Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ilse J. - 15th May 2017
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Lekker gesit en kuier by die damhuis en die hele dorp en strandgebied is skoon en baie netjies!
Juliana H. - 15th May 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Die Wimpy moet dalk belĂȘ in nuwe personeel!
Christelle C. - 15th May 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Wonderful place to visit with lots to see and do. Varied choice of restaurants, we really enjoyed our dinner at Nostalgie.
Frikkie V. - 15th May 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Great place.
Leon G. - 15th May 2017
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorp met great mense.
Mariechen V. - 15th May 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Naby baie lekker plekke in die omtrek.
Eugene V. - 15th May 2017
staying in Cederberg, Western Cape
Ek kom terug!
Kobus G. - 15th May 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Een van beste vakansiebestemmings in Suid Afrika: lieflike weer, mense, ens.
Johan E. - 15th May 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Western Cape
Baie stil en rustige atmosfeer. Dalk nie heeltemal geskik vir jongmense wat nader aan die gewoel en werkskaf van die dorp en besienswaardighede wil wees nie.
Jan S. - 15th May 2017
staying in Doringbaai, Western Cape
Veilig, skoon en vriendelike mense.
Chris K. - 15th May 2017
staying in West Coast, Western Cape
Baie plekke om te besoek sonder om te ver te ry.
Fanus S. - 15th May 2017
staying in Parow, Western Cape
Ons het net daar oornag, maar alles wat jy nodig het is naby Peperboom.
Hannes L. - 15th May 2017
staying in Knysna CBD, Western Cape
Pragtige plek en soveel om te doen. Die voer van die olifante was besonders en om in die bos te stap was onvergeetlik mooi. Bootrit is absoluut 'n moet.
Suzaan T. - 14th May 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Mooi, platteland met kleuryke kultuur en geskiedenis.
Mianne D. - 14th May 2017
staying in Myoli Beach, Western Cape
Pragtige en rustige strand. Sal definitief in die somer daar wil swem.
Johan D. - 14th May 2017
staying in De Kelders, Western Cape
'n Goeie restaurant in De Kelders sal 'n groot aanwins wees.
Brigitte E. - 14th May 2017
staying in Robertson, Western Cape
Bourbon Restaurant is tops.
Obie V. - 14th May 2017
staying in Agulhas, Western Cape
Perfekte rustige bestemmimg.
Carl L. - 14th May 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Pragtige plek.
Yolande N. - 14th May 2017
staying in Milnerton, Western Cape
Dis sentraal genoeg om te bly as mens in Kaapstad vakansie hou.
Brian T. - 14th May 2017
staying in Port Owen, Western Cape
I want to stay in Port Owen.
Nadia W. - 13th May 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Sal enige tyd hierheen kom.
At V. - 13th May 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Swellendam bly maar net 'n mooi dorp.
Kobie D. - 13th May 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Uitstekend.
Petrus G D C. - 13th May 2017
staying in Durbanville, Western Cape
Durbanville is 'n aangename omgewing met genoeg eetplekke as jy nie lus is vir selfsorg nie. Ook naby enige ander plek in die Kaap-omgewing.
Sandra B. - 13th May 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Pragtige dorp met vriendelike mense.
Minnie R. - 12th May 2017
staying in Agulhas, Western Cape
Die omgewing is pragtig. Die houtpaadjie na die punt is veral gerieflik.
Pieter V. - 12th May 2017
staying in Montagu, Western Cape
Op die oomblik met die verbeterings aan die paaie - chaoties.
Alicia H. - 12th May 2017
staying in Nature's Valley, Western Cape
Gunstelingplek in Suid-Afrika!
Renier V. - 12th May 2017
staying in Durbanville, Western Cape
Lekker plek - rustig en veilig.
Johan J. - 12th May 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Die plek is ongelooflik mooi. Ons het dit vreeslik geniet.
Wilman A. - 12th May 2017
staying in St Helena Bay, Western Cape
Hou van die dorpie en sy omgewing, veral vir sy rustigheid.
Suzette V. - 12th May 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Baie mooi!
Thabi M. - 12th May 2017
staying in Cape Town CBD, Western Cape
It's one of the cleanest cities. Rich history.
Jean R. - 12th May 2017
staying in Vlees Bay, Western Cape
Vleesbaai is 'n baie lekker en mooi plek!
Nico U. - 12th May 2017
staying in Riebeek West , Western Cape
My besigheid is Riebeeck Kasteel en derhalwe is dit bietjie uit die pad van al die eetplekke in Riebeeck Kasteel.
Trevor H. - 11th May 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Dit is nie so ver uit die Kaap nie so dit is maklik om vir 'n naweek te kom. Al die winkels is ook daar om te kry wat ons benodig. Langebaan as 'n geheel het 'n vriendelike gemeenskap met heelwat aktiwiteite. Om deur die natuurreservaat te kon hardloop was 'n belewenis. Mooi herinneringe van Langebaan en ons kom definitief terug!
Dj N. - 11th May 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Die kieskeurige vakansieganger sal beter infrastuktuur verwag. Vir die gemiddelde vakansieganger is Lambertsbaai goed.
Paula D. - 11th May 2017
staying in Pringle Bay, Western Cape
Pragtige strand wat soos 'n amfiteater voel en wat omring word deur die Koggelberge.
Anneke M. - 11th May 2017
staying in Kleinbaai, Western Cape
Redelik sentraal, naby Hermanus en Stanford.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com