Tobie H. - 23rd September 2017
staying in Great Brak River, Western Cape
Julle dorp is pragtig. Hou dit so en ons gaan julle nog baie jare ondersteun!
Catharina De Villiers D. - 23rd September 2017
staying in Robertson, Western Cape
Dit was so lekker op die plaas by the Cottages ons het op die ou end min ander besienswaardighede besoek.
Dedré B. - 22nd September 2017
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Baie besig en groot verskeidenheid restaurante om van te kies. Veilig, kan rondloop en als is stapafstand, orals shuttles beskikbaar om jou na ander plekke te vat. Die middestad is bietjie raserig so as dit iets is wat jou pla sal ek nie verblyf in die middestad aanbeveel nie.
Louise B. - 22nd September 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
Clanwilliam het ons harte gesteel. Dis 'n baie spesiale dorpie met wonderlike mense. Bid julle kry gou reën.
Aukeline D. - 22nd September 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Baie te doen en te sien in Hermanus.
Aukeline D. - 22nd September 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Aangenaam verras. Pragtige kustuine, mooi wandelpaadjies en baie skoon. Lekker geëet by Issabellas.
Amanda E. - 22nd September 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oulike dorpie, die strate is net 'n bietjie sleg!
Christel V. - 22nd September 2017
staying in Darling, Western Cape
Darling is gedurende die blommeseisoen baie gerieflik geleë vir 'n oornag verblyfplek. Die jaarlikse veldblommeskou was ook aan die gang toe ek daar was, en vir die geleentheid is die orgidee kwekery ook oopgemaak vir die publiek. Vir hierdie rede was Darling dus 'n goeie plek om by te vertoef. Darling verskaf ook goeie wyn en daar is 'n pragtige wynwinkel in die hoofstraat wat produkte verskaf wat andersins nie algemeen beskikbaar is nie. Daar is goeie restaurante op die dorp, en die museum is 'n interessante venster op die verlede. Na aan die dorp is 'n plaas waar lig op die San lewenswyse gegooi word, en sowat 'n uur vanaf Darling is fossiele wat vir die belangstellende betekenisvol kan wees.
Christel V. - 22nd September 2017
staying in Riebeek West , Western Cape
Riebeek-Wes en Riebeek Kasteel is so na aan mekaar, dat hulle as 'n geheel gesien kan word. Aangesien dit 'n destinasiebestemming is waar vele troues plaasvind, is daar baie fasiliteite en besondere winkels wat andersins nie 'n bestaan sou kon maak nie. Ek het dus veel meer gekry as wat ek my voorgestel het.
Elize K. - 21st September 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Ons gesin kuier graag in die Mosselbaai/Hartenbos omgewing. Dis ons nommer een keuse vir 'n vakansiebestemming!
Neil T. - 21st September 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Beautiful place and welcoming. Safety remains a key concern.
Gillian S. - 21st September 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Very friendly town. My partner Damian and I went for run and explored a bit and all the Neighbors smiled and waved.
Harry V. - 21st September 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie nuwe uitbreidings, met baie huise nog in aanbou. Beskik oor nodige winkels en geriewe. Mooi strandgebied.
Harry V. - 21st September 2017
staying in Citrusdal, Western Cape
Pragtige omgewing, naby die Cederberge wildernis gebied.
Abigail A. - 21st September 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Friendly warm hearty people. Just beautiful.
Reynier S. - 21st September 2017
staying in Tergniet, Western Cape
Dit lyk na 'n rustige en veilige buurt.
Berna-lee L. - 21st September 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
It's a beautiful place. Words cannot describe, one has to experience it.
Harry V. - 21st September 2017
staying in Klawer, Western Cape
Naby die blommeprag.
Jan J. - 21st September 2017
staying in Tergniet, Western Cape
Rustige area en naby genoeg aan Hartenbos en Mosselbaai.
Ida N. - 20th September 2017
staying in Herold's Bay, Western Cape
Beautiful, quiet destination.
Cecile D. - 20th September 2017
staying in De Rust, Western Cape
Prins Albert het kompetisie hier! Perfek geleë om Meiringspoort, Oude Muragie en Seweweekspoort pas te besoek. Lekkerste omelette van ons lewe geëet by the Village Trading post.
Joan K. - 20th September 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Oulike winkelkompleks wat al die vername winkels het.
Douwene O. - 20th September 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Het goeie surf en lekker restaurante (soos Muisbosskerm).
Marietjie O. - 20th September 2017
staying in Onrus, Western Cape
Onrus is 'n netjiese dorpie wat almal laat tuis voel. Alles is netjies en stapafstand.
Nadine H. - 20th September 2017
staying in De Nova, Western Cape
Central Mossel Bay location.
Anton S. - 20th September 2017
staying in Green Point, Western Cape
Heerlike area vir stap met 'n wonderlike uitsig. Dis naby die Waterfront en vele bestemmings in Kaapstad.
Collin H. - 20th September 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Fantastic.
Pamela S. - 20th September 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Lots to do in the environment whether you want to relax or be super busy.
Marthinus P. - 20th September 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Nou nie regtig 'n toerisme-aantreklikheid van groot omvang nie, maar ideaal vir oornag op pad Kaap toe of terug.
Janine J. - 20th September 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lekker kuier, lekker kos.
Trish S. - 20th September 2017
staying in Barrydale, Western Cape
Vriendelike mense en pragtige dorpie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com