Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Mendes M. - 23rd August 2017
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Nice quite area.
Andre P. - 23rd August 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie goeie oornag vir reisigers.
Sannie M. - 23rd August 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Mooi en rustige dorp.
Hanlie H. - 23rd August 2017
staying in Paternoster, Western Cape
My eerste besoek aan Paternoster. Wat 'n juweel van n plek. Ons verblyf was als wat ons nodig gehad het en nog meer. Jy parkeer jou voertuig en stap waar jy ook al wil gaan anders sit jy op die stoep en bekyk die see en uitsig. Ons was gelukkig om Walvisse te kon sien. Net een ding, hou jul dorpie net soos hy is.
Anelda C. - 23rd August 2017
staying in Strand, Western Cape
Baie sentraal geleë.
Andries E. - 22nd August 2017
staying in Still Bay, Western Cape
Well named.
Mr. Jan R. - 22nd August 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Baie mooi en interessant met vele besienswaardighede. Baie sentraal geleë.
Mr. Jan R. - 22nd August 2017
staying in Onrus, Western Cape
Alles is mooi en interessant.
Deon S. - 22nd August 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Ongelooflike dorpie, net Jammer die res van die Weskus het nie dieselfde argitektuur en karakter as Paternoster nie.
Arista B. - 22nd August 2017
staying in Pearly Beach, Western Cape
Dit is 'n bietjie afgeleë, alhoewel dit 'n lekker stapstrand het, mits die weer goed is.
Christelle L. - 22nd August 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Beeldskone dorpie! Voel soos alternatiewe realiteit , kan beswaarlik glo die stad is net om die draai! Lieflike restaurante, koffiewinkeltjies en snuffelhoekies! Tietiesbaai net om die draai verskaf ekstra natuurbetowering! Sal beslis weer en weer besoek!
Bradley P. - 22nd August 2017
staying in Strand, Western Cape
Lekker plek, sal weer gaan absoluut!
Alice G. - 22nd August 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Lekker om tyd daar deur te bring. Kry die gevoel van dat dit is die "hoër stand" wat hier uithang.
Lucy R. - 22nd August 2017
staying in Tergniet, Western Cape
Heerlike area met alles wat mens nodig het vir 'n lekker vakansie.
Glen C. - 22nd August 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Very central to tour the West Coast as well as inland.
Fortune A. - 22nd August 2017
staying in Pringle Bay, Western Cape
Lieflike rustige plek. Vriendelike mense en absolute pragtige strand.
Teresa G. - 22nd August 2017
staying in Reebok, Western Cape
Baie mooi plek. Sal verseker weer gaan.
Anso S. - 22nd August 2017
staying in Witsand, Western Cape
Om verseker 'n draai by Pili Pili restaurant te maak en om 'n uur of twee op 'n bankie by die hoofstrand stil te sit en die baljarende walvisse dop te hou! Asemrowend! Die Breederivier is ongelooflik mooi. Witsand is 'n besonderse destinasie om te ontspan.
Febisola A. - 22nd August 2017
staying in Muizenberg, Western Cape
It's a beautiful area with all amenities within reasonable distance.
Lincoln L. - 22nd August 2017
staying in Lutzville, Western Cape
I love Lutzville and the surrounding dorpies. I can easily settle down in the area.
Bertu N. - 22nd August 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Blomme was ook baie mooi.
Marianne R. - 22nd August 2017
staying in Onrus, Western Cape
'n Unieke kusdorpie met baie skatte.
Uys V. - 22nd August 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Lekker strande en goeie swemplek.
Clarence R. - 22nd August 2017
staying in Santos Bay, Western Cape
Sal dit vrylik aan ander aanbeveel!
Carla A. - 22nd August 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Dis pragtig en die mense is vriendelik.
Gerry P. - 21st August 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Flags in Langebaan is 'n lekker restourant. Die kelnerin, Desire, was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het selfs 'n waterbak vir die diere gebring! Boonop was die ontbyt heerlik. Verder is die see pragtig en rustig en kon ons lekker met ons honde daar stap. Ek sal weer gaan.
Jovan B. - 21st August 2017
staying in Arniston, Western Cape
Pragtige dorp.
Samantha E. - 21st August 2017
staying in Strandfontein, Western Cape
Pragtige plekkie!
Lindie S. - 21st August 2017
staying in Jongensfontein, Western Cape
Het gesukkel om blyplek te kry wat beddegoed verskaf. Was nogal vreemd.
Corrie H. - 21st August 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Ons ken Langebaan van baie jare terug en dis nou 'n stad. Te besig vir ons.
Cathleen H. - 21st August 2017
staying in Sea Point, Western Cape
Om so langs die see te stap, veilig en gemaklik is 'n groot pluspunt.
Jacoba M. - 21st August 2017
staying in Barrydale, Western Cape
Baie mooi netjiese en skoon dorp!
Wanda B. - 21st August 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort-Wes is pragtig, ek sal weer gaan.
Jeannette J. - 21st August 2017
staying in Edgemead, Western Cape
Baie veilige woongebied.
Hendre J. - 21st August 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Heerlike vibe in die dorp, ideal vir 'n naweek wegbreek of langer. Desember is egter 'n malhuis daar.
Merina W. - 21st August 2017
staying in Sea Point, Western Cape
Mal oor Seepunt! Ligging is uitstekend! Baie om te sien doen vanuit Seepunt.
Stacey S. - 21st August 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Safety is a huge concern in Paternoster. We were threatened and harassed by the local children in to purchasing hand-crafted ornaments. If you refuse, they tend to get aggressive and verbally abusive. It's not enjoyable being harassed when your on holiday.
Juanti B. - 21st August 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtige rustige dorpie, naby alles.
Adele J. - 21st August 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Lekker vakansie dorpie.
Alwyn G. - 21st August 2017
staying in Strand, Western Cape
Baie veilig, skoon en alle winkels is gerieflik geleë asook restaurante.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com