Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Roland Lionel David D. - 12th September 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Beslis my gunsteling Weskus bestemming. Lekker weer, vriendelike mense en aangename atmosfeer dra by tot 'n heerlike, ontspanne vakansie. Pragtige strande en heerlike water van die strandmeer perfek vir allerhande wateraktiwiteite. Lekker plek om te hengel.
Jaco P. - 12th September 2017
staying in Vredenburg, Western Cape
Vredenburg is uitstekend geleë en baie areas kan van hier af besoek word.
Elrine S. - 12th September 2017
staying in Hermon, Western Cape
As jy behoefte het aan "ou-wêreldse" sjarme en wegbreek in die rustigheid van plaasatmosfeer is Hermon die ideale plekkie.
Martin J. - 12th September 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Pragtige omgewing, veilig.
Rowan L. - 12th September 2017
staying in Hermanus, Western Cape
The restaurants in Hermanus are not very "breakfast friendly". To enjoy a good breakfast, I recommend Wimpy (which is disappointing as we would like to explore restaurants in the area and not restaurants that we are familiar with). Lizette Kitchen, which is 2 minutes walking distance from the cottage had a disappointing breakfast menu which "hearty breakfast lovers" will not enjoy! Harbour Rock Restaurant is recommended for supper, great seafood menu with stunning views! Had the best waitress, Jody serving us. Saturday morning between 10:00 and 12:00 we were entertained by whales in the whale spotting areas!
Elize V. - 12th September 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Baie lekker.
Burgert K. - 12th September 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Sal meer sekuriteit moet aanstel, veral gedurende nagte! Deur wagte wakker gemaak om vas te stel of daar by ons ingebreek is.
Stephanus W. - 11th September 2017
staying in Paradyskloof, Western Cape
Uit die dorp se gewoel, naby eetplekke en heerlik stil.
Jan W. - 11th September 2017
staying in Camps Bay, Western Cape
Lekker plek.
Gert B. - 11th September 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
Clanwilliam is 'n baie vriendelike dorp met interessante mense, geskiedenis en besienswaardighede.
Cecil O. - 11th September 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie mooi, lekker geleë en besig met baie mooi en nuwe ontwikkelings.
Deon D. - 11th September 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Pragtige, skoon stad wat baie aktiwiteite bied.
Antonie S. - 11th September 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Asemrowend en 'n belewenis!
Suzanne N. - 11th September 2017
staying in Bellville, Western Cape
Goed geleë en binne 'n goeie afstand van als wat ons wou doen.
Stephan F. - 11th September 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Versinnebeeld die Weskus.
Annamarie D. - 11th September 2017
staying in Table View, Western Cape
Pragtig.
Marike L. - 11th September 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
My gunstelingdorp!
Danie O. - 11th September 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Very quiet and unspoiled coastal town.
Lyda K. - 11th September 2017
staying in Big Bay, Western Cape
Love dit!
Thea L. - 11th September 2017
staying in Riversdale, Western Cape
Heerlik, rustig en baie om te sien en te beleef.
Andre A. - 11th September 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
Interessant.
Chandrè C. - 11th September 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Die area was baie rustig.
Elma O. - 11th September 2017
staying in Witsand, Western Cape
Heel verbaas oor die pragtige strande en rivier. Ideaal vir watersport.
Riaan K. - 11th September 2017
staying in Welgelegen , Western Cape
Baie mooi en rustige area.
Viola J. - 11th September 2017
staying in Britannica Heights, Western Cape
A definite destination for peace and quite. Beautiful sunrise and sunset.
Sakkie V. - 11th September 2017
staying in Paarl, Western Cape
Awesome place and people.
Leoni K. - 11th September 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Lemoenfontein is 'n definitiewe stop!
Joyce J. - 11th September 2017
staying in Porterville, Western Cape
Porterville is a cosy little town surrounded by beautiful mountains, away from all the noise. One could not spend a whole week in the town itself, however, due to there not being enough activities to keep one busy.
Melinda V. - 11th September 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Een van die pragtigste plekke in SA. Die blomme was pragtig. Langebaan is 'n moet sien en beleef in SA!
Thea L. - 11th September 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Dit is 'n pragtige dorpie en die omgewing is net so mooi. Beslis 'n besoek werd!
Leonie R. - 11th September 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
As oud-inwoner kuier ek graag daar.
Johanna H. - 11th September 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Pragtige en vriendelike dorp.
Ilze S. - 10th September 2017
staying in Montagu, Western Cape
Jammer van al die padwerke om die dorp.
Madelein L. - 10th September 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Pragtig! Strande is asemrowend. Bird Island is so mooi en die mense is baie vriendelik. Muisbosskerm restaurant is 'n moet. Die plek het my hart gesteel.
Jeanne T. - 10th September 2017
staying in Bellville, Western Cape
Vir ons behoeftes was dit goed en sentraal geleë. Sal dit aanbeveel as toeristebestemming, afhangende waarnatoe toeriste natuurlik wil gaan.
Alicea O. - 10th September 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Pragtige area waar mens altyd tuis voel.
Cheryl D. - 10th September 2017
staying in Montagu, Western Cape
Die padwerke in die dorp maak dat alles onder stof is en die plek lyk maar 'n bietjie vaal. Ongelukkig is die water by Avalon Springs ook nie juis warm vir dagbesoekers nie.
Andre F. - 10th September 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Dorp het baie agteruit gegaan. Ons wou die Chris Barnard museum besoek, maar dit het onveilig gelyk.
Lianda C. - 10th September 2017
staying in Durbanville, Western Cape
Ons het 'n paar jaar gelede gewoon in Durbanville en dit is altyd ons plek van keuse wanneer ons Kaapstad toe kom.
Francois V. - 10th September 2017
staying in Century City, Western Cape
Century city is baie sentraal en toeganklik van alle kante af. Ons hou van die kanale en en die stap roetes daar om. Bonus is die groot winkel sentrum vir die wat hou van inkopies of net rondloop in die "mall". Hier is baie vir oud en jonk om te doen.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com