Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.51 out of 5 based on 18767 reviews.
Victor G. - 8th July 2019
staying in Table View, Western Cape
Good holiday destination.
Hennie B. - 8th July 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is my geboortedorp. Bly my eerste keuse vir vakansie.
Chaline B. - 8th July 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n wonderlike dorpie en 'n plek waar mens altyd wil terug gaan - dis net die veiligheid van jou voertuig en die konstante seker maak oor vensters wat moet toe wat mens verskriklik af sit en pla.
Nico U. - 8th July 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Is al te groot om as vakansie dorp te sien, maar baie mooi plek.
Chrisna K. - 8th July 2019
staying in Ceres, Western Cape
Pragtige natuurskoon met baie wynplase in die omgewing om na toe te ry. Tulbagh ook 'n móét om te besoek.
Aqeelah G. - 8th July 2019
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Perhaps up grade on TV as well as DStv channels.
Madeleine B. - 8th July 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Die mooiste plek ooit omring deur berg en see.
Joreen I. - 8th July 2019
staying in Campher's Drift, Western Cape
Fantasties!
Jacques T. - 8th July 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie netjiese dorp. Het baie lekker geëet by Meeurots restaurant asook by Yzer Brew.
Riana W. - 8th July 2019
staying in Brandwacht, Western Cape
Vir Gautengers is die omgewing natuurlik onbeskryflik mooi. Die area is baie skoon en netjies en ons het nooit onveilig gevoel nie.
Elizna S. - 8th July 2019
staying in De Rust, Western Cape
Ons het die lieflike kortpad na De Rust gery. Oulike dorpie om deur te snuffel.
Johann M. - 8th July 2019
staying in Wellington, Western Cape
Plekke is maklik bereikbaar.
Lauren M. - 8th July 2019
staying in Western Cape
Definitely one of the most beautiful, varied places on earth!
Pam T. - 8th July 2019
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Nice quiet area, close to beach and shops.
Bonita C. - 8th July 2019
staying in Vanwyksdorp, Western Cape
'n Besoek aan Spekboom-restaurant and Vanwyksdorp Mall is 'n moet!
Annabe J. - 8th July 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
My hart se punt!
Denise V. - 7th July 2019
staying in Piesang Valley, Western Cape
Pragtige omgewing.
Danie S. - 7th July 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Inspirasie en 'n tjilpil, dié is Prins Albert beslis.
Lida L. - 7th July 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons het al verskeie male in die omgewing gebly - en is mal daaroor om die Swartbergpas te ry - dit is net 'n ongelooflike belewenis om daardeur te ry. Natuurskoon soos min!
Yolande R. - 7th July 2019
staying in Vredenburg, Western Cape
Vredenburg is lekker sentraal geleë met die nodige geriewe om 'n selfsorgvakansie gemaklik te maak. Sentraal ten opsigte van die omliggende dorpe en strande. Daar is egter nie baie besienswaardighede in die dorp self nie. Netjiese dorp.
Eric M. - 7th July 2019
staying in De Rust, Western Cape
Beste plekkie om ietsie te eet is by The Village Trading Post. Vriendelike diens en lekker kos.
Madelein M. - 7th July 2019
staying in Matjiesfontein, Western Cape
Die dorpie is 'n museum! Pragtige stasie en al die ou geboue gerestoureer. Ons besoek die museum en drink koffie voor 'n kaggel. Die natuurskoon is die kersie op die koek.
Ethan S. - 7th July 2019
staying in Kuilsrivier, Western Cape
Ons kan glad nie kla oor die area nie, dit was bitter lekker stil en sal weer daar bespreek. Kuilsrivier is 'n baie mooi plek en die area waar ons tuis gegaan was bitter lekker, ons het dit geniet.
Wilma S. - 7th July 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie mooi see-uitsig, lekker eetplekke en lekker langs die see stap.
Willem N. - 7th July 2019
staying in Britannia Bay, Western Cape
Gerieflik naby die see. Stil omgewing.
Petro L. - 7th July 2019
staying in Montagu, Western Cape
Sal Montagu graag weer wil besoek om verder te verken.
Tertius C. - 6th July 2019
staying in George, Western Cape
Pragtige dorp en 'n munisipaliteit wat weet wat hul doen. Skoon en veilig.
Tanya G. - 6th July 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Melkbosstrand is vir my en my gesin die ideale bestemming vir vakansies en selfs net 'n kort wegbreek. Mooi strand en bietjie weg van die stede se lawaai en geraas. Rus vir mens se siel. Lekker restaurante en vriendelike mense.
Linda M. - 6th July 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Beautiful place with many activities to do especially the camel rides.
Simone V. - 6th July 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Baie oulike dorp. Net wat 'n mens nodig het vir 'n rustige vakansie.
Clint S. - 6th July 2019
staying in Caledon, Western Cape
Caledon is an amazing place, I would relocate there. I love the quietness. It gives me time to focus on myself.
Jose M. - 6th July 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
A great place to stay when visiting Cape Town.
Seona J. - 6th July 2019
staying in Hout Bay, Western Cape
Wonderful destination.
Nugent R. - 6th July 2019
staying in Onrus, Western Cape
As toeristebestemming voldoen Onrus aan baie voorwaardes. Dis netjies en in rustige area geleë. As toeris behoort en sal jy altyd op jou grootste gemak voel.
Henné F. - 6th July 2019
staying in Knysna CBD, Western Cape
Sien sterre.
Wendy H. - 6th July 2019
staying in Paarl, Western Cape
Perfect for families, friends or couples retreat. Should enjoy animals. Views awesome for weddings too.
Ri-ellen K. - 6th July 2019
staying in Paradise, Western Cape
Lieflike rustige area met mooi plantegroei.
P.n N. - 6th July 2019
staying in Stellenbosch, Western Cape
Lovely town.
Coreen V. - 5th July 2019
staying in McGregor, Western Cape
McGregor is 'n pragtige klein, rustige dorpie met 'n lieflike atmosfeer. Die mense is almal vriendelik en van gasvry. Daar is heerlike restaurante op die dorp en die omliggende area bied ook ander besienswaardighede.
Rui T. - 5th July 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Safe and secure!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com