Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Andries E. - 18th August 2017
staying in Gansbaai, Western Cape
Het heerlik gebly by The Great White house.
Corrie H. - 18th August 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
Soos talle ander klein dorpies, maar die natuurskoon is onverbeterlik.
Wayne D. - 18th August 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Ons het gegaan om te rus. Buite seisoen is al die swembaddens en supertubes toe. Ons het meer op die strand geloop en gery om walvisse te kyk.
Madeleen T. - 18th August 2017
staying in Gansbaai, Western Cape
Gansbaai is 'n pragtig, skoon en netjiese dorpie met vriendelike mense.
Bokkie (gj) V. - 18th August 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Gaan kyk gerus, kuier gerus, wees rustig en gesels met die mense van Lambertsbaai.
Lynette E. - 18th August 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Ons het al voorheen by Wildernis gebly en het daarom weer daar bespreek. Die 4 ster was net nie wat ons verwag het nie. Ons vorige ervarings was uitmuntend, asook al die eetplekke wat ons besoek het.
Vds B. - 18th August 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Dit is in die walvis-deel en naby Kaapstad (een en 'n half uur) met die mooiste natuurtonele denkbaar.
Erika S. - 18th August 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Wonderlike omgewing.
Louise G. - 18th August 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Vir enigiemand wat 'n middelpunt soek om die omliggende dorpe en besienswaardighede te besoek, is Lambertsbaai ideaal.
Pieter G. - 18th August 2017
staying in Villiersdorp, Western Cape
Baie stil dorp, allies wat jy nodig het, goeie ligging .
Leoni S. - 18th August 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is die heerlikste plek om werklik te gaan ontspan.
Tania B. - 18th August 2017
staying in Big Bay, Western Cape
Eerste keer in Big Bay, maar definitief nie die laaste keer nie.
John M. - 18th August 2017
staying in Kuilsrivier, Western Cape
Baie om te doen en na aan Stellenbosch wynlande.
Elsa M. - 18th August 2017
staying in Herold's Bay, Western Cape
Pragtig, pragtig, asemrowend mooi!
Alan S. - 18th August 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige omgewing met baie interessante dinge om te doen en te sien.
Liefie V. - 17th August 2017
staying in Bredasdorp, Western Cape
A stunning little town with friendly people.
Nuraan R. - 17th August 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Beautiful environment, peaceful.
Thys B. - 17th August 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Lekkerste vakansie bestemming.
Albert F. - 16th August 2017
staying in Bellville, Western Cape
Well maintained road infrastructure, close to shopping malls and central to most tourist sights. Area kept neat and clean.
Leonie V. - 16th August 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
In teenstelling met die gekommersialiseerde Weskus, het Struisbaai nog 'n kleindorpse atmosfeer. Die mense is warm en vriendelik en daar is allerlei doendinge in die kontrei. Die Pelican-restaurant by die hawe is 'n besoek of twee of drie, werd. Die lang wit strand en die plankiespad oor die fynbos bied asemruimte vir enige stadsbewoner. Ons sal weer kom!
Kat H. - 16th August 2017
staying in Witsand, Western Cape
Good idea to take all groceries/wine, etc with you as supplies are limited locally.
Vonkie M. - 16th August 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Ons geniet dit om in Hartenbos vakansie te hou aangesien ons lekker kan stap sonder om oor ons veiligheid bekommerd te wees. Die walvisse was net min vanjaar, maar dis nie Hartenbos se skuld nie.
Evelyne B. - 16th August 2017
staying in Riversdale, Western Cape
For hikers very little information available. The tourist office was friendly and helpful, but it would be useful if more maps were made available. Cape Nature office said we were welcome to travel all the way back to Heidelberg for maps!
Ansie H. - 16th August 2017
staying in Klawer, Western Cape
'n Moet om die wynplase in die omgewing te besoek.
Johan K. - 16th August 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
In vergelyking met vorige jare het dit bietjie agteruit gegaan. Nog steeds die moeite werd.
Werner V. - 16th August 2017
staying in Milnerton, Western Cape
Baie sentraal en kan maklik oral uitkom.
Juanita B. - 16th August 2017
staying in Herold's Bay, Western Cape
Die baai self is 'n pragtige plek, sal vir enige een aanbeveel om te gaan draai op die strand.
Martin E. - 16th August 2017
staying in George, Western Cape
Lieflike dorp en skoon en netjies.
Louise S. - 16th August 2017
staying in Cederberg, Western Cape
Die Cederberge is 'n heerlike naweekbestemming vir Kapenaars, daar's selfs 'n paar wynplase! Maar 'n week daar sal jou lekker laat ontspan. Ek gaan graag weer, volgende keer vir langer.
Andre S. - 16th August 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Awesome plek!
Tinus S. - 16th August 2017
staying in McGregor, Western Cape
Ons woon al 7 jaar in die Kaap en wou nog altyd McGregor besoek. Omdat dit nie op enige hoofroete geleë is nie, het ons verskeie kere verbygery en nooit afgedraai nie. En daarin lê die dorpie se bekoring. Jy moet 'n klein bietjie moeite doen om daar uit te kom (as mens die 20 km van Robertson af as moeite kan beskou), maar jy word beloon met 'n rustigheid wat moeilik te vinde is .
Francois H.j S. - 16th August 2017
staying in Kleinbaai, Western Cape
Lekker wegbreekplek na 'n stil en skoon plek, met vriendelike plat-op-die-aarde-mense.
Alan S. - 16th August 2017
staying in Nature's Valley, Western Cape
Dit is 'n rustige atmosfeer en baie mooi.
Alan S. - 16th August 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Daar is baie om te sien en te doen en is 'n baie mooi deel van ons land.
Marianne S. - 15th August 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Die opgradering vir die toeriste area is werklik 'n aangename verrassing! Die warmwater swembad en gym is nou bure. Lieflike wandelpad op die seefront weer jy dan die nuwe waterwurm aanskou. Ongelukkig is daar geen uitdaging vir die vroeëre 3-in-'n-ry blou spoegbakke nie. Daai waterval was darem dermknoop-opwindend. Huidiglik is dit baie mak. Talle klein winkeltjies staan styfgestop en winkend vir die met geld wt pla!
Charl D. - 15th August 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Baie oulike dorpie en vriendelike mense.
Daniel J. - 15th August 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Aangename, rustige vakansieoord.
Theunis V. - 15th August 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Baie mooi dorpie en die strand is ook mooi.
Stephanus Z. - 15th August 2017
staying in Greyton, Western Cape
Ons het die Saterdagoggend markie saam met die inwoners geniet en lekker knoesige eetplekke. Ons kan gehalte van kos, wyn en diens by Oak en Vigne sterk aanbeveel. Greyton was n besoek werd.
Esther L. - 15th August 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Eetplekke is 'n probleem.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com