Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Alberta R. - 5th July 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Baie skoon en netjiese dorp. Sal volgende keer in die somer gaan kuier!
Paul D. - 5th July 2017
staying in Strand, Western Cape
Baie lekker plek en lekker ou kafees en eetplekke.
Nicolene H. - 5th July 2017
staying in Airport Industria, Western Cape
Theo S. - 5th July 2017
staying in Strandfontein, Western Cape
Defnitief 'n aanbeveling aan vriende en kennisse, veral vir die rustigheid.
Johan L. - 5th July 2017
staying in Strand, Western Cape
Lieflike plek met fantastiese vakansie-atmosfeer.
Janelle H. - 5th July 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh het pragtige weggesteekte plekkies. Ons het veral ons middagete by Paddagang Restaurant baie geniet!
Rochelle K. - 4th July 2017
staying in Nature's Valley, Western Cape
Baie mooi natuurskoon, weg van die alledaagse graag.
Belinda G. - 4th July 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Ek het as kind koshuis bygewoon op Riebeek-Wes en dit was verskriklik lekker om weer vir die eerste keer na 31j jaar terug te kom hiernatoe.
Ronel G. - 4th July 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie lekker. Pragtige see-uitsig vanaf die heerlike stoep.
Monique D. - 4th July 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Amazing, the people were very friendly.
Ronelle F. - 4th July 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
2 dae in Prins Albert voel soos 'n week weg.
Jolandie D. - 4th July 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Baie mooi dorp, kan prag foto's neem, goeie wyn, nie te veel om te doen nie, dus goeie plek om te rus.
Jossie C. - 4th July 2017
staying in West Beach, Western Cape
Ek sal West Beach aanbeveel as 'n toeristebestemming. Jy het die pragtige uitsig van Tafelberg - met of sonder sy kombers, die omgewing is skoon en netjies, die eet- en kuierplekke, asook winkelsentrums is naby genoeg sonder dat jy ure in die verkeer vasgevang hoef te sit. Vir die fikse (en minder fikse) mense is daar 'n pragtige roete langs die strand af waar jy lekker kan stap/draf of jy kan net by 'n restuarant sit en "chill" en kyk hoe dit gedoen word.
Liezl B. - 4th July 2017
staying in Swartland, Western Cape
Weet nie veel van die geweste nie, maar ons gaan verseker terugkeer om die gebied verder te verken!
Donald T. - 4th July 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Heerlike vakansiebestemming.
Demetrius V. - 4th July 2017
staying in Riversdale, Western Cape
Love the old towns.
Thea R. - 4th July 2017
staying in Bonnievale, Western Cape
Ou gevestigde plaasgemeenskap. Rustig, pragtig, met al die nodige winkels. Perfek.
Barbara S. - 4th July 2017
staying in Panorama, Western Cape
Baie lekker plek om te bly.
Rika B. - 4th July 2017
staying in Bellville, Western Cape
Bellville is baie sentraal geleë.
Sandra S. - 4th July 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Lekker warm atmosfeer is geskep en baie lekker gerus.
Alberta R. - 4th July 2017
staying in Plattekloof, Western Cape
Ek sou Plattekloof nie beskryf as 'n toeristebestemming nie, maar eerder as 'n perfekte sentrale punt om in te bly.
Anschen S. - 3rd July 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Pragtige stukkie aarde.
Jacolene T. - 3rd July 2017
staying in Muizenberg, Western Cape
'n Juweeltjie aan die Kaap se kus. Pragtig geleë teen die ruwe berg met branders wat enige branderplankryer se bloed sal laat bruis. Verskeidenheid van gesellige eetplekkies en die bekende Blue Bird Garage Food Market. Iets vir elke smaak.
Bridget M. - 3rd July 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Lovely historical town with wide variety of architecture to view, museums and good culture. Good walk available in surrounding areas and a nature reserve. Good place to base yourself and do the various mountain pass drives in the area.
Theresa C. - 3rd July 2017
staying in Riversdale, Western Cape
Die versorging en opknapping van die ou huise in die dorp, is 'n plesier om te aanskou. As boorlinge van Riversdal, maak dit ons harte baie bly. Die inwoners kan voorwaar trots wees op hulle dorp.
Liezl W. - 3rd July 2017
staying in Betty's Bay, Western Cape
Pragtige uitsigte.
Eva B. - 3rd July 2017
staying in Rawsonville, Western Cape
My stay was very nice.
Charles D. - 3rd July 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie mooi.
Philip O. - 29th June 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Altyd lekker daar.
Natalie M. - 29th June 2017
staying in Pringle Bay, Western Cape
Pring Bay is awesome. Definitely will stay there again. Perfect weekend away, from Cape Town. Baboons interesting. Street lights needed. If not everywhere, then at least at pivotal points. Better signage to all access point to the beach. Very very beautiful. Warm, friendly, helpful locals. Love the small town vibe.
Tersia K. - 29th June 2017
staying in Greyton, Western Cape
'n Tipiese plattelandse dorpie wat nou weer ontdek word.
Anna V. - 29th June 2017
staying in Nature's Valley, Western Cape
Baie stil en rustige omgewing.
Barend V. - 29th June 2017
staying in Robertson, Western Cape
Robertson is 'n pragtige dorp met alles reg daar, dis nie nodig om verder te ry en te gaan soek na iets elders nie. Vriendelike mense. Sal beslis weer daar deurry.
Giradot B. - 29th June 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort-Wes is sentraal geleë in die Karoo en meer diverse plaaslike verblyf en aantreklikhede moet betrek word by toerisme.
Shelley B. - 29th June 2017
staying in Greyton, Western Cape
Must experience!
Emmie R. - 29th June 2017
staying in L'Agulhas, Western Cape
Julle sien ons definitief weer.
Kalla R. - 29th June 2017
staying in Rawsonville, Western Cape
Baie wynplase om te besoek.
John K. - 28th June 2017
staying in Paarl, Western Cape
Dis my geboortedorp en sal altyd mooi bly.
Melinda H. - 28th June 2017
staying in Hermanus, Western Cape
People are very friendly in Hermanus and it is a beautiful place to go to relax. Just go early as parking is a bit of an issue over weekends.
Welma V. - 28th June 2017
staying in Strand, Western Cape
Moet klaar maak met die konstruksie op die loopareas langs die strand.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com