Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Willem M. - 14th August 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons was vanjaar by ons sewende Klein Karoo Klassique, wat vir ons uitstekend is.
Jc D. - 14th August 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Beautiful little piece of heaven!
Cheryl N. - 14th August 2017
staying in Arniston, Western Cape
Die regte bestemming as jy die natuur wil beleef en wegkom van die stad. Ongelooflike mooi see en veilige strand ervaring.
Ria J. - 14th August 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige plek!
Randolph C. - 14th August 2017
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Baie rustig met lang uitgestrekte, skoon strande.
H S. - 14th August 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Daar is wraggies alles wat 'n mens kan wil benodig in daai dorpie.
Naomi N. - 14th August 2017
staying in Three Anchor Bay, Western Cape
Het 'n gevoel van absolute veiligheid ervaar. Kon laataand afstap na die see toe.
Marlene E. - 14th August 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
As ons finansieël kon, sou ons lankal 'n huisie daar gehad het!
Cornelle G. - 14th August 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Mooi plek, sal beslis weer daarheen gaan. Sommer gou weer.
Liz-maré B. - 14th August 2017
staying in Tergniet, Western Cape
Wonderlike uitsig en mense.
Annelie B. - 14th August 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Wat 'n pragtige plek!
Tamsyn P. - 14th August 2017
staying in Infanta, Western Cape
Cape Infanta is a gem, a well hidden secret that I hope stays that way.
Randolph T. - 14th August 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Kon nie glo hoe dit uitgebrei het nie. Die mooiste huise gesien. Baie lekker Spar.
Christine L. - 14th August 2017
staying in Tygervalley, Western Cape
Sentraal en netjies en alles wat in 'n mens se behoeftes pas.
Jane L. - 14th August 2017
staying in Mykonos, Western Cape
Absoluut fantasties, net jammer die verblyf daar is bietjie duur.
Sanell T. - 13th August 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Oulike dorpie maar geen apteek. Wees gewaarsku as jy medisyne nodig het. Oulike wyn en olyf plase in omgewing. Vreeslik geniet.
Daniel J. - 13th August 2017
staying in Swellendam, Western Cape
We were surprised on a Monday night to find our two first choice restaurants full eventually going to our third choice. So perhaps book a restaurant in advance.
Aida F. - 13th August 2017
staying in Rawsonville, Western Cape
Rustige en pragtige plattelandse omgewing omring deur berge.
Daniel J. - 13th August 2017
staying in Tamboerskloof, Western Cape
This area does not have off street parking but we did not have problems parking in the street.
Lu-marie V. - 13th August 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Baie lekker strand.
Karin B. - 13th August 2017
staying in George, Western Cape
Pragtige dorp.
Hentie R. - 13th August 2017
staying in Villiersdorp, Western Cape
Ek dink Villiersdorp is 'n goeie keuse om as basis te dien vanwaar die Overberg en selfs Franschhoek en omgewing verken kan word. Lekker stil en uit die gewoel van plekke soos Hermanus en Franschhoek.
Christelle G. - 13th August 2017
staying in Barrydale, Western Cape
Baie oulike dorpie vir 'n dag besoek met 'n paar oulike winkels. Diesel & Creme is beslis die hoogtepunt in die dorpie.
Christelle G. - 13th August 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Dit was lekker gewees om die karoodorp Oudtshoorn te verken. 'n Mens het beslis twee tot drie dae nodig om die belangrikste te sien. Net jammer dat die Swartbergpas gesluit was agv vloed gedurende ons besoek. Oudtshoorn het ook heerlike koffie en eetplekkies.
Carien M. - 13th August 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Vanrhynsdorp lyk op die oppervlakte 'n bietjie rof en afgeskeep. Maar as 'n mens kokerbome en interessante woestynplantjies geniet, is hierdie dorpie 'n paradys. Die kokerboomkwekery is fassinerend. Die ou tronk was ook 'n plesier om te besoek.
Wiena B. - 13th August 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
As oud Mosselbaaier, sal Hartenbos my altyd na aan die hart bly. Baie sentraal, jy kan lekker dag uitstappies na naburige dorpe hê.
Arista B. - 12th August 2017
staying in Britannia Bay, Western Cape
Dit is veilig met 'n wonderlike loopstrand. Ons oorweeg na dese om eiendom daar te koop.
Karin D. - 12th August 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Ek kom jaarliks kuier. Dit sê alles.
Johann H. - 12th August 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Nostalgies en so mooi.
Janitha D. - 12th August 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Spandeer te minste 2 tot 3 dae in die dorp. Daar is baie om te sien, proe en doen.
Bernie K. - 12th August 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Wonderlike gasvrye mense en is die restaurante van 'n hoë standaard.
Leslie H. - 12th August 2017
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Een van ons land se mooiste plekke.
Andries D. - 12th August 2017
staying in Hermanus, Western Cape
'n Kenmerk vir ons was die algemene netheid van dorp.
Julia V. - 11th August 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Die strand en see is pragtig. Net jammer dat die mense wat mossels en kreef verkoop mens nogals kan lastig val. Die feit dat jy met die intrap-slag gewaarsku word teen moontlike inbrake en diefstal is kommerwekkend. Maar anders as dit, lieflike en rustige bestemming met pragtige blou see.
Izak V. - 11th August 2017
staying in Paternoster, Western Cape
'n Baie mooi kusdorpie, maar as jy soontoe gaan vir 'n vakansie is dit regtig net om te rus want daar is nie veel anders om te doen nie.
Louise V. - 10th August 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Die kinders en grootmense het Fairy Sanctuary baie geniet. Daar is baie te sien en besoek in Swellendam. Ons kon nie by alles uitkom nie.
Debbie W. - 10th August 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh sal altyd 'n pragtige dorpie wees om in te kuier as ons as mens dit sal koester om dit wat daar is te bewaar.
Cora V. - 10th August 2017
staying in Tamboerskloof, Western Cape
Tamboerskloof is fantasties. Dit is baie sentraal geleë. Daar is orals binne loop afstand lekker eetplekke vir ontbyt en aandetes. Daar is ook 'n baie mooi park waar mense met hulle honde stap en kindertjies kan speel. En mens sien die berg omtrent van enige plek af in Tamboerskloof.
Tersia B. - 10th August 2017
staying in McGregor, Western Cape
Eseltjiesrus se donkies maak mens se hart sag! Lord's wyne en McGregor wyne was net so lekker. Vriendelike mense, ons kom weer.
Jane P. - 10th August 2017
staying in Paarl, Western Cape
Beautiful time of the year.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com