Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Adell G. - 29th January 2020
staying in Witsand, Western Cape
Ek gee 5 ster as aanbeveling, alhoewel ek 1 wil gee en die plek net vir myself wil hou en toeriste uithou!
Allan P. - 29th January 2020
staying in Robberg, Western Cape
Lovely place will definitely go back there again.
Bea V. - 29th January 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Jy kan baie lekker stap!
Liz D. - 29th January 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Ons was maar min op die strand a.g.v. die winderige weer. Kon egter lekker by die swembad kuier.
Donnita R. - 29th January 2020
staying in George, Western Cape
Die vervoermuseum is 'n definitiewe moet sien vir alle ouderdomme.
Jackie V. - 28th January 2020
staying in Sandbaai , Western Cape
Simply awesome service and facilities in a beautiful area.
Talitha W. - 28th January 2020
staying in Brandwacht, Western Cape
Dit is 'n gegoede deel met lieflike huise en tuine naby die berg. Dit lyk of sekuriteit nie 'n probleem is nie. Sal moeilik wees om daar te bly sonder vervoer, tensy 'n mens 'n kranige stapper is!
Aeysha D. - 28th January 2020
staying in South Coast Whale Route, Western Cape
Love the ocean and friendly people.
Eugene S. - 28th January 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Great town full of amazing things to do. There's no dull moment there.
Madeleine B. - 28th January 2020
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Mooi verby.
Motti L. - 28th January 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Great beach town - with a lovely holiday atmosphere. It is very close to Cape Town which makes it a very attractive holiday destination.
Alta M. - 28th January 2020
staying in Greyton, Western Cape
Dit is vir my die pragtigste dorpie met die gevoel van Clarens. Die eetplekkie was wonderlik met die heerlikste atmosfeer en kaggelvuur.
Alta M. - 28th January 2020
staying in Montagu, Western Cape
Dis 'n pragtige dorpie en sentraal geleë - naburige dorpies en besienswaardighede maklik en vinnig bekombaar.
Eugene B. - 28th January 2020
staying in Glentana, Western Cape
1 woord: beeldskoon!
Chrisna M. - 28th January 2020
staying in Pearly Beach, Western Cape
Baie lekker rustige plekkie met groot winkel. Dorpe naby waarna mens kan uitry.
Mario P. - 28th January 2020
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Lovely view and lovely niche restaurants and awesome beach. Friendly people.
Marliza B. - 28th January 2020
staying in Heidelberg, Western Cape
Vreeslik warm in die somer, wow.
Charles L. - 28th January 2020
staying in Plattekloof, Western Cape
Sentraal geleë naby winkelsentrums.
Teboho M. - 28th January 2020
staying in Table View, Western Cape
Good place to be.
Ian T. - 28th January 2020
staying in Laingsburg, Western Cape
See stars.
Hazel T. - 28th January 2020
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
It's a great holiday destination for socialites. Young people will enjoy the buzz since the University is at the centre of it all.
Comine G. - 28th January 2020
staying in Wilderness, Western Cape
Dis 'n klein paradys wat definitief besoek moet word.
Charlotte C. - 27th January 2020
staying in Southern Suburbs, Western Cape
Ek love die uitsig op Duiwelspiek vanuit die Suidelike voorstede. Dis my gunstelingplek in Kaapstad.
Lawrence A. - 27th January 2020
staying in Glen Barrie, Western Cape
A quiet and leafy area.
Annelize V. - 27th January 2020
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige plek.
Barend G. - 27th January 2020
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Mense is baie vriendelik en ons sommer welkom laat voel, baie stil plekkie.
Magdalena J D. - 27th January 2020
staying in Rawsonville, Western Cape
Subjektiewe kommentaar, een maal 'n Goudini-afstammeling, sal jy altyd teruggaan en tans staan ons verwonderd oor die toerisme -bedryf wat so floreer. Wonderlik.
Ben & Louisa L. - 27th January 2020
staying in Hartenbos, Western Cape
Altyd lekker.
Kobus V. - 27th January 2020
staying in De Kelders, Western Cape
Ek hou baie van De Kelders en die uitsig bo van die kranse af is baie mooi. Die paadjies om langs die krans te loop is mooi uitgelê.
Jack D. - 27th January 2020
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Running beach.
Inge S. - 27th January 2020
staying in Mostertdrif, Western Cape
Mostertsdrift is stapafstand vanaf die Universiteit van Stellenbosch se dameskoshuise wat naby die Jan Marais Natuurreservaat geleë is en dit is ook 'n klipgooi vanaf STIAS.
Marié K. - 27th January 2020
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Altyd 'n lekker dorp om te besoek. Pragtig.
Anine B. - 27th January 2020
staying in Villiersdorp, Western Cape
In die dorp is daar niks om te sien nie. Jy gaan verken die omgewing en die ander toeriste-aantreklikhede. Maar Underhill Farm in die Vyeboom streek, sal die rede wees hoekom jy soontoe gaan.
Cecelia V. - 27th January 2020
staying in Glen Barrie, Western Cape
Dit is 'n gewone woonbuurt. Dit is wel naby aan die middel van George en omliggende besienswaardighede.
Arno W. - 27th January 2020
staying in Bot River, Western Cape
Dis die moeite werd om 'n naweek of meer in die omgewing te spandeer.
David H. - 27th January 2020
staying in Still Bay West, Western Cape
Brilliant place to relax and have fun in the sun.
Lorin-lee K. - 27th January 2020
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Would go again.
Berdine V. - 27th January 2020
staying in De Rust, Western Cape
Mooiste dorp. Het alles wat jy nodig het.
Casper J. - 27th January 2020
staying in Big Bay, Western Cape
Big Bay is die beste deel van Bloubergstrand.
Gwyneth T. - 27th January 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is besonders mooi.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com