Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Cindy E. - 19th July 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mosselbaai is mooi, maar Danabaai is ongetwyfeld nog mooier.
Anja S. - 19th July 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Baie om te doen in die omgewing vir oud en jonk.
Giradot B. - 19th July 2017
staying in Strand, Western Cape
Meer sigbarepolisie is altyd welkom veral langs strate na die seefront vanaf vakansie woonstelle. Toeriste wat in die Strand oorbly kan dan te voet die dorp verken wat veral in die hoogseisoen die verkeersdruk kan verlig.
Yolande D. - 19th July 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Dit was skoolvakansie met net een plek wat oop is vir aandete, Bella Luna.
Anna-christa R. - 19th July 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige rotse en see!
Hannelie S. - 19th July 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Wil graag eendag meer tyd bestee om die dorpie se skatte te ontdek.
Sumarie D. - 19th July 2017
staying in Klapmuts, Western Cape
Baie mooi en rustig!
Beatie V. - 19th July 2017
staying in Rawsonville, Western Cape
Goed geleë om n bietjie rond te ry.
Mariette U. - 19th July 2017
staying in Marina Da Gama, Western Cape
Stunning!
Hester D. - 18th July 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Vleesbaai & Gouritz - 10 sterre.
Carmen P. - 18th July 2017
staying in George, Western Cape
Baie mooi plek!
Alta V. - 18th July 2017
staying in Kommetjie, Western Cape
Kommetjie is nog so ongerep en tog so baie om te doen en te sien.
Rochelle K. - 17th July 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Perfekte oornagplek op pad Gauteng toe.
Magda D. - 17th July 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Slegs oornag op pad na Kaapstad.
Magda D. - 17th July 2017
staying in Brackenfell, Western Cape
Very neat environment.
Stacey L. - 17th July 2017
staying in Brackenfell, Western Cape
.
Esmé L. - 17th July 2017
staying in Knysna, Western Cape
Knysna se mense is vriendelik en nie eers die verwoestende brande kon die gasvryheid demp nie.
Lizelle J. - 17th July 2017
staying in Knysna, Western Cape
Dis baie hartseer om die area na die verwoestende brande te sien, maar dit maak 'n mens opnuut dankbaar vir alles wat ons het en die mooi wat ons kan geniet. Knysna sal weer mooi wees.
Sonia D. - 17th July 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Star gazing, the historic walk and the blacksmith's demonstration were memorable. We need to get back to do the geological walk, the ghost walk and to see the area in summer.
Melanie G. - 17th July 2017
staying in Robertson, Western Cape
Te veel om te sien en te doen.
Marina D. - 17th July 2017
staying in Thesen Islands, Western Cape
Die algemene rustigheid van die omgewing.
Pieter V. - 17th July 2017
staying in Greyton, Western Cape
Dorpie is regtig mooi en goeie bestemming vir 'n besoek van 2 dae. Die mark op Saterdae is lekker, veral die pannekoek.
Francois W. - 17th July 2017
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Mooi rustige omgewing en natuurskoon, veral buite seisoen in wintertyd.
Annatjie D. - 17th July 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Heerlike uiteetplekke! Oulike winkeltjies. Gaan weer kom!
Alicia L. - 17th July 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Lekker wegbreekdorpie.
Julie M. - 17th July 2017
staying in Upper Old Place, Western Cape
Naby die middedorp, sentraal.
Rika W. - 17th July 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Sal enige tyd na Port Owen verhuis.
Christa B. - 17th July 2017
staying in Kommetjie, Western Cape
Pragtige dorpie.
Hilmir J. - 17th July 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie lekker omgewing.
Ada B. - 17th July 2017
staying in Vanwyksdorp, Western Cape
Baie interessant en die moeite werd, al is dit net om die stilte te beleef.
Tracy Lee A. - 17th July 2017
staying in Port Owen, Western Cape
It was really nice to be there but we didn't stay long enough to form an opinion.
Carike B. - 17th July 2017
staying in Welcome Glen, Western Cape
Besondere plekkie, was onse eerste en sal beslis weer terugkeer.
Gerard L. - 17th July 2017
staying in Table View, Western Cape
Pragtig.
Louise F. - 17th July 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
Calitzdorp is 'n tipiese klein dorpie in die Karoo wat net in die allernodigste behoeftes voorsien. Ons was baie teleurgesteld dat ons al die pad na Oudtshoorn moes ry om ordentlike vleis te koop. Volgens wat ons verneem het, sal Spar blykbaar binnekort in die plaaslike gemeenskap se kruideniersbehoeftes kan voorsien. Indien ons egter weer in dié omgewing gaan kuier, sal ons beter voorsiening maak vir ons eie voorkeure en behoeftes. Die besoek aan Boplaas vir soetwynaankope het egter opgemaak vir die teleurstelling van die plaaslike slaghuis, wat veel te wense gelaat het.
Merieke A. - 17th July 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Verstaan nou die term Weskusdorpie. Klein, maar persoonlik genoeg sodat jy tuis voel. Beslis 'n plek om na terug te keer.
Anke S. - 17th July 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Sal beslis weer kom.
Ilse S. - 17th July 2017
staying in Breede River Valley, Western Cape
Ek sal dit aanbeveel vir mense wat lief is vir die natuur.
Clarien R. - 17th July 2017
staying in Stellenberg, Western Cape
Die plek is tops en baie bekostigbaar!
Ronelle V. - 17th July 2017
staying in Hermanus, Western Cape
'n Netjiese, skoon en veilige dorp met heelwat aktiwiteite in en om die dorp om as 'n gesin saam te geniet.
Craig T. - 17th July 2017
staying in De Kelders, Western Cape
Brilliant location.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com