Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Bradley V. - 31st July 2017
staying in Stellenbosch, Western Cape
Baie netjies en veilig. Goeie waarde vir geld.
Reece K. - 31st July 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordon's Bay is a lovely tourist attraction.
Rochelle S. - 31st July 2017
staying in Upper Old Place, Western Cape
Dit is 'n mooi en stil area met pragtige uitsigte oor die strandmeer en die koppe. Beslis die moeite werd.
Charlotte W. - 31st July 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Die Ghost walk was fantasties. Net jammer besienswaardighede maak al 13:00 toe of is soms glad nie oop nie.
Melané R. - 31st July 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Bontebok National Park is 'n moet besoek vir die wat die natuur geniet en waardeer.
Ian M. - 31st July 2017
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Plet is great!
Lita B. - 31st July 2017
staying in Riversdale, Western Cape
Het net oorgeslaap in Riversdal.
Jako T. - 31st July 2017
staying in Cederberg, Western Cape
Gaan stop by Cederberg Oasis, goeie kos, goeie diens en hulp, goedkoop verblyf.
Riana A. - 31st July 2017
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Ek sal weer en weer terugkom, ons beplan alweer ons volgende wegbreek.
Thania V. - 30th July 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Altyd 'n gasvrye omgewing om in te kuier.
Lisa H. - 30th July 2017
staying in Knysna, Western Cape
We ate at East Head Café, great!
Magda E. - 30th July 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Lekker rustig en almal daar is baie vriendelik. Sal enige tyd weer daar gaan vir verlof.
Frans M. - 30th July 2017
staying in Paradise, Western Cape
Baie besienswaardighede en dinge om te doen.
Adriëtte L. - 29th July 2017
staying in Moorreesburg, Western Cape
Nie veel om daar te doen nie, maar Riebeeck-Kasteel is lekker naby.
Letty Ann M. - 29th July 2017
staying in Durbanville, Western Cape
Behalwe dat mens al jou varkies bymekaar moet hou met die verskillende afritte, is dit 'n veilige voorstedelike woongebied met verskeie roetes wat jou vinnig terug op die snelweg lei.
Herman P. - 29th July 2017
staying in Lutzville, Western Cape
Pragtig. Omdat Lutzville op ons reisplan was vir 'n spesifieke rede, het ons die pragtige dele wat ons wou besoek het, gaan opsoek en die eindresultaat was fantasties.
Niel C. - 29th July 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Fantastiese vakansiedorp.
Erika M. - 29th July 2017
staying in Mouille Point, Western Cape
Nice bestemming en baie sentraal.
Fanie R. - 29th July 2017
staying in Greyton, Western Cape
Pragtige dorpie! Moenie die plaaslike "craft" bier en die wandelroetes mis nie, hulle is beslis die moeite werd!
Annelie S. - 29th July 2017
staying in Three Anchor Bay, Western Cape
Drie Ankerbaai is 'n gerieflike omgewing met alles wat mens nodig het. 'n Mens het nie 'n motor nodig nie - MyCiti-bus ry gereeld en die promenade is 'n heerlike ontspanningsarea.
Rudi En Wenda L. - 28th July 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
Bitter klein, stil dorpie met 'n rykdom van fantastiese wyn. Hier kry jy rus vir jou siel en kan jy lekker kuier. Ons vooraf beplande wynproe by Boplaas was fantasties en professioneel. Ons etes by Boplaas se bistro en later die aand by Zamani was heerlik. Calitzdorp het 'n unieke karakter en sal ons beslis weer sien!
Abraham P. - 28th July 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Goeie plek vir 'n wegbreek.
Lourens M. - 28th July 2017
staying in Paarl, Western Cape
Wonderlike plek. Oulike historiese plekke en wynplase.
Hannetjie M. - 28th July 2017
staying in Big Bay, Western Cape
Ek dink dis 'n baie mooi toeristebestemming. Dis buite die geraas van Kaapstad en baie rustig.
Shirley M. - 27th July 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
A great little town away from the hustle and bustle of big towns and not far from the other town. Great scenery.
Leoni V. - 27th July 2017
staying in Wellington, Western Cape
Mooi dorpie en nogal baie om te besoek in die omgewing.
Igna D. - 27th July 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Pragtige kusdorpie.
Rina W. - 27th July 2017
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Sekere dele baie lekker om te bly.
Hannes V. - 27th July 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Ons het 'n baie sagte plek vir Houtbaai, die plek het 'n outentieke gevoel. Die baai is pragtig, daar is heelwat aktiwiteite om te doen, en die kos in die lokale restaurante is fantasties! Sal enige persoon aanbeveel om Houtbaai te besoek, die area is regtig 'n juweel.
Jurie M. - 27th July 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie lekker plek om in vakansie te hou. Dis veilig en stil.
Deon R. - 27th July 2017
staying in Froggy Farm, Western Cape
Pragtige uitsig oor Valsbaai met 'n pragtige sonsopkoms.
Helena D. - 27th July 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
'n Besonderse interessante dorp en omgewing met 'n verskeidenheid aktiwiteite.
Surett D. - 27th July 2017
staying in Mykonos, Western Cape
Sentraal geleë. Vakansie-gevoel. Skoon met addisionele aktiwiteite ingesluit.
Yolanda H. - 27th July 2017
staying in Brackenfell, Western Cape
Brackenfell is awesome. Meeste van ons besigheid is in Brackenfell. Nie 'n toeristebestemming nie, maar vir ons baie goed vir besigheid.
Princess M. - 27th July 2017
staying in Blouwater Bay, Western Cape
It is a beautiful travel destination and has nice places to visit and dine at.
Annelene G. - 27th July 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Dis die plek om te wees - verhuis binnekort na die omgewing!
Johan J. - 27th July 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Kreef verkopers is baie opdringerig, en laat jou soms ongemaklik voel. Maar as dit jou nie pla nie, is dit heel lekker.
Marinda V. - 26th July 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Ons hou regtig baie van Jocobsbaai en spandeer ten minste 1 naweek elke jaar daar. Sien uit na volgende jaar!
Aletta D. - 26th July 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
'n Pragtige asemrowende plek. Die winkeltjies het sulke pragtige goedjies. Wat my opgeval het, is hoe mooi skoon die hele dorp is.
Jd S. - 26th July 2017
staying in Strand, Western Cape
Baie lekker.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com