Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Lucine M. - 25th July 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Baie lekker vakansieplek.
Linda L. - 25th July 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Die perfekte area om die Oesterfees te beleef!
Elsa F. - 25th July 2017
staying in Worcester, Western Cape
Baie oulike dorp!
Shani S. - 24th July 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
This was my first time in Bloubergstrand and I must say that it caters very well for tourists. I will definitely be back. I loved the beach and all the restaurants, and of course the view of Table Mountain and Robben Island is just awesome!
Jannie V. - 24th July 2017
staying in Jongensfontein, Western Cape
Hier voel dit asof die natuur nog 'n kans gegun word om 'n bestaan te maak.
Thys S. - 24th July 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Rustig.
Thys S. - 24th July 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Rustige dorp om lekker te rus.
Thina V. - 24th July 2017
staying in Betty's Bay, Western Cape
Heerlik sentraal. Baie naby Kaapstad en Hermanus. Pragtige omgewing.
Marilynn H. - 24th July 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Ek sal elke keer teruggaan, sal nooit uitgekuier raak in die pragtige rustige seedorpie nie.
Christo M. - 24th July 2017
staying in West Coast, Western Cape
Heerlike streek om pragtige natuurlik toneelfotos te neem en warm mense.
Riana V. - 24th July 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Wonderlik.
Len W. - 24th July 2017
staying in Riversdale, Western Cape
Genoeg eetplekke, ens. en baie plekke soos die Ou Tronk om te besoek.
Ernie B. - 24th July 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Kook eintlik net gedurende KKNK
Dora A. - 24th July 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Geniet die uitsig. Skep 'n lieflike atmosfeer die liggies.
Nadia T. - 24th July 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Lovely place.
Lizemari L. - 24th July 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Lieflike dorpie!
Bennie S. - 24th July 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtig en so goed bewaar! Ideale vakansiebestemming!
Shani V. - 24th July 2017
staying in Franschhoek, Western Cape
Heerlike tyd gedurende die Bastille Festival. Het lekker gekuier. Dink net die Festival se ingangsfooi is 'n bietjie buitensporig.
Isabel M. - 24th July 2017
staying in Keurboomstrand, Western Cape
As jy hou van rustigheid en wil wegkom van die daaglikse gejaag is Keruboomstrand beslis die regte plek!
Sanet M. - 24th July 2017
staying in Citrusdal, Western Cape
Mooi omgewing.
Marthie B. - 24th July 2017
staying in Paarl, Western Cape
Paarl die dorp self pragtig.
Henry H. - 24th July 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Verras om so skoon dorp te sien. Gaan meer tyd in dié dorp spandeer. Karoovleis 'n absolute wenner.
Nicola K. - 24th July 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Ons was terleurgesteld met die Hotel se diens. Kos bestelling nie reg uitgevoer nie, nie gekry waarvoor ons gevra het nie. Niemand ons kom vra of ons nog iets nodig het nie, so was nogal teleurstellend. By Lizzies koffie gedrink wat baie lekker was asook die diens.
Jandre V. - 24th July 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is 'n rustige tog pragtige dorpie. Ons was gedurende die winter daarso so meeste van die restaurante was ongelukkig toe gewees. Die eetplekke en winkels wat wel oop is gedurende die winter bied mens alles wat jy sou benodig so dis darem nie 'n "spookdorp" in die winter nie.
Paul M. - 24th July 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Gaan gereeld Hermanus toe, een naweek elke twee maande, maar bly by vriende in Voëlklip en kry nie kans om dorp te verken nie .Sal definitief weer by Windsor gaan bly.
Riana A. - 24th July 2017
staying in Worcester, Western Cape
Skoon en rustige dorp.
Pieter V. - 24th July 2017
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Baie rustig, weg van die alledaagse gejaagdheid, mooi lang skoon strand.
Sonet B. - 24th July 2017
staying in Calypso Beach, Western Cape
Die strande is baie netjies en tussen die wonings. Die sekuriteit is ook vriendelik en behulpsaam. Gaan beslis my vriende aanbeveel.
Andre W. - 24th July 2017
staying in Durbanville, Western Cape
Durbanville is 'n lekker en stil area.
Tanya V. - 24th July 2017
staying in Strand, Western Cape
Baie mooi plek om vakansie te hou.
Lenie B. - 24th July 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Dis baie mooi, jammer dis nie ’n stapstrand nie. Maar gelukkig is die ander strande wat by dit is, wel!
Laetitia A. - 24th July 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Sal weer besoek.
Riaan D. - 24th July 2017
staying in McGregor, Western Cape
'n Pragtige en karaktervolle dorpie wat rustigheid in mens se gemoed bring.
Madelein Y. - 24th July 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Dit was ongelukkig winter en koud, so strande was uit, maar dis sentraal en, met die hulp van ons gashere, kon ons die distrik se vele unieke bestemming besoek en geniet.
Danie D. - 24th July 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Bedelaars soms baie lastig.
Salome V. - 24th July 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Pragtige dorpie met baie om te doen - 'n moet sien in SA!
Rina D. - 23rd July 2017
staying in Somerset West, Western Cape
In Somerset-Wes waar Cozy Inn geleë is, daar soggens en na 17:00 saans baie mense wat voor die deur verby stap na die stasie toe. Ek sal liefs met die motor ry as om na die inkopiesentrums te stap.
Selma G. - 23rd July 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Paradiso Restaurant is die plek om die heerlikste pizza te kry met goeie diens. Heaven and Earth horse Trails is waar jy op 'n perd se rug die buitelug kan geniet en die asemrowende natuurskoon kan in neem.
Douglas C. - 23rd July 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Baie sentraal vir daaglikse toere.
Pierre M. - 23rd July 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige Karoodorp en ons het die omgewing vreeslik geniet.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com