Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Esmerelda C. - 23rd July 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Lekker plek om eiendom te besit, as ek die geld gehad het, sou ek beslis daar wou bly.
Retha H. - 23rd July 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oulike dorpie. Wens ons het meer tyd gehad.
Callie V. - 23rd July 2017
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Baie mooi en skoon.
Wiehelma L. - 23rd July 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Lieflike, rustige plek.
Christie C. - 23rd July 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Dorp is baie skoon en pragtig omgewing en baie om te doen.
Annelie P. - 23rd July 2017
staying in Gansbaai, Western Cape
Ons het ons ondervinding by Marine Dynamics baie geniet! Eetplekke is skaars.
Pieter V. - 23rd July 2017
staying in Thesen Islands, Western Cape
Baie goeie plek om te gaan rus.
Anna-Maria F. - 23rd July 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort-Wes is 'n baie besige dorp maar rondom is daar 'n paar pragtige wildsplase wat heerlik is om by te kuier. Karoo stilte op sy beste!
Shani V. - 23rd July 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Oulike klein dorpie met veel om te doen in die vallei.
Jannie Schoeman B. - 23rd July 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Heerlike bestemming en baie om te doen.
Nina V. - 23rd July 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Dis 'n baie lekker plek, was baie sentraal en kon baie plekke besoek. Sal weer daar vakansie hou. Het lekker restaurante veral Flags kan definitief aanbeveel word pryse baie billik. Spar is ook 'n groot plus punt lewer goeie diens en gebak puik.
Elzette V. - 22nd July 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Lekker sentraal.
Liana H. - 22nd July 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Beste vakansieplek ooit.
Marilyn H. - 22nd July 2017
staying in Parow, Western Cape
Sentrale ligging vergemaklik toegang tot inkopies, restaurant, ens.
Caroline R. - 22nd July 2017
staying in Plattekloof, Western Cape
Sal baie graag in die toekoms daar ook vir 'n dag of 2 wil gaan bly.
Pieter J. - 22nd July 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Seewater is nie skoon nie en baie koud.
Heinrich J. - 22nd July 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Daar is so baie om te ervaar, en die omgewing skep 'n lus om weer te kom.
Ronél S. - 22nd July 2017
staying in Durbanville, Western Cape
Mooi Kaapse area.
Sonja B. - 21st July 2017
staying in Montagu, Western Cape
Baie oulike dorp met baie interessante plekkies om te ontdek.
P J. - 21st July 2017
staying in Pinelands, Western Cape
Too little shops or malls for shopping. Also no site seeing places in the area for people without transport.
Rochelle S. - 21st July 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Was my eerste besoek aan Sedgefield. Mooi dorp. Alles wat jy nodig het is daar. Pick 'n Pay, geskenkwinkels, koffiewinkels, wasserye, troeteldierwinkels en baie dinge om te doen in die area. En dit is naby Knysna.
Pieter M. - 21st July 2017
staying in Myoli Beach, Western Cape
Stil en heerlik ongerep.
Adam B. - 21st July 2017
staying in Parow, Western Cape
Het reeds my vriende en familie in Victoria-Wes aanbeveel om daar te bly sou hulle Kaap toe gaan!
Michelle F. - 21st July 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Mal oor Oudtshoorn!
Dederich W. - 21st July 2017
staying in Claremont, Western Cape
Interessant.
Hennie B. - 20th July 2017
staying in Ladismith, Western Cape
Lekker platteland.
Elzette T. - 20th July 2017
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Mooi en klein strandoord met lekker draf/fietsrypaadjie.
Andre D. - 20th July 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Wildernis is heel bo aan my lysie vir vakansiehou en ons dink daaraan om daar af te aftree. Prentjiemooi wêreld.
Gillian V. - 20th July 2017
staying in Pearly Beach, Western Cape
A lovely escape destination - off the grid but not too far from Hermanus!
Michael C. - 20th July 2017
staying in Elands Bay, Western Cape
The hotel was the only restaurant open.
Vanessa O. - 20th July 2017
staying in Langebaan, Western Cape
'n Pragtige en rustige plekkie en alles is maklik om by uit te kom.
Alta V. - 20th July 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Pragtig!
Sue M. - 20th July 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
When travelling there it seems like the not ideal place because the trip from airport to Saldanha is long but it is worth the sit. It's like after all the wilderness you discover this beautiful town filled with character and stunning views, walkways,calm beach, old structures that are stunning. It is a hidden vacation gem.
André M. - 20th July 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Sal graag Jacobsbaai ons permanente verblyf wil maak.
Emma G. - 20th July 2017
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Plettenberg Bay is a stunning place to visit, lots to do and see. Beautiful beach walks. Great choice of restaurants.
Mathilda D. - 20th July 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Dit was soos hemel op aarde! Die lekkerste vakansie wat ons nog gehad het. Die mense en plek is fantasties!
Chantal B. - 20th July 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Heaven on earth.
Annerie J. - 20th July 2017
staying in Swellendam, Western Cape
'n Besoek aan die nabygeleë Bontebokpark is die moeite werd!
Alwyn L. - 20th July 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Ek is bang dat die karakter van Langebaan ondermyn sal word deur industrieë. Dit is 'n juweel wat bewaar en beskerm moet word.
Erina S. - 20th July 2017
staying in Greyton, Western Cape
Lieflike plattelandse dorpie. Vredig, met pragtige wandelroetes, eet- en drinkplekkies, plaasmarkie op Saterdag en Zippy's (plaaslike supermarkie)! Greyton se gemeenskap het die kuns van "cottage living" vervolmaak.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com