Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Natasha J. - 14th July 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Baie mooi en rustig.
Annelie W. - 13th July 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Een van die mooiste kusdorpies in Suid-Afrika! Kies goeie 'n gastehuis vir verblyf!
Annelie W. - 13th July 2017
staying in Prince Alfred Hamlet, Western Cape
Nie veel om te doen nie. Ons het spesifiek vriende gaan besoek. Wel pragtige deel van ons mooi land met wonderlike bergpasse en rots formasies!
Juli V. - 13th July 2017
staying in McGregor, Western Cape
Die dorp is baie stil deur die week. Was al daar oor 'n naweek. Dinge lyk dan heelwat anders. Diens is nie oral so goed deur die week nie. Van die galerye was ook toe, maar die omgewing was wonderlik! Stappermekka!
Henriette K. - 13th July 2017
staying in Riversdale, Western Cape
Die mense is vriendelik en gasvry en daar is allerhande interessante doendinge.
Mario V. - 13th July 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Sedgefield is baie ideaal geleë, weg van die stad/dorp se geraas, maar tog naby genoeg om aktiwiteite by Knysna by te woon. Daarbenewens beskik Sedgefield self ook oor winkels wat mens op 'n daaglikse basis sal besoek vir enige benodighede.
Liezel G. - 13th July 2017
staying in Flamingovlei, Western Cape
Baie oulike area, naby baie toeriste-besienswaardighede.
Pieter M. - 13th July 2017
staying in Bredasdorp, Western Cape
Oulike winkeltjies, lekker koffieplekkies, pragtige ou wonings en al die groot supermarkte wat nodig is.
Leon R. - 13th July 2017
staying in Montagu, Western Cape
Dit was die seisoen vir reën en ysige koue en ons het albei gekry. Lekker!
Yolande S. - 13th July 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Wildernis is 'n lieflike dorp met 'n pragtige strand en die lekkerste kuierplekke vir die aande. Sal beslis Wildernis aanbeveel!
Yolande S. - 13th July 2017
staying in Santos Bay, Western Cape
Lieflike strand.
Yolande S. - 13th July 2017
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorp met oulike winkeltjies en lekker kuierhoekies. Maak nie saak hoe 'n mens se reisplanne lyk nie, dit moet 'n stop vir 'n nag of vier in Montagu insluit.
Jana S. - 13th July 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Rustig, skoon en mooi!
Loekie N. - 13th July 2017
staying in Mykonos, Western Cape
Weskus-juweel.
Richard S. - 13th July 2017
staying in Onrus, Western Cape
Onrus as vakansiebestemming is fantasies! Naby genoeg aan die luggage, ver genoeg van die stadsgewoel.
Ankia W. - 12th July 2017
staying in Knysna CBD, Western Cape
Die middedorp is altyd lekker gesellig en daar is allerhande doendinge, winkels en restaurante om te besoek.
Tracey M. - 12th July 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Wow - gorgeous surrounds and places to visit.
Tracey M. - 12th July 2017
staying in Noordhoek, Western Cape
Beautiful and convenient location; close to the beach, False Bay and the city.
Tracey M. - 12th July 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lovely restaurants and character buildings; lots to do in the area.
Adele K. - 12th July 2017
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Pragtige stukkie wëreld. Verseker die moeite werd.
Caroline P. - 12th July 2017
staying in Knysna, Western Cape
Knysna is pragtig en ons sal dit weer besoek.
Marita P. - 12th July 2017
staying in Paarl, Western Cape
Paarl is 'n pragtige dorp in 'n asemrowende omgewing. Daar is baie om te doen, ons was te kort daar!
Lee-ann J. - 12th July 2017
staying in George, Western Cape
George is mooi en skoon! Sal beslis weer 'n draai kom maak!
Siebert M. - 12th July 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Kan verbeter as toerisme-aantreklikheid indien veiligheid opgeskerp kan word.
Chantelle V. - 12th July 2017
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Was koud toe ons daar was so kon nie lekker die plek verken nie, maar daar is oorgenoeg winkels vir elke smaak.
Danielle T. - 12th July 2017
staying in Pringle Bay, Western Cape
Dit is 'n pragtige kusdorp. Bobbejane kan miskien pla. Hermanus is lekker naby.
Garth H. - 12th July 2017
staying in Uniondale, Western Cape
Mooi dorp met vriendelike mense!
Lourens K. - 12th July 2017
staying in George, Western Cape
Dit is 'n lekker plek.
Annelie B. - 12th July 2017
staying in Greyton, Western Cape
Dis 'n baie rustige plek met die vriendelikste mense!
Fransie L. - 12th July 2017
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Heerlike stil strand (vir Julie-maand).
Wikus V. - 12th July 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Fantasties.
Maritza B. - 11th July 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Dis 'n baie oulike en vriendelike dorpie.
Potjie G. - 11th July 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige seedorp.
Wilma B. - 11th July 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie mooi en skoon.
Juleen H. - 11th July 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Voel effens onveilig in sekere area. Dus is dit die perfekte location om te stop en te rus. Maklik om petrol te kry en iets om te eet.
Gerhard F. - 11th July 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
It's 5 stars if you want to spend your holidays relaxing i.e to escape from stress. It's also nice if you like the beach. It's safe for children, which is nice, as they can do whatever they want to do.
Yvette H. - 11th July 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai is een van ons gunstelingplekke om van die wêreld te gaan vergeet. Dit het beslis die mooiste kus in die hele Suid Afrika en daar is iets baie "magical" aan Struisbaai!
Angelica M. - 11th July 2017
staying in Stellenbosch, Western Cape
Pragtige plek!
Cyril A. - 11th July 2017
staying in Jongensfontein, Western Cape
Beslis 'n moet kuierplek en ek sal dit enige tyd weer besoek. Uitstekende verblyf en kostes is billik.
Bianka B. - 11th July 2017
staying in Citrusdal, Western Cape
Die ligging is mooi in terme van staproetes, maar in die dorp self is nie veel om te doen nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com