Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Leon T. - 19th May 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Skoon en netjies.
Twane' S. - 19th May 2017
staying in Table View, Western Cape
.
Edwin B. - 18th May 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai is a beautiful destination with lots to offer and that's why we opted to go there.
Eric H. - 18th May 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai is al baie jare lank 'n gewilde naweek- en vakansiebestemming vir ons en ons hoop om eendag daar te kan aftree.
Bertus B. - 18th May 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Houtbaai is 'n pragtige dorp, dit is net jammer dat die informele nedersetting 'n deel van die natuurskoon bederf.
Frano L. - 18th May 2017
staying in Vermaaklikheid, Western Cape
Terwyl daar nie veel aangaan nie (wat deel van die bekoring is), beveel ek sterk aan dat almal by Tannie Joey se Kontrei Winkel stop en vir die oom vra oor sy Heuningwyn. Wie weet, dalk koop jy aandele...
Janel V. - 18th May 2017
staying in Strand, Western Cape
My hart sal altyd in die Strand wees, want ons het vir lank daar gewoon. Dit is 'n wonderlike plek met 'n bitter mooi strand.
Glynnis D. - 18th May 2017
staying in Vredenburg, Western Cape
Dit is 'n rustige en netjiese dorp en redelik sentraal. Ek sal dit weer besoek.
Andrew H. - 18th May 2017
staying in Klein Karoo, Western Cape
We have had some very surprising and amazing visits in the Karoo. Stars at night are fantastic. And so much more.
Louis L. - 18th May 2017
staying in Greyton, Western Cape
Fantastiese bestemming vir 'n wegbreek om lekker te ontspan. Dorp is opvallend mooi skoon. Verskeie lekker plekke om by te eet en kuier. Dorp bied ook goeie verblyfopsies. Saterdagoggend-mark bly 'n treffer.
Shanaaz P. - 18th May 2017
staying in Herold's Bay, Western Cape
Ons kon net nie 'n kafee kry nie, maar anders was alles awesome.
Chanel F. - 18th May 2017
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is 'n lieflike dorpie met romantiese restaurantjies.
Annerie L. - 18th May 2017
staying in Wellington, Western Cape
'n Skatkis!
J.p O. - 18th May 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Nice place and beautiful.
Henk L. - 17th May 2017
staying in Big Bay, Western Cape
Wat kan 'n mens sê, dis altyd lekker in die Kaap!
Henk L. - 17th May 2017
staying in Swellendam, Western Cape
'n Baie mooi plek.
Jannie V. - 17th May 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Een van die beste bestemmings in die wêreld!
Christina M. - 17th May 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai is pragtig en het die uitstappies geweldig geniet. Pragtige klippe!
Yolanda V. - 17th May 2017
staying in Stellenbosch, Western Cape
Sien volgende jaar baie.
Theuns . - 17th May 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Wonderlik. Maar hou dit stil.
Barbara D. - 17th May 2017
staying in Paternoster, Western Cape
What a lovely cosy, beautiful and clean town with wonderful friendly people that are always willing to make your stay in Paternoster a pleasant and memorable one.
Kobus R. - 17th May 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Baie goeie ligging en waarde vir geld.
Hettie T. - 17th May 2017
staying in Strand, Western Cape
Baie goed. Geen probleem, sal weer gaan.
Pierre B. - 17th May 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Awesome plek.
Chris S. - 17th May 2017
staying in Tergniet, Western Cape
Kom voor of die huise al groter en luukser word. Plek is werklik baie netjies en skoon. `n Voorbeeld vir baie groter plekke.
Zelda O. - 16th May 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Onbeskryflike natuurskoon!
Nina K. - 16th May 2017
staying in Paarl, Western Cape
My gunstelingprentjie van natuurskoon is as 'n mens uit die tonnel kom, aan beide kante ... ek is mal oor die Paarl.
Karel V. - 16th May 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
'n Interessante dorpie. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer daar 'n draai wil gaan maak.
Marlon L. - 16th May 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Jacobsbaai is a very beautiful and peaceful place to unwind and relax. A breakaway from the hectic day to day rush and chaos.
Karen D. - 16th May 2017
staying in Arniston, Western Cape
Dis stil buite seisoen - moenie naglewe verwag nie, maar dis naby genoeg vir 'n heerlike dagrit na L'Agulhas.
Niwou A. - 16th May 2017
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Rustig en stil maar redelik naby alles wat 'n mens moonltik sou wou doen. My gunstelling vakansiebestemming in ons pragtige land.
Lorne M. - 16th May 2017
staying in Calypso Beach, Western Cape
Baie nice plek.
Alan S. - 16th May 2017
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Now too far for me to drive (getting old). Best is to fly to George & hire a car.
Susan K. - 16th May 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige plek.
At V. - 16th May 2017
staying in Die Boord, Western Cape
'n Heerlike stil omgewing dog naby die woelige dorp.
Leon D. - 16th May 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Vriendelike mense. Baie mooi en skoon plek.
Kobus R. - 16th May 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Sal enige tyd weer daar oornag.
Gerrit H. - 16th May 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die dorp verdien 'n bietjie aandag en ek hoop dat die huidige munisipaliteit werk hiervan sal maak.
Hannes E. - 16th May 2017
staying in Gardens, Western Cape
Tuine is baie sentraal geleë vir n besoek aan Kaapstad en die omgewing, en dit is slegs 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Martin F. - 15th May 2017
staying in Gansbaai, Western Cape
Daar is genoeg om te doen in die Stanford- en Hermanus-omgewing.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com