Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Drienie O. - 19th September 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Really special to enjoy the beach with mountains surrounding, as well as great shopping possibilities with a variety of restaurants available!
Marge J. - 19th September 2017
staying in Klapmuts, Western Cape
Klapmuts is ideaal geleë vir verblyf as middelpunt om elke dag interessante plekke te besoek en te verken soos Paarl, Franschoek en Stellenbosch. Babylonstoren is 'n klipgooi van Bona Vista en 'n absolute moet om te besoek.
Dave M. - 19th September 2017
staying in George, Western Cape
Ons besoek die area al die afgelope 30 jaar en daar is elke jaar iets wat ons nog nie gesien het nie.
Rudolph C. - 19th September 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Uitstekend, werklik die moeite werd om te besoek.
Gerry B. - 19th September 2017
staying in Big Bay, Western Cape
Awesome.
Jandre D. - 19th September 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Rustige kusdorpie waar mens net kan ontspan, boek lees of op die strand loop (en swem as jy die koue water kan vat) as jy wil, of na een van vele goeie restuarante gaan vir lekker kuier met vriende. Blykbaar heelwat kreef binne seisoen, maar dit moet ek nog meemaak.
Hannetjie F. - 19th September 2017
staying in Britannia Bay, Western Cape
Bietjie ver om daar uit te kom en nie veel om te doen nie. Winkels ook tans 'n probleem, moet ver ry om basiese goed te kan koop.
Emmerentia L. - 19th September 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Vanrhynsdorp is so goed geleë, naby die see vir 'n dag uitstappie kan jy see toe en terug. Naby die mooiste wynplase, 'n vriendelike dorpie.
Verton B. - 19th September 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Dit is stunning en die gemeenskap is baie vriendelik.
Leendertz W. - 19th September 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Beautiful town just an hour out of Cape Town. So much to see and do. Great restaurants, awesome and you need to visit Garagista brewery, exceptional beer!
Kobie V. - 19th September 2017
staying in Witsand, Western Cape
Pragtige. klein en stil plekkie.
Elizabeth F. - 19th September 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Sal elke jaar kom.
Charlene O. - 19th September 2017
staying in Brandwacht, Western Cape
Rustige woonbuurt. 'n Bietjie ver om te stap na die middedorp toe, maar vir bergfietsryers is dit ideaal want daar is baie bergfietsroetes.
Rumilda A. - 19th September 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Dit is 'n baie mooi omgewing en ek beoog om weer na Port Owen te gaan.
Friedrich K. - 19th September 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Ongelooflik!
Marise R. - 19th September 2017
staying in Paternoster, Western Cape
'n Lekker wegbreekplek wat nie te ver van die huis af is nie.
Schalk H. - 19th September 2017
staying in Swellendam, Western Cape
'n Pragtige en rustige dorp met pragtige, historiese geboue.
Dee M. - 18th September 2017
staying in Bredasdorp, Western Cape
Die Joshua Tree-werkswinkel is pragtig.
Andre D. - 18th September 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie geskiedkundige besienswaardighede, soos museums.
Henk M. - 18th September 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is 'n rustige Karoodorp met gasvrye en vriendelike mense waar mens nog egte plattelandse gasvryheid geniet!
Elvia J. - 18th September 2017
staying in Bellville, Western Cape
Bellville is sentraal geleë en naby baie inkopiesentrums en hospitale.
Johan D. - 18th September 2017
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige, rustige dorp met eiesoortige karakter.
Johannes [koos ] S. - 18th September 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Sal weer wil kom kuier, maar langer bly om dorpie verder te verken.
Edwin M. - 18th September 2017
staying in Robberg, Western Cape
Our second stay and it just gets better.
Hannes W. - 18th September 2017
staying in Agulhas, Western Cape
Wonderlike ervaring selfs vir ons wat al jare in die Wes-Kaap woon. Die natuurskoon en omringende oseane is asemrowend.
Cecilia B. - 18th September 2017
staying in Strand, Western Cape
Rustig, by die see en baie lekker!
Dirk L. - 18th September 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Meer as genoeg buite-vermaak en goeie restaurant sowel as beeldskone parkrun in die heuwels.
Robin G. - 18th September 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Far away. Typical West Coast fishing town with beautiful beaches and an interesting bird colony. Not much to do except relax and enjoy the solitude.
Carel P. - 18th September 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Baie mooi en rustig.
Eugene D. - 18th September 2017
staying in George, Western Cape
Goeie plek om die vakansie deur te bring.
Marno G. - 18th September 2017
staying in Paarl, Western Cape
Die weer is great.
Simone A. - 18th September 2017
staying in Strand, Western Cape
Strand is sentraal en jy is by die see wat fantasies is.
Lourika N. - 18th September 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Dit bly 'n gunsteling bestemming vir 'n naweek wegbreek. Beskik oor al die noodsaaklike geriewe.
Hendrik G. - 18th September 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Moet aandag gee aan informele behuising teen berg. Skep 'n swak indruk en doen afbreek aan area. Veral die betogings wat daar was met ons verblyf. Kos en eetplekke uitstekend.
Anell D. - 18th September 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Gaan loer in by The Showroom Theater! First Class Awesomeness voorwaar!
Charlene R. - 18th September 2017
staying in Big Bay, Western Cape
Loopafstand. Heerlike eetplekkies op die strand.
Louise L. - 18th September 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Pragtige strande met vriendelike mense!
Riaan G. - 18th September 2017
staying in Montagu, Western Cape
Daar is verbasend baie om te doen in die area. Montagu skep 'n warm klein dorpie gevoel met baie outydse geboue en vriendelike mense.
Roxanne J. - 18th September 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Lekker plek en sal weer daar wil gaan vir 'n holiday.
Stephan D. - 18th September 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleinmond is 'n liewe plekkie, mooi, skoon uitsigte.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com