Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Marina L. - 28th June 2017
staying in Prince Albert Road, Western Cape
Dit is 'n pragtige, vriendelike dorp en daar is baie uiteenlopende aktiwiteite om van te kies. 'n Weggesteekte juweel van die Karoo.
Ingrid P. - 28th June 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is regtig baie lekker vir vakansietye - so asemrowend vir uitsig en rus!
Leon W. - 27th June 2017
staying in Pringle Bay, Western Cape
Maak 'n bespreking by 'Hook, line & Sinker' of 'Bistro 365'. 'Hake away' het baie lekker takeaways.
Babs H. - 27th June 2017
staying in Santos Bay, Western Cape
Pragtige uitsig vanuit die trein.
Damaris K. - 27th June 2017
staying in Strandfontein, Western Cape
Baie goeie ligging.
Marlése C. - 27th June 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Mooi dorpie.
Stefanus J. - 27th June 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Die veiligheid en rustigheid verdien genoem te word behalwe natuurlik die skoon en netjiese omgewing.
Michiel V. - 27th June 2017
staying in McGregor, Western Cape
Arty and good restaurant.
Emmerentia Z. - 26th June 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Baie rustige dorp en baie netjies en skoon dorp. Baie vriendelike mense in die restaurante waar ons gaan eet en koffie drink het. Sal the Goal en The woodpecker aan almal aanbeveel!
Ernst V. - 26th June 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Meer vermaak vir kinders en jongmense soos byvoorbeeld putt-putt-bane.
Juanita H. - 26th June 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Dis 'n pragtige plek en daar is baie besienswaardighede deur slegs kort afstande te ry.
Lee-ann S. - 26th June 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Daar is so baie dinge om en in Oudtshoorn om te doen waarvan ons nie eers geweet het tot ons daar gekom het en ander mense ons van vertel het nie. Oudtshoorn is regtig een van daardie plekke waar oud en jonk vermaak kan word.
Mike D. - 26th June 2017
staying in Matjiesfontein, Western Cape
Matjiesfontein is definitely worth a visit. Great to see all the Victorian buildings and stunning furnishings and the old vehicles. To admire, stay at or eat at the Lord Milner Hotel, have coffee and delicious cake at the Coffee House and browse around or purchase an item at the Gift shop or visit the Transport Museum. It's like going back in time.
Adri S. - 26th June 2017
staying in Witsand, Western Cape
'n Baie mooi, skoon en vriendelike gemeenskap.
Marie G. - 26th June 2017
staying in Franskraal, Western Cape
Stephen B. - 26th June 2017
staying in Heidelberg, Western Cape
Mooi en netjiese dorp.
Monica F. - 26th June 2017
staying in Mykonos, Western Cape
Akkomodasie is sentraal geleë en bied die besoeker die geleentheid om Mykonos te ondervind in al sy fasette en geleenthede.
Mitchell S. - 25th June 2017
staying in Rondebosch, Western Cape
Central leafy suburb near main travel routes and easy access to airport.
Erica V. - 25th June 2017
staying in Laingsburg, Western Cape
Baie lekker geëet by die plaaslike restaurant.
Andre L. - 25th June 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Lekker by die see.
Rene V. - 24th June 2017
staying in Still Bay East, Western Cape
So rustig en prentjie mooi.
Petro D. - 23rd June 2017
staying in Doringbaai, Western Cape
Doringbaai is 'n pragtige skoon dorpie. Hier kry jy werklik rus vir jou siel. Die 4x4 en staproetes word aanbeveel. Heerlike Snoek gekoop by die vissers. Dit was 'n belewenis om hulle dop te hou as hulle die menigte vis vlek en sout. Ignoreer maar die bedelaars, anders raak hulle lastig.
Michiel L. - 23rd June 2017
staying in McGregor, Western Cape
McGregor was baie stil.
Lisa C. - 23rd June 2017
staying in Paarl, Western Cape
Paarl is a great destination. Interesting heritage, beautiful scenery and lovely restaurants.
Lappies L. - 23rd June 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
My gunsteling rusplek in die hele Suid-Afrika!
Jack V. - 23rd June 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Goed geleë vir oornag op die lang pad.
Marita J. - 23rd June 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
Alhoewel daar baie restaurante in Calitzdorp is, was slegs Zamani's in die aand oop. Hulle diens was puik en die steaks uit die boonste rakke.
Meghan F. - 23rd June 2017
staying in Silversands, Western Cape
Very quite and reminds you how seaside towns used to look with gravel roads and all. Great fishing, mussels and friendly faces.
Nadine B. - 23rd June 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Sal enige tyd daar gaan bly. Mense baie vriendelik en behulpsaam.
Heinrich W. - 23rd June 2017
staying in Stanford, Western Cape
Die moeite werd om te stop en te verken.
Johan V. - 23rd June 2017
staying in Strand, Western Cape
Strand is an excellent place for breakaway and tourist destination.
Riana B. - 23rd June 2017
staying in Witsand, Western Cape
Witsand bied alles wat mens nodig het vir 'n rustige en veilige vakansie.
Moller N. - 23rd June 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige ou historiese huise en geboue en mooi natuurskoon.
Stephanie D. - 23rd June 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
You must try the little blue restaurant down the road. I forgot the name but its a 2 minute walk from Mermaids Rest. Serves the best food I've ever had and the greatest service! Yzerfontein is a perfect place to contemplate life!
Michelle G. - 23rd June 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Jacobsbaai is pragtig en rustige dorpie, en ook naby ander oulike dorpies soos Paternoster.
Heidi M. - 22nd June 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Baie aangenaam!
Andrew H. - 22nd June 2017
staying in Paternoster, Western Cape
We felt very safe and love the tranquility of Paternoster.
Kendra S. - 22nd June 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Very beautiful and quaint area, lovely beach walk and hikes available there. There is not much that happens in Gordon's Bay itself, however, there are some fun activities to do close by such as: The cheetah outreach and monkey town in Somerset West and the Root 44 Market in Stellenbosch. Those of you who like farm-stalls, Peregrine is not too far away, overall a nice central place away from the bustle of the city.
Elsa S. - 22nd June 2017
staying in Seaforth, Western Cape
Rustig met heerlike snuffel- en eetplekkies. Ook baie naby die ander interessante kusplekkies soos Kalkbaai, Muzenberg, ens.
Lizelle K. - 22nd June 2017
staying in Wolseley, Western Cape
Wolseley is sentraal geleë tussen al die aktiwiteite en besienswaardighede van Bainskloof, Ceres en Bainskloofpas. Daar is baie lekker eetplekke en wynplase in die omgewing. Ons het fynbos gasteplaas besoek wat die hoogtepunt van ons kuier was (baba het dit baie geniet).

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com