Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Leonie D. - 6th September 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Prins Albert is pragtig, skoon, versorg en het vriendelike mense. Die winkeltjies is baie oulik.
Wille P. - 6th September 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort-Wes is 'n baie gerieflike halfweg-huis wanneer jy ver sou reis en wat aanbeveel kan word.
Wille P. - 6th September 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Dit was werklik baie aangenaam om daar tuis te gaan. Pragtige omgewing en rustig. Ook baie veilig gevoel daar.
Tonie S. - 6th September 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Die hoofstrate is 'n bietjie vuil en die geboue word nie opgepas soos 'n mens sal verwag van 'n dorp waardeur soveel mense beweeg nie.
Malie V. - 6th September 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Ongerepte dorpie met die pragtigste sonsondergang. Ek het 'n groot nostalgie oor Lambertsbaai vanuit my kinderjare.
Pollie B. - 6th September 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
As jy lief is vir die see, is Sandbaai jou eindbestemming. Veral as jy Sandbaai Country House jou tuiste maak!
Lourens S. - 6th September 2017
staying in Herold's Bay, Western Cape
Pragtige plek.
Pollie B. - 6th September 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Heerlike vissersdorpie met vriendelike mense wat behulpsaam is. Lekker vakansiedorp!
Chanelle J. - 6th September 2017
staying in Jongensfontein, Western Cape
Dit is 100% die beste plek ooit - baie rustig en veilig.
Danie K. - 5th September 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Pragtig en rustig.
Yvonne D. - 5th September 2017
staying in Citrusdal, Western Cape
Klaar besluit om volgende jaar 'n road trip in die berge te onderneem rondom Citrusdal en Ceres. Daar is soveel om te sien en te ontdek.
Pieter B. - 5th September 2017
staying in Santos Bay, Western Cape
Santos Express het nie beheer oor besoekers aan die strand nie, so stilte is nie gewaarborg deur die nag nie
Magriet M. - 5th September 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Daar is interessante eetplekke en dit is goed geleë om as 'n basis te gebruik om omliggende plekke te besoek.
Magriet M. - 5th September 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Die voëleiland is die moeite werd om te besoek in Aug/Sep terwyl die duisende malgasse daar is. Die eetplekke langs die hawe se diens en kos is van goeie gehalte. Die plaaslike museum met vanmelewe se gebruiksartikels en info oor families is die moeite werd om te besoek.
Megan L. - 5th September 2017
staying in George, Western Cape
Baie mooi omgewing.
Francisca V. - 5th September 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtig! So baie om te sien.
Cecilia D. - 5th September 2017
staying in De Kelders, Western Cape
Ek het verlief geraak op die dorpie. Dis netjies en skoon. Die wandelroete is 'n groot bonus. Die dorp het alles waarvoor jy kan vra.
Lynda D. - 5th September 2017
staying in Betty's Bay, Western Cape
We like it as we have stayed here often with friends and family in their houses.
Gadija I. - 5th September 2017
staying in Hermanus, Western Cape
I love Hermanus!
Isstel B. - 5th September 2017
staying in Paradise, Western Cape
Hierdie was ons eerste besoek in Knysna en was aangenaam verras oor die gasvryheid wat die dorpie bied. Daar is ook baie om te doen by die Waterfront en bied ongelooflike geleenthede vir toeriste aan om die aptyt van lewenslus aan te wakker! Ongelukkig is die mense by Spar op die dorp nie baie vriendelik nie, maar andersins het ons 'n goeie ervaring van die res van die dorp ontvang in die kort tyd wat ons gebly het.
Asanda M. - 5th September 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
It is a good place to hang out with your family.
Japie V. - 5th September 2017
staying in Velddrif, Western Cape
Al wat gepla het is die baie plekke in Bokkomlaan wat of toe was of laat oopmaak.
An F. - 5th September 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Tipiese Weskus-atmosfeer.
Wilma B. - 5th September 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
Awesome dorpie. Wat 'n plek maak is gasvryheid. Dis belangrik, dit verkoop alles.
Johann P. - 5th September 2017
staying in Britannia Bay, Western Cape
Sal beslis hier wil aftree.
Frances V. - 5th September 2017
staying in St Helena Bay, Western Cape
Beautiful!
Kathleen V. - 5th September 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai is n pragtige Vissersdorp aan die Weskus.
Liz D. - 5th September 2017
staying in Somerset West, Western Cape
I did not see much of Somerset West. The area looks beautiful, secure and clean. Will definitely go back.
Egan L. - 5th September 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Many good attractions and activities.
Nosiphiwo M. - 5th September 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Great place to visit.
Ross M. - 5th September 2017
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Nice if your used to the city.
Willem V. - 5th September 2017
staying in Franskraal, Western Cape
Pragtige, skoon en netjiese plek en rustig.
Ancelle H. - 5th September 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Mooiste klein seedorpie met die mooiste mense!
Estie M. - 5th September 2017
staying in Velddrif, Western Cape
Lieflike kusdorpie. Gaan eet gerus by Soverby tussen Velddrif en Dwarskersbos.
Frans V. - 5th September 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige plek en omgewing, veral as jy Roete 62 volg.
Elsa S. - 5th September 2017
staying in Stellenbosch, Western Cape
Sal graag daar eendag wil kom woon. 'n Pragtige dorp met baie natuurskoon. Net een woord... hemels.
Petrus L. - 5th September 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Lieflike dorp om te besoek en dis ook my geboortedorp.
Desireé D. - 4th September 2017
staying in Betty's Bay, Western Cape
Dit is beslis die moeite werd om die Harold Porter Botaniesetuin te besoek. Die Leopards Kloof wandelpad word beslis aanbeveel vir energieke stappers.
Andre G. - 4th September 2017
staying in Durbanville, Western Cape
Lieflike plek om in te bly.
Pauline K. - 4th September 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige klein dorpie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com