Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Johan K. - 21st August 2017
staying in Greyton, Western Cape
Bakgat verby!
Marida V. - 21st August 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
As mens wil rus en herlaai is dit die ideale plek.
Piet N. - 21st August 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Baie goeie plek om as jou basis te gebruik en vandaar af uit te ry na al die belangrike bestemmings.
Jane L. - 21st August 2017
staying in Still Bay East, Western Cape
Ons is gek oor die dorpie, dit was die eerste keer wat ons in Stilbaai was en gaan beslis weer soontoe.
Abigail P. - 21st August 2017
staying in McGregor, Western Cape
Baie mooi dorpie. Rustig met 'n pragtige uitsig.
Liza V. - 21st August 2017
staying in Gansbaai, Western Cape
Gansbaai is 'n rustige still dorpie. 'n Heerlike wegbreek plekkie, weg van al die stad se lawaai.
Joseph E. - 21st August 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Weer was ook fantasties en ongelooflike uitsig aan weerskante. Bote vaar rustig en sal graag so 'n vaart wil meemaak tot in diepwaters.
Sandra D. - 21st August 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Heerlik gekuier by die Bush Pub en aandete geniet by Paddagang se kaggel. Things I love deli in die hoofstraat het die oulikste snuisterye en die heerlikste skons!
Moira F. - 21st August 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Restaurants all very good and within easy walking distance.
Ella D. - 21st August 2017
staying in Thesen Islands, Western Cape
Great destination and apartment well situated.
Cathleen H. - 21st August 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Ons sal baie graag wil terug gaan en die plek verder ontdek. Ons het net te min tyd gehad! Dis so mooi!
Albertus N. - 21st August 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Baie lekker rustige area met baie mooi uitsigte.
Elsabe B. - 21st August 2017
staying in Franskraal, Western Cape
Perfect place if you simply want to relax, recharge your batteries and live the slow life for a while.
Shiree W. - 21st August 2017
staying in Riversdale, Western Cape
Riversdal is 'n oulike dorpie, en meer van 'n pit stop dorpie. Daar is nie veel om te doen in die dorp nie, maar liefs in die omringende areas, maar dit was rustig en gepas vir ons, en ons doel vir die naweek. Dit was lekker om weg te breek van die stad en bietjie stilte te kom soek. En die dorp is veilig.
Carol C. - 21st August 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Peaceful environment surrounded by the beauty of nature in the lakes, stunning beaches and mountains.
Michelle B. - 21st August 2017
staying in Worcester, Western Cape
Worcester is a very warm and welcoming little place, will definitely visit it soon.
Pat P. - 21st August 2017
staying in Knysna, Western Cape
Dis ons grootste hoop dat als sal wel loop na die vreeslike brand tragedie.
John M. - 21st August 2017
staying in Knysna, Western Cape
Lekker omgewing.
Minette L. - 21st August 2017
staying in Betty's Bay, Western Cape
Die wind waai baie sterk en die hoofpad waarop meeste huise geleë is, is baie besig. Dit is steeds 'n lekker uitrus plek.
Pippa C. - 21st August 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
We were in Calitzdorp many years ago, and were sad to see that it seems to have become rather run down and neglected. We wanted to "support local" but the price of mutton was way more than CT prices, and the other local produce was mostly wilted.
Danelia G. - 21st August 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
Gaan koop gerus potte vir jou huis in die hoofstraat, ongelooflike pryse, ons kon net nie meer in ons bakkie laai nie. Die raam plekkie naby die kerk: pragtig en vriendelike mense, goeie pryse! Heerlik aandete geëet by die portugese dame op die dorp!
Irma K. - 21st August 2017
staying in Strand, Western Cape
Ek is mal oor die Strand, maar die padwerke was baie irriterend. Mens kan nie by enige iets uitkom sonder om 'n enorme draai te ry nie. En die lieflike strand self is moeilik om te bereik op die oomblik. Hoe gouer hulle klaarmaak hiermee, hoe beter.
Emilie M. - 20th August 2017
staying in Strand, Western Cape
Pragtige omgewing. Na aan Kaapstad vir meer besienswaardighede, indien verkies. Was te kort tydjie daar om die onmiddellike omgewing te verken!
Alison D. - 20th August 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
A bit close to Cape Town if you're heading to Kgalagadi but perfect for flower season.
Emmerenthia L. - 20th August 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Pragtig en rustig. Bied heelwat aan goeie eetplekke, natuurskoon ens. en natuurlik, die kultuur van die Hemel-en-Aardevallei.
Louis V. - 20th August 2017
staying in Santos Bay, Western Cape
Lieflike strand.
Henk G. - 20th August 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Lieflike dorpie met mooi strand en lekker eetplekke. Lekker sentraal en maklik om by George, Knysna en omliggende dorpe uit te kom. Pas net op vir al die spoedkameras.
Bryan R. - 20th August 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Good all round.
Marie G. - 20th August 2017
staying in Tergniet, Western Cape
Stil plek buite seisoen met baie geriewe naby.
Chris B. - 20th August 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Die diens van sekere kafees in die hoofstraat laat veel te wense oor. Diens in die Karoo Park is uitstekend.
Joy A. - 20th August 2017
staying in Grabouw, Western Cape
Die dorp self het nie baie opsies vir uiteet en inkopies nie. Peregrine padstal is wonderlik en sommer op die pad soos jy inkom.
David M. - 20th August 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Lekker halfweg na die Kaapstad.
Rene V. - 19th August 2017
staying in Milnerton, Western Cape
Die strand is nie skoon nie.
Yolande S. - 19th August 2017
staying in Bellville, Western Cape
Sentraal geleë.
Deon S. - 19th August 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Baie teleurgesteld met "Old Gaol" restaurant.
Alida K. - 19th August 2017
staying in Knysna, Western Cape
Die Knysna Vleie vorm sedert 2009 deel van die Garden Route National Park. Die staproetes in die Inheemse Woud is magies. Toeriste kan dit gerus meer ontdek.
Werner V. - 19th August 2017
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorp en sal verseker weer teruggaan.
Barries B. - 18th August 2017
staying in Strand, Western Cape
Pragtige plek en baie strategies geleë on alle plekke rondom te besoek.
Tobie S. - 18th August 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Ek was nooit mal oor die Kaap nie, maar my besoek aan hierdie area het my begrip gegee vir mense wat vrek oor die plek. Blouberg is net ver genoeg uit Kaapstad om die gejaag vry te spring, maar nogtans net 'n halfuur of minder van die lughawe en/of stad af. Ek sal beslis weer in hierdie area oorslaap as ek die Kaap moet besoek.
Donald T. - 18th August 2017
staying in Citrusdal, Western Cape
Mooi, tipiese plattelandse dorpie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com