Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Amelia L. - 4th May 2017
staying in De Kelders, Western Cape
Pragtige natuurskoon, rustig - heerlike plek om van al die gewoel en stres ontslae te raak.
Laurika L. - 4th May 2017
staying in Great Brak River, Western Cape
Dit het my hart gesteel ... wil nou so graag daar gaan bly.
Mariana S. - 4th May 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai is 'n pragtige dorpie wat regtig baie vir die besoeker bied. Ons sal weer in Stuisbaai kom kuier.
Alanda N. - 4th May 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is pragtig en rustig.
Carla O. - 4th May 2017
staying in De Kelders, Western Cape
Lekker sentraal en vinnige toegang tot al die nodige winkels.
Nicolene M. - 4th May 2017
staying in Velddrif, Western Cape
Pragtige dorpie met alles binne jou bereik. Sal dit definitief weer en weer besoek.
Yolande Q. - 4th May 2017
staying in Betty's Bay, Western Cape
Asemrowende plek. Ons kuier gewoonlik daar en ook in Hermanus.
Betsie F. - 4th May 2017
staying in De Rust, Western Cape
Dis Rust(ig) daar!
Rudolph H. - 4th May 2017
staying in Rawsonville, Western Cape
Melwierda Winery was wonderlik. Het daar 'n wynproe gedoen wat 2,5 uur geduur het. So goed was die gesels.
Anneke V. - 3rd May 2017
staying in Brackenfell, Western Cape
Dit is baie sentraal geleë. 20 minute se ry na baie plekke.
Eleandre K. - 3rd May 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Man, gaan geniet die interessante dorpie.
Rika D. - 3rd May 2017
staying in Herold's Bay, Western Cape
Heroldsbaai moet Desember vermy word. Ons was daar middel April, weer was heerlik en die strate en strand stil - baie lekker. Genoeg stap-oefening ingekry.
Jean V. - 3rd May 2017
staying in Tamboerskloof, Western Cape
The Blue Cafe Deli over the road was a gem.
Olet J. - 3rd May 2017
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
'n Heerlike plek om te ontspan en na die see te staar.
Almarie V. - 3rd May 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Ons is van Bela-Bela en, glo my, Mosselbaai is "WOW". Dis baie skoon en definitief veilig om in rond te beweeg.
Alida V. - 3rd May 2017
staying in Reebok, Western Cape
Baie mooi, lieflike bestemming.
Celeste I. - 3rd May 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Baie veilig en sal dit aanbeveel.
Elna H. - 3rd May 2017
staying in Big Bay, Western Cape
Dit is 'n baie mooi area en baie sentraal geleë.
Gerhard V. - 3rd May 2017
staying in Bot River, Western Cape
Baie potensiaal.
Philip L. - 3rd May 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Moenie die pad na Klaarstroom (en Meiringspoort) mis nie. Pragtig!
Jo-ann G. - 3rd May 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige Karoodorpie!
Philip L. - 3rd May 2017
staying in Bonnievale, Western Cape
Baie goed geleë om die plekke in die omgewing te besoek.
Claudia Y. - 3rd May 2017
staying in Strand, Western Cape
The beach in Strand is flat and sandy, ideal for long walks and runs. Also ideal for older visitors who don't like hilly and stony beaches. Although there is not much to see and do in Strand, it is centrally situated to other places of interest such as Hermanus, Stellenbosch, Somerset West, etc.
Susan M. - 3rd May 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die beste, fantastiese dorp in die hele land. Asook die skoonste met besienswaardighede om jou die hele jaar besig te hou tussen die berge en by die see.
Gawie B. - 3rd May 2017
staying in Knysna, Western Cape
Bly weg in spitstye (hoogseisoen), die mense wil jou dood trap in die dorp.
Loraine S. - 3rd May 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Wildernis is my volgende plek om te bly. Dit is so rustig en laid back.
Manda B. - 3rd May 2017
staying in Ceres, Western Cape
Pragtig verby!
Johann D. - 3rd May 2017
staying in Citrusdal, Western Cape
Citrusdal is baie warm, gemiddelde temp van 34 grade elke dag gehad.
Charles F. - 3rd May 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Die Red Ox Restaurant is puik!
Melandri O. - 3rd May 2017
staying in Reebok, Western Cape
Baie goeie vakansiebestemming. Rustig en ontspannend.
Beverley-anne S. - 3rd May 2017
staying in Knysna, Western Cape
A bit busy, but always a favourite on the Garden Route and not too far from PE.
Brigitte H. - 3rd May 2017
staying in West Coast, Western Cape
Lambertsbaai is 'n fantastiese plek! Rooibostoer, klein wynplaas (Kookfontein!), lekker kos en 'n baie interessante museum! Dit was baie lekker om hier in te loer!
Francis V. - 2nd May 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Kuierbossie-restaurant was 'n groot teleurstelling. Vermy eerder. Baie beter plekke om te eet.
Jeanine B. - 2nd May 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Rustig en stil.
Izak (dawie) V. - 2nd May 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Ons gaan ten minste een keer per jaar soontoe. Lekker sentraal en binne alles se bereik. Heerlike weer, pragtige omgewing en strand.
Wilhelm C. - 2nd May 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Wonderlik, 'n besoek aan "Ons huisie" restaurant is 'n moet.
Antoinette D. - 2nd May 2017
staying in Kommetjie, Western Cape
Behalwe die fantastiese strand is daar heelwat om te doen in en om Kommetjie. Ek beveel Kommetjie se pizzas en Scarborough se Hub Cafe aan.
Tommy D. - 2nd May 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
'n Paar goeie restaurante en 'n lekker strand met Tafelberg-uitsig.
Meagan H. - 2nd May 2017
staying in Paarl, Western Cape
Paarl is a beautiful place to visit with plenty historical background, not too mention the farmlands...
Bernice V. - 2nd May 2017
staying in Sea Point, Western Cape
Promenade, restaurante en 'n verskeidenheid winkels en 'n indrukwekkende openbare swembad is baie oulik en baie toeristevriendelik.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com