Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Yolande S. - 11th July 2017
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Lieflike strand met branders reg vir swem.
Jolanda V. - 11th July 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Mooiste bestemming wat ek nog gesien het in die Wes-Kaap!
Deon R. - 11th July 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Kan doen met 'n ordentlike inkopiesentrum.
Johnny R. - 11th July 2017
staying in Myoli Beach, Western Cape
Lekker kuierplek.
Hantie M. - 11th July 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Beautiful town.
Athina D. - 11th July 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Sal nooit Patrenoster alleen besoek of byvoorbeeld vir 'n 'girls weekend' nie. Diefstal is 'n probeem.
Andries M. - 11th July 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Baie mooi en rustig.
Louis N. - 11th July 2017
staying in Durbanville, Western Cape
Durbanville is baie spesiaal.
Doeke T. - 10th July 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Netjiese en rustige dorp buiteseisoen.
Larita E. - 10th July 2017
staying in De Rust, Western Cape
Baie oulike Klein Karoo-dorpie. Sal gerus weer besoek.
Ansie W. - 10th July 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Wonderlike plek.
Janine C. - 10th July 2017
staying in Great Brak River, Western Cape
Groot Brakrivier is 'n fantastiese plekkie. Ontsettend mooi. Sal enige tyd weer gaan.
Jan S. - 10th July 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn bly maar mooi.
Ralph S. - 10th July 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Tyd moet gemaak word om Swellendam te besoek, dis rustig met baie besienswaardighede.
Giradot B. - 10th July 2017
staying in Upper Old Place, Western Cape
Somervakansie met heerlike warm weer, naby die see en gerieflik naby winkels en eetplekke. Veilige en stil woonbuurt.
Elise S. - 10th July 2017
staying in Wilderness, Western Cape
'n Plekkie om te ontspan en van die gejaagde en geld-behepte samelewing weg te kom!
Kyla H. - 10th July 2017
staying in L'Agulhas, Western Cape
Asemrowend.
Leon V. - 10th July 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Baie goeie toeristebestemming.
Anilia B. - 10th July 2017
staying in Heatherlands, Western Cape
Ek het verlief geraak op George en die omgewing!
Michelle G. - 10th July 2017
staying in Napier, Western Cape
Absoluut ongelooflik mooi.
Darren G. - 10th July 2017
staying in Stellenbosch, Western Cape
Great, lots to do even with small kids.
Lydia L. - 10th July 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige plek met fantastiese restaurante.
Arthur N. - 10th July 2017
staying in Rawsonville, Western Cape
Daar is baie padwerke in en om Rawsonville, wat dit vir 'n mens moeilik maak om by jou bestemming uit te kom, veral as jy nie weet waar jou verblyfplek is nie. Andersins is Rawsonville 'n pragtige, landelike dorp met mooi wingerde. Voorwaar 'n plek om by af te pak.
Helgaard M. - 10th July 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Daar is nog baie oor om te doen wanneer ons weer teruggaan. Vier dae was nie genoeg nie.
Andries B. - 10th July 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Altyd lekker om in Hartenbos en die omgewing te wees. Vriendelike mense en lekker eetplekke!
Rita S. - 10th July 2017
staying in De Kelders, Western Cape
Rustige "dorpie" atmosfeer. Nie juis veel plek vir kinders om per fiets rond te ty nie, (maar mens kry mos nie alles in een slag nie); stap afstand tot by strand is niks om oor bekommerd te wees nie aangesien dit op die drumpel is.
Grant B. - 10th July 2017
staying in Arniston, Western Cape
Kort net 'n ordentlike kafee.
Johan V. - 10th July 2017
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is 'n besondere plek met soveel geskiedenis. Soveel om te doen en sien maak dit ideaal vir 'n naweekwegbreek.
Dawid M. - 10th July 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Uitstekende plek vir enigiemand wat rustigheid wil ervaar.
Mike D. - 10th July 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
Pragtige geskiedkundige dorp met die heerlikste wyne en port!
Ferdi B. - 10th July 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Baie lekker plek met 'n groot karakter. Goeie eetplekke en baie om te sien.
Mandie R. - 10th July 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Die plek het baie vriendelike mense. Ons het baie welkom gevoel orals waar ons gekom het.
Marie D. - 10th July 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Sal nog tyd wil bestee om alles te beleef.
Robert S. - 10th July 2017
staying in Vanwyksdorp, Western Cape
Interessante plek. Baie mooi omgewing - die bergpasse en landskap is van die beste in Suid Afrika.
Wouter C. - 10th July 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Mense se smaak en behoeftes verskil verseker, maar vir my is Langebaan die ideale bestemming hetsy vir 'n naweek-wegbreek of 'n lieflike somervakansie. Daar is so baie wat mens kan doen in en rondom Langebaan.
Ilna R. - 10th July 2017
staying in Barrydale, Western Cape
Mooi plattelandse dorpie, vriendelike mense, lekker eetplekke, baie om te ervaar.
Ilna R. - 10th July 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Mooiste dorpie, baie om te sien en te ervaar!
Angelique V. - 10th July 2017
staying in Oranjezicht, Western Cape
Baie sentraal en maklik bekombaar.
Richard W. - 10th July 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Would definitely go again.
Mariana E. - 10th July 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand baie sentraal. As jy net die see wil hoor nie die plek vir jou nie, verkeer baie besig 24/7. Tafelberg uitsig met die mooiste sonsondergang.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com