Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Elsobe V. - 11th May 2017
staying in Strand, Western Cape
Pragtige natuur!
Pieter R. - 11th May 2017
staying in Ladismith, Western Cape
Pragtige omgewing op 'n gewilde en mooi Route 62. Moonlik een van die kleinste dorpies op die roete.
Stefanie S. - 11th May 2017
staying in Herold's Bay, Western Cape
Pragtige dorpie.
Ena M. - 11th May 2017
staying in Ladismith, Western Cape
Mooi dorp met goedbewaarde argitektuurskatte. Oulike museum/inligtingsentrum. Goed geplaas as basis vir dagritte na Koovallei, Seweweekspoort, AmalienStein en Zoar, Huisrivierpas, ens.
Christo B. - 11th May 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Ek en my man beplan om eendag daar af te tree!
Nico U. - 11th May 2017
staying in Green Point, Western Cape
Dis oud en nuut en mooi.
William R. - 11th May 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Awesome location and super safe too!
Lynnzelle B. - 11th May 2017
staying in De Kelders, Western Cape
Baie mooi plek.
Pieter R. - 11th May 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Gewilde bestemming vir toeriste en as deel van bekende en gewilde Route 62.
Carl G. - 11th May 2017
staying in Myoli Beach, Western Cape
Was nie self op die strand nie, maar lyk baie skoon met goeie swemplek en lekker stapplek.
Wesleyand Yolanda S. - 11th May 2017
staying in Jongensfontein, Western Cape
The best ever.
Chanelle S. - 11th May 2017
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is a gem. Will always come back to this town.
Thelma B. - 11th May 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Pragtig!
Patrick H. - 11th May 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is die ideale vakansiebestemming.
Karen S. - 11th May 2017
staying in Witsand, Western Cape
As jy van rustigheid en stilte hou, veral buite seisoen, is Witsand die plek. Heerlik stil om lekker te kan ontspan.
Paula M. - 11th May 2017
staying in Franskraal, Western Cape
Daar is ongelukkig nie veel restaurante vir middag- en aandete nie.
Rich P. - 11th May 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster het fantastiese restaurante en kuierplekke. Die enigste probleem is die ouens wat krewe verkoop en die feit dat daar by ons bure se kar ingebreek is.
Cordelia C. - 11th May 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Lieflike plek vir wegbreek
Claire B. - 11th May 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
We wish we had more time to spend in the picturesque town of Tulbagh. We'll definitely make our next stay longer so we can walk through the town and enjoy the village more.
Suzette C. - 11th May 2017
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Baie gerieflik.
Stefanie D. - 11th May 2017
staying in Barrydale, Western Cape
Baie oulike dorp, maar die restaurante in Barrydale maak almal vroeg toe - so 4 uur die middag, so sorg dat jy betyds daar kom, anders moet jy na die naaste dorp (Swellendam of Montagu) ry vir aandete.
Rikus D. - 10th May 2017
staying in Paarl, Western Cape
Maak seker jy vat gepaste klere, Paarl kan vrek warm raak.
Andre S. - 10th May 2017
staying in Brandwacht, Western Cape
Goed geleƫ.
Lizelle R. - 10th May 2017
staying in Riversdale, Western Cape
Riversdal is 'n pragtige, skoon en netjies dorpie.
Joseph A. - 10th May 2017
staying in West Beach, Western Cape
Naby Kaapstad, eetplekke en winkelsentrums.
Christell M. - 10th May 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is 'n pragtige bestemming en ek sal enigiemand aanraai om wel die moeite te doen om in te draai om te gaan verken as jy hou van rustigheid sonder hope vermaak. Ons hou baie van rustige mooi en stil vakansieplekke, dus was Yzerfontein so reg in ons kraal. Alhoewel rustig, is daar wel genoeg om te doen vir wanneer jy die dag wel iets wil gaan doen - dis nie morsdood nie! Veilig, en vriendelike mense. Sal verseker teruggaan.
Maryke W. - 10th May 2017
staying in Glencairn, Western Cape
Glencairn is fabulous. Ons het bietjie gaan stap, heerlike restaurant en winkeltjies. Baie veilig.
Werner M. - 10th May 2017
staying in Parow, Western Cape
Parow is lekker sentraal in Kaapstad met maklike roetes na enige plek in die Kaap.
Dorothy P. - 10th May 2017
staying in Langebaan, Western Cape
'n Heerlike vakansiedorp met al die geriewe wat nodig is om die vakansie ten volle te geniet. Eetplekke is fantasties.
Andreas M. - 10th May 2017
staying in Calypso Beach, Western Cape
Lauretta S. - 10th May 2017
staying in Marina Da Gama, Western Cape
Dit is definitief een van die mooi plekke in Kaapstad.
Tersia P. - 10th May 2017
staying in George, Western Cape
Ek is mal oor die Tuinroete in geheel.
Edward W. - 10th May 2017
staying in Die Boord, Western Cape
Just outside the CBD of Stellenbosch close to all facilities.
Estelle V. - 10th May 2017
staying in Parow, Western Cape
Ek het in Parow grootgeword en het 'n plek naby die snelweg gesoek wat meer sentraal is, maklik bereikbaar vanaf die snelweg. Hierdie plek het vir my aan al die eienskappe voldoen. Die omgewing is stil en netjies.
Michelle B. - 10th May 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Awesome wegbreekplekkie.
Belinda D. - 10th May 2017
staying in Wilderness, Western Cape
My happy place.
Bridget K. - 10th May 2017
staying in Kleinbaai, Western Cape
Good travel destination to get away from the crazy city life.
Jan J. - 10th May 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Beste bestemming ooit. Pragtig, rustig en vriendelik!
Hennelie H. - 9th May 2017
staying in Parow, Western Cape
Ek is self 'n Kapenaar en ken die area goed. Sal more teruggaan Kaap toe as dit vir my bestem is. Daar is soveel te doen in 'n radius van 50 km dat 'n mens nie als in 'n naweek kan doen nie.
Andreas S. - 9th May 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Unfortunately Port Owen offers no activity other than a river cruise, but it's a good "base" for visiting the West Coast.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com