Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Susan M. - 18th September 2017
staying in Porterville, Western Cape
So 'n oulike plattelandse dorpie. Ons het dit so baie geniet.
Henque H. - 18th September 2017
staying in Klapmuts, Western Cape
Pragtige area wat nie genoeg erkenning kry nie. Maar daarin lê die skoonheid dalk.
Armagh C. - 18th September 2017
staying in Ladismith, Western Cape
Mooi omgewing met die berge en bergpasse. Hou van die wingerde in die valeie. Goed om dagreise te doen.
Dot V. - 18th September 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Lieflik!
Johan S. - 18th September 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Een van die mooiste dorpies in die Kaap!
Johan O. - 17th September 2017
staying in Darling, Western Cape
Baie goed, fantastiese natuur en wynbedryf
Sampie J. - 17th September 2017
staying in Muizenberg, Western Cape
Ons is altyd lief vir Muizenberg tot Simonstad. Die strande en strate was skoon, geen Rommel wat rondlê nie. Skoon omgewing is vir my teken van beheer en sekuriteit. Ek sal vinnig onveilig voel as plekke nie skoon is nie.
Janinè G. - 17th September 2017
staying in Betty's Bay, Western Cape
Daar kort 'n supermark met meer opsies.
Willmore C. - 17th September 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Nice.
Noxolo N. - 17th September 2017
staying in Bellville, Western Cape
Peaceful neighbourhood. I could do my jogging and I never felt unsafe.
Hercules O. - 17th September 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
80% van die restaurante is geheel en al te duur. R45 vir 'n glasie wyn by een. Die wyn en vis is maklik bekombaar daar, maar ten duurste. Ons betaal goedkoper vir wyn en vis in Noordwes waar ons die goed moet invoer.
Hendrik D. - 17th September 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Ons het die gevoel gekry dat die dorpie vasgesteek het in 'n vergange era en al die ou artefakte val nie noodwendig in almal se smaak nie. Dit is vir mense wat wil teruggaan in tyd en wat hou van die eksentrieke.
Riaan N. - 17th September 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Baie mooi en gesellige dorp met lekker mense en rustigheid.
Leon B. - 17th September 2017
staying in Kenridge, Western Cape
Trappe na slaapkamer op tweede vloer kort dalk addisionele handreling vir ouer en swaarder mense op trappe veilig te kan gebruik.
Annemie L. - 16th September 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Wonderful and a place we both wanted to explore more.
Jean V. - 16th September 2017
staying in Brackenfell, Western Cape
Brackenfell is 'n woonbuurt uit die gewoel van die stad, maar naby aan hoofpaaie sodat 'n mens maklik by toeristeaantreklikhede kan uitkom.
Gert B. - 16th September 2017
staying in Vredendal, Western Cape
Vredendal het ons aangenaam verras en die mense is baie vriendelik en behulpsaam.
John G. - 16th September 2017
staying in Thesen Islands, Western Cape
Mooi Island. Goed versorg en veilig.
Marlene N. - 16th September 2017
staying in Langebaan, Western Cape
A great holiday destination.
Ruaan J. - 16th September 2017
staying in Heatherlands, Western Cape
Pragtige area, baie naby aan winkels.
Annette R. - 16th September 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
Daar is so baie om te sien en te doen in die omgewing. Ons is spyt dat ons nie twee nagte hier oornag het nie. Wou graag die ander plekke (soos aanbeveel in die Weg tydskrif), maar ons tyd was net hopeloos te min.
Herma R. - 16th September 2017
staying in Onrus, Western Cape
Wonderlike plek.
Thelma O. - 16th September 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Some interesting mountain passes where we saw a lot of fynbos! A lovely succulent nursery with lots of very interesting indigenous plants.
Thelma O. - 16th September 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
My sister and I did not visit Bird Island as we felt the charges were rather steep for local pensioners to walk along and see a few sea birds.
Boudewijn D. - 15th September 2017
staying in Milnerton, Western Cape
Kan er moeilijk over oordelen, want wij waren er maar voor 1 nacht en hebben niet veel van Milnerton gezien.
Jo-ann W. - 15th September 2017
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Netjiese rustige kusdorpie vol karakter.
Chresna S. - 15th September 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Baie skoon en netjies dorp.
Rochelle K. - 15th September 2017
staying in Century City, Western Cape
Dis baie besig in die oggende - baie verkeer!
Karel A. - 15th September 2017
staying in Montagu, Western Cape
Ons hou van die rustigheid. Sal daar wil aftree. Hoop die padwerke is klaar wanneer ons weer kom.
Andrew M. - 15th September 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Enjoyed visiting the museum and Old Goal.
Ben H. - 15th September 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Rustige dorpie, sal weer besoek aflê.
Hennie O. - 15th September 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Ons kan nie glo bykans al die winkels/restaurante ens. in die ATKV se nuwe ontwikkeling in Hartenbos is feitlik 100% Engels nie! Wat 'n belediging vir die oorwegend Afrikaanse inwoners en derduisende Afrikaanse besoekers! Ons kom nie weer nie!
Boelie V. - 15th September 2017
staying in Lutzville, Western Cape
Goed geleë om by die omgewing uit te kom.
Arthur N. - 15th September 2017
staying in Worcester, Western Cape
Ons ken Worcester en omgewing. Vir ons altyd lekker om daar verby te ry en iets te geniet.
Michelle J. - 15th September 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige plekkie, netjies en veilig. Dis 'n goeie plek vir 'n rustige lewenstyl.
Carin V. - 15th September 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Toeristevriendelik, interessante winkels en eetplekke.
Margie M. - 14th September 2017
staying in Lutzville, Western Cape
Binne bereik van Vredendal, Doringbaai en Lambertsbaai, met ander woorde, die see is naby. Baie min koswinkels. Nie 'n wye verskeidenheid eetplekke nie.
Willem V. - 14th September 2017
staying in Franschhoek, Western Cape
Maandae is 'n mislike dag vir plaaslike mense. Alle besienswaardigehede is toe, baie wynplase ook. Net buitelanders geniet die winkels en die is gans te duur vir diegene wat in SA woon.
Cornell A. - 14th September 2017
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Pragtige plek.
Cornell A. - 14th September 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Pragtige plek. Goed onderhou.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com