Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Bennie P. - 15th June 2017
staying in Betty's Bay, Western Cape
Bettiesbaai en die omgewing is baie mooi. Die pikkewyne en Harold Porter Botaniese Tuine is net van die lekker goed om te gaan sien daar. Kleinmond is 10 km van Bettiesbaai, asook Pringlebaai. So daar is klomp klein dorpies naby genoeg om te besoek ook.
Natasha A. - 15th June 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Ek geniet altyd Mosselbaai!
Dan D. - 15th June 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Een van die beste bestemmings en ons gaan beslis weer terugkeer.
Annalie D. - 15th June 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige plekkie.
Layla M. - 15th June 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Not used to having the shops close so early over the weekend. Otherwise it's always lovely to visit.
Charles C. - 15th June 2017
staying in Franskraal, Western Cape
Alles wat mens nodig het vir 'n naweek se wegbreek is daar, of naby genoeg. Mal oor Franskraal.
Johan M. - 15th June 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Dit is 'n baie oulike plekkie en natuurlik met die olyfplase en markie wat hulle bied maak dit nog meer aanloklik.
Hilmir J. - 15th June 2017
staying in Durbanville, Western Cape
Veilige omgewing.
Charles K. - 15th June 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Pragtige dorpie met daardie tipiese plattelandse gevoel. Soveel interessante dinge om te sien en te doen. Beans about Coffee en Mama Cuccina restaurant is uitstekende eetplekke.
Antoinette S. - 15th June 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Very clean and friendly town.
Rocco U. - 15th June 2017
staying in Herold's Bay, Western Cape
Lekke.
Cenett V. - 15th June 2017
staying in Onrus, Western Cape
Lieflik, ongerep en baie mooi.
Erna G. - 14th June 2017
staying in Greyton, Western Cape
Pragtige plekkie!
Davina J. - 14th June 2017
staying in Bredasdorp, Western Cape
Lieflike plek om met kinders deur te bring.
Sanette S. - 14th June 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtig!
Sean T. - 14th June 2017
staying in Stellenbosch, Western Cape
Net 'n great plek.
Bambie En Marianne S. - 14th June 2017
staying in Franschhoek, Western Cape
Beautiful and picturesque, with excellent wine farms and restaurants. Getting a bit pricey for locals though. Maybe more winter specials for locals? Love it in winter not so many tourists. Why not invest in a small vintage classic cinema for entertainment though, or offer more musical experiences. Hugenot Chocolates needs urgent help in chocolate packaging and retail presentation. I love supporting them but they lack flair.
Ben V. - 13th June 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is 'n baie lekker plek om te wees en is baie netjies, skoon en goed versorg.
Aphiwe M. - 13th June 2017
staying in Green Point, Western Cape
It's convenient, close to everywhere.
Izak Jacobus L. - 13th June 2017
staying in Riversdale, Western Cape
Ons het heerlik gekuier in 'n plattelandse atmosfeer.
Leroux B. - 13th June 2017
staying in Citrusdal, Western Cape
Lekker eetplekke sluit die Country Lodge en Grape Vine in.
Jaco B. - 13th June 2017
staying in Camps Bay, Western Cape
Pragtige plek, mooi strande.
Anneline R. - 13th June 2017
staying in Bovlei, Western Cape
Dus 'n baie rustige plek.
Gideon V. - 12th June 2017
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is 'n pragtige dorp om in vakansie te hou en daar is baie te sien en doen in die dorp en omgewing. Ons sal beslis terugkom.
Judy J. - 12th June 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Pragtig.
Hanlie S. - 12th June 2017
staying in Strand, Western Cape
Goed geleƫ vir besigheidsafsprake.
Wendy L. - 12th June 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
'n Lekker plek om bietjie te gaan ontspan en lekker seekos te eet!
Hannalie V. - 12th June 2017
staying in Jongensfontein, Western Cape
As jy rus en vrede soek is dit die plek vir jou.
Marlene V. - 11th June 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige strand met mooi uitsigte. Genoeg restaurante.
Marlene V. - 11th June 2017
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorpie, sal weer daardie deel van die land wil besoek.
Elaine C. - 11th June 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Dit was ons tweede besoek aan Lambertsbaai en ons het weereens die Muisbosskerm toe gekry - wat 'n teleurstelling.
Jerrard D. - 10th June 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Always a very friendly town.
Leana-mari A. - 10th June 2017
staying in Calitzdorp, Western Cape
Baie spesiale plek!
Stephen V. - 10th June 2017
staying in Strand, Western Cape
Very clean place, nice people, will differently come again
Adele V. - 10th June 2017
staying in V & A Waterfront, Western Cape
Goeie area en alles is loopafstand by die Waterfront.
Thereza R. - 10th June 2017
staying in Vredenburg, Western Cape
Baie hartseer dat die uiteetplekke so beperk is. Nee wat, daaraan glo ek kan ietsie gedoen word.
Heike E. - 9th June 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Karoo National Park is stunning and spectacular.
Johann B. - 9th June 2017
staying in Robertson, Western Cape
Die jaarlikse Wacky Wine weekend is 'n moet vir wynliefhebbers.
Lorraine G. - 9th June 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons is almal baie lief vir Oudtshoorn met KKNK, of sonder!
Gerrie L. - 9th June 2017
staying in McGregor, Western Cape
Eerste keer in McGregor sal graag meer tyd daar wil spandeer om dit te verken.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com