Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"Dis sal baie behulpsaam wees as daar 'n algemeen-bekende webwerf of publikasie beskikbaar gemaak word aan toeriste wat mens 'n goeie idee kan gee van waar om te gaan en wat mens daar kan doen. Veral met die kostes vir die besoek ens."
"Het nie veel rondgery in die dorp nie, maar ons het die Knysna Olifant Park besoek en saam met die olifante geloop. Dit was definitief 'n bucket list item."
"Baie te doen en te sien in Oudshoorn. Nog meer tydens die kunstefees. Interessante bestemming."
"Walker Bay Reservaat. Zesty Lemon restaurant by Sir Robert Stanford estate. Manor House restaurant."
"Emmers vol aktiwiteite vir die hele gesin. Groot verskeidenheid van dinge om te doen. Aan te beveel."
"Ver genoeg om stil en rustig te wees, maar naby genoeg as lus is vir uitgaan."
"Lieflike omgewing met baie om te doen, van stap langs strand, zipline, wyn- en ginproe en geen tekort aan goeie restaurante en koffie winkels. Goed geleë met al die ander dorpe om na te ry vir daguitstappies."