Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Rika S. - 7th August 2017
staying in Vermont, Western Cape
Mal oor die area. My kinders woon net bietjie boontoe in Onrusrivier. Baie netjiese area en naby genoeg aan al die geriewe wat noodsaaklik is.
Lara S. - 7th August 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Die aktiwiteite vir 'n kleintjie was in perfekte radius van mekaar. Die diens was fantasties by al die plekke waar ons was: die swembad, spa, restaurante en speel area. Dankie almal!
Adriaan P V. - 7th August 2017
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Groot vraagteken oor veiligheid saans.
Annette T. - 7th August 2017
staying in Pearly Beach, Western Cape
Rustig, stil en vriendelike mense.
Helena W. - 7th August 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Uitstekende vakansiebestemming! 'n Verskeidenheid van dinge om te doen en te sien, rustige omgewing.
Ina V. - 7th August 2017
staying in Strand, Western Cape
Een van ons gunsteling plekke om te besoek wanneer ons in die Kaap is.
Gavin H. - 7th August 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Beautiful village, very friendly locals. Lovely feel and safe.
Taryn F. - 7th August 2017
staying in Hannas Bay, Western Cape
Quiet and friendly place.
Edna A. - 7th August 2017
staying in Glencairn, Western Cape
'n Geskiedkundige en karaktervolle omgewing wat in enigiemand se smaak sal voldoen.
Elsabé K. - 7th August 2017
staying in Big Bay, Western Cape
Dis 'n pragtige omgewing.
Francia R. - 7th August 2017
staying in L'Agulhas, Western Cape
Dis asemrowend mooi, veilig, rustig en die natuurskoon is lieflik.
Le-chelle R. - 7th August 2017
staying in Agulhas, Western Cape
Priceless view and experience! What a feeling to be on the southernmost point of Africa! Lighthouse Museum very informative! Great experience!
Ernst K. - 6th August 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Die Karoo by die see - 'n winterverblyf is verrassend matig en veel rustiger as in die somer.
Pieter G. - 6th August 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
As jy nog nie daar was nie, sorg dat jy Tulbagh besoek! Die mooiste plek en besienswaardighede om van te kies en te keur.
Vicky W. - 6th August 2017
staying in Strand, Western Cape
Lekker sentraal gelee as jy Kaapstad en omliggende areas wil verken.
Karin D. - 6th August 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Beeldskoon met unike karakter.
Deon R. - 6th August 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Maak gerus 'n draai by Issabellas Restaurant.
Barbara B. - 6th August 2017
staying in Barrydale, Western Cape
Lekker geëet by die Bistro Blues Restaurant.
Yolani V. - 6th August 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Mense moet net weet dat jy party dae gaan wegwaai, maar die berge en see maak dit die moeite werd om daar te wees.
Craig G. - 6th August 2017
staying in Hermon, Western Cape
Nice little farm town.
Freda F. - 5th August 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Pratige plek, goeie toerisme-aantrekking.
Lenie L. - 5th August 2017
staying in Strand, Western Cape
Die Strand is wonderlik wanneer die wind nie waai nie.
Jacques H. - 5th August 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Beautiful relaxed city with all shops, restaurants and tourist locations within walking distance of one another. Wine tasting just a short drive away and close enough to Cape Town not to be isolated.
Mangaliso N. - 5th August 2017
staying in Stellenbosch, Western Cape
Clean cosmopolitan town.
Janine M. - 5th August 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Fantastic getaway.
Tania S. - 4th August 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Sal net langer wil bly om al die winkels en galerye te besigtig, want hulle was almal klaar toe, toe ons daar aankom op 'n Saterdagmiddag en bitter min was oop op die Sondagoggend.
Yolanda F. - 4th August 2017
staying in Swartland, Western Cape
Pragtige plek en vriendelike mense. Altyd spesiaal.
Sajinthe D. - 3rd August 2017
staying in Pringle Bay, Western Cape
Pragtige strand vlak by Bettiesbaai en Hermanus.
Mr. Jan R. - 3rd August 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie interessante besienswaardighede, 'n dorpie wat ryk is aan geskiedkundige besienswaardighede.
Heidi B. - 3rd August 2017
staying in Century City, Western Cape
Van my kollega's wat saam was het gesê hulle sal enige tyd daar bly. Dit het vir my glad nie gevoel asof ek in 'n stad is nie. Het ook altyd veilig gevoel.
Gerda S. - 3rd August 2017
staying in Greyton, Western Cape
Baie mooi klein dorpie. Net reg vir 'n naweek se kuier en wegkomkans vir rus.
Ronel B. - 3rd August 2017
staying in Bredasdorp, Western Cape
Die plek het my hart gewen.
Jan F. - 3rd August 2017
staying in Riversdale, Western Cape
'n Pragtige plattelandse dorp, mooi uitsig op die berg.
Albert V. - 2nd August 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Koud maar pragtig.
Anita H. - 2nd August 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Dit is 'n juweel wat liefs 'n geheim moet bly. Vol eetplekke, winkeltjies, wyn - & olyfproeplekke. Lots of things to do.
Willem Jacobus E. - 2nd August 2017
staying in Little Brak, Western Cape
Reebok is enig in sy soort - jy moet dit ervaar om te kan verstaan.
Jane C. - 2nd August 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Beeldskoon.
Zenobia V. - 2nd August 2017
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Die strand is baie skoon en kan die kinders en familie dit baie geniet.
P. W. - 2nd August 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Ongelooflik mooi, skoon en rustig!
Ronelle R. - 2nd August 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Dorp met oulike eetplekke, pragtige huise met 'n Karoo- en Victoriaanse boustyl, 'n veeltal kunsgalerye en die mooiste sonsondergange.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com