Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ria G. - 9th May 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie goed ontwikkelde dorp. Alles wat mens wil hê is binne bereik.
Org E. - 9th May 2017
staying in Franschhoek, Western Cape
Eerstewêreld!
Hans E. - 9th May 2017
staying in Welgemoed, Western Cape
Best accommodation on our holiday in South Africa so far.
Johann U. - 9th May 2017
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is stil en baie plattelands. Die perde in die strate, markte op Woensdae en Saterdae en lieflike klein winkeltjies maak dit 'n great bestemming. Die restaurante is baie goed, veral Abbey Rose en 1854, maar hulle kan so bietjie duur wees. Die hele besoek was absoluut elke sent werd!
Caleb J. - 9th May 2017
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is 'n baie rustige dorp. Daar is baie plekke naby om te besoek en dinge om te doen.
Daryl H. - 9th May 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Well managed with good shopping facilities. Appreciated the litter free environment and beaches very much.
Helga W. - 9th May 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
A destination to add to your trip to the Cape.
Helga W. - 9th May 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Baie geniet !
Wanda V. - 9th May 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Fantastiese, rustige en asemrowende plek.
Riaana B. - 9th May 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie mal oor Santosstrand en om seekos te eet by die punt met die heerlike seereuk in jou neus.
Daniel O. - 9th May 2017
staying in Tergniet, Western Cape
Fantasties vir 'n stille wegbreek en rus.
Hester V. - 9th May 2017
staying in Strandfontein, Western Cape
Luilekker vakansieplek! Strandfontein bring rus vir liggaam en siel.
Sadia B. - 9th May 2017
staying in Milnerton, Western Cape
Baie goed geleë.
Dumisani . - 9th May 2017
staying in Pinelands, Western Cape
Very nice athletic-oriented neighbourhood.
Paul N. - 9th May 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleinmond is 'n baie veilige omgewing met lae misdaad waarvan ons bewus is. Die infrastruktuur is in 'n goeie toestand en die kus bied baie vir die besoeker. Dit is sentraal geleë, maar sonder die gewoel van Hermanus of die Kaap. Dit het goeie verbindingsroetes na weste, ooste en noorde. 'n Winkelsentrum en vulstasie sorg vir die nodige koopbehoeftes.
Nicolene H. - 9th May 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Baie lekker plek. Ek en my familie het die langnaweek terdeë geniet aangesien dit ons eerste keer in die plek was.
Bianca D. - 9th May 2017
staying in Great Brak River, Western Cape
Ons kom elke jaar dieselfde tyd hierheen. Groot Brakrivier is 'n wonderlike plek met wonderlike mense.
Ella S. - 9th May 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige dorpie.
Alan F. - 9th May 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
I'd recommend visiting the Cango Wildlife Ranch, which is very well laid out. It allows for a number of animal encounters (such as lemurs) and an interesting tour. The caves are well worth a visit - I hadn't been there in over 30 years and they are still a great natural attraction. Also Nostalgie Restaurant in town where the food is amazing!
Gert De Klerk D. - 9th May 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Maak tyd om die fossieluitstalling by die Karoo Nasionale Park te sien.
Sean P. - 8th May 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Nice seaside town.
Sean P. - 8th May 2017
staying in George, Western Cape
Baie mooi omgewing, lekker rustig ook.
Bennie V. - 8th May 2017
staying in Gansbaai, Western Cape
Gansbaai is 'n gesellige dorp. Dit voel glad nie soos 'n toeristebestemming nie. Franskraal en De Kelders voel meer so a.g.v. die vakansiehuise. Gansbaai het meer gevoel soos 'n dorp met hul "locals", maar dit maak nie mens se ervaring enigsins sleg nie. Ons het wel baie lank gewag vir ons kos by 'n spesifike restaurant, maar die kos was die moeite werd. Die ander plek waar ons loop eet het, was weer baie vinnig met net net sulke heerlike kos, so Gansbaai met sy verblyf en restaurante kan vir enigiemand aanbeveel word.
Reinet V. - 8th May 2017
staying in De Rust, Western Cape
Dis nou 'n pragtige plattelandse dorpie. Rustig en heerlik om in rond te dwaal.
Alan P R. - 8th May 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is a beautiful place and so peaceful.
Werner M. - 8th May 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Lekker klein plattelandse dorpie met groot karakter! Altyd 'n besoek werd.
Anton V. - 8th May 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Dorp self is pragtig en idillies.
Sidney P. - 8th May 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Asemrowend mooi. Plekkies om 'n draai te moet maak is "The Fork and Train, Kraai4Braai en Sea Gypsy. Dit was regtig die tyd en geld werd om daarheen te gaan.
Sue V. - 8th May 2017
staying in Fish Hoek, Western Cape
Dit is asemrowend mooi in die hele suidelike peninsula.
John M. - 8th May 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
A "get-away-from-it-all" place with good restaurants.
Charlene P. - 8th May 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
We have always been happy whenever we stayed in Yzerfontein. We make it our yearly holiday destination. The people are also very friendly.
Johan D. - 8th May 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Dit is die ideale plek om na weg te breek aangesien dit sentraal geleë is.
Thys B. - 8th May 2017
staying in Dana Bay, Western Cape
Rustige, skoon, vriendelike dorp.
Bertie V. - 8th May 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Lyk na 'n lekker plekkie om vir 'n paar dae te gaan ontspan en batterye te herlaai.
Rina O. - 8th May 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Prins Albert is beslis 'n besoek werd. Heerlike eetplekkies. Die museum moet beslis ook besoek word.
Andre V. - 8th May 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Ideale oornagplek tussen die Kaap en Namibia.
Fazlin K. - 8th May 2017
staying in Strand, Western Cape
Wonderful place.
Dawid S. - 8th May 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Helena D. - 8th May 2017
staying in Myoli Beach, Western Cape
Dit is seker een van die mooiste strande in Suid Afrika!. Uitstekend vir visvang, nog meer geskik vir lekker lang ente se stap en sekerlik baie geskik vir swem saam met die kinders!!
Annetta V. - 8th May 2017
staying in Laingsburg, Western Cape
Die Laingsburgvloed by die museum was baie interessant. Die dame het ons so mooi ingelig oor die hele Laingsburg.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com