Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Cornell A. - 14th September 2017
staying in Swartland, Western Cape
Pragtige natuur. Gawe, warm hoflike mense.
Eugene B. - 14th September 2017
staying in Ladismith, Western Cape
Ladismith is naby genoeg vanaf Vyver's Rus, het heerlike middagete gehad by Hillock Wines.
Alwyn C. - 14th September 2017
staying in Franskraal, Western Cape
Baie mooi plekkie.
Rikus S. - 14th September 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Die liqueur by die bessie plaas is baie aangenaam en het 'n lekker skop! Bel daarna maar vir Fizel.
Delene M. - 14th September 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Wat 'n pragtige omgewing. Het baie blommetjies gesien en het Tietiesbaai ontdek. Asemrowende uitsig en natuur.
Delene M. - 14th September 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Eerste keer dat ons Langebaan besoek het. Was baie beïndruk en sal definitief volgende keer langer kom kuier.
Bryan P. - 14th September 2017
staying in Paarl, Western Cape
Paarl and surroundings has lots to offer.
Johan K. - 14th September 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
Pragtige omgewing.
Abie C. - 13th September 2017
staying in Big Bay, Western Cape
Goeie ligging ens.
Abie C. - 13th September 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Been there, seen it, will not go back.
Cross B. - 13th September 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Bly maar een van ons gunsteling bestemmings!
Jacques G. - 13th September 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Dorp van die jaar! Wat meer kan jy sê!
Dirk P. - 13th September 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Pragtige plek, sal weer gaan!
Dirk P. - 13th September 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Ons het ons harte verloor in Paternoster!
Petro S. - 13th September 2017
staying in Nuwerus, Western Cape
Skoon dorp en vriendelike mense.
Louise V. - 13th September 2017
staying in McGregor, Western Cape
Hierdie plekkie is pragtig en nie kommersieel nie!
Natasha V. - 13th September 2017
staying in Citrusdal, Western Cape
Een van my gunsteling plekke.
Anneline N. - 13th September 2017
staying in Brandwacht, Western Cape
Dit is ongelooflik mooi en jy ervaar 'n wonderlike stilte. Die afstand pla my nie, maar ek dink dit mag vir sommige besoekers 'n entjie uit die dorp se sentrale gebied wees.
Rina T. - 13th September 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Pragtige plek. Ons het baie lekker gekuier.
Helga G. - 13th September 2017
staying in Kleinbaai, Western Cape
My aftreeplekkie.
Ronica V. - 13th September 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
Clanwiiliam is 'n oulike dorpie. Die restaurant net 'n bietjie duur.
Retha B. - 13th September 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Lekker plekkie, lieflike eetplekke.
Dia O. - 13th September 2017
staying in Franskraal, Western Cape
Sal eendag daar gaan aftree.
Petro S. - 13th September 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Mooi dorp.
Flip W. - 13th September 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Ons kom gewoonlik ook hienatoe en hou daarvan om hier te ontspan en die see te geniet.
Joanne C. - 12th September 2017
staying in Constantia, Western Cape
Die "Paris" van Suid Afrika... Uitstekende kos en wyn!
Albert F. - 12th September 2017
staying in Myoli Beach, Western Cape
Highly recommended for a relaxed getaway.
Hannes D. - 12th September 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Dorp bied alles wat 'n persoon verlang. Die mense is vriendelik. Die dorp is rustig met genoegsame aktiwiteite vir oud en jonk. Ook baie ideaal vir die hengelaar.
Etienne T. - 12th September 2017
staying in Brackenfell, Western Cape
Brackenfell is stil, het 'n pragtige uitsig in die rigting van Kaapstad en dit is naby genoeg aan goeie restaurante en inkopiesentrums.
Andre/janet W. - 12th September 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Love the place.
Lizette T. - 12th September 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Behalwe vir die wind wat erg gewaai het kan ek nie veel sê nie behalwe dat Langebaan al amper net so groot soos Kaapstad is. Was heelwat verbaas oor al die uitbreidings.
Susan L. - 12th September 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
We thoroughly enjoyed Prince Albert - a lovely, quaint little town, clean and interesting with lots to do and the people were very friendly.
Kenneth S. - 12th September 2017
staying in Robberg, Western Cape
I would definitely stay there again.
Marcelle P. - 12th September 2017
staying in Paarl, Western Cape
Lekker eetplekke!!!
Riana M. - 12th September 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Baie mooi! Sielsrus!
Anton V. - 12th September 2017
staying in Paternoster, Western Cape
As jy van stil en mooi views en niks om te doen behalwe vir iets mooi staar hou is dit jou plek.
Christa R. - 12th September 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Ons was 'n bietjie teleurgesteld met die vinnige uitbreiding van groot massiewe huise orals wat Yzerfontein se Weskusdorpie-atmosfeer opgeslurp het. Groot jammerte!
Inus V. - 12th September 2017
staying in Greyton, Western Cape
Greyton word oorwaardeer uit die hoek gesien van 'n plattelandse toeris.
Kim V. - 12th September 2017
staying in Paarl, Western Cape
Paarl is a smaller town, so there are not many shops open on a Sunday.
Hazel G. - 12th September 2017
staying in Kenridge, Western Cape
Area is good.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com