Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Steve S. - 25th April 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n uitstekende toeristebestemming.
Riza P. - 25th April 2017
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige omgewing.
Lyn T. - 25th April 2017
staying in Klaarstroom, Western Cape
It is such a tiny town that there's nothing to do there, but it has lovely views towards the Swartberg Mountains, is quiet, safe and neat. It allows easy access to Swartberg Pass, Meiringspoort, Oudtshoorn, Prince Albert.
Cobus S. - 24th April 2017
staying in Malgas, Western Cape
Rustic en rustig maar baie swak pad.
Aletta F. - 24th April 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Rustigheid en besoek gerus die plaaslike markie op 'n Saterdag.
Linette H. - 24th April 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Pragtige plek met vriendelike mense.
Lee-ann C. - 24th April 2017
staying in Still Bay, Western Cape
Sjoe dis netjies, stil soos die naam, maar lekker rustige omgewing en die mense is oor vriendelik en dit is wat dit so lekker maak. Gesels maklik met enige iemand in Stilbaai.
Johan V. - 24th April 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Wildernis is 'n pragtige plek waar jy rustig kan raak en heerlik ontspan.
Stephanie M. - 24th April 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Quaint town. Effort done to record to historical buildings.
Hester N. - 24th April 2017
staying in Matjiesfontein, Western Cape
Die Transport Museum is baie interessant en ek het baie tyd daar spandeer en baie foto's geneem. Die 10min toer op die Rooibus was 'n hoogtepunt en die sang en klavierspel in kroeg was voortreflik.
Martie S. - 24th April 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Beautiful living area - close to Gordon's Bay/Strand/Stellenbosch. Bit of a distance to travel to Cape Town, but highway is close by.
Elizma V. - 24th April 2017
staying in Herold's Bay, Western Cape
Dis 'n rustige wegbreekplek om na 'n jaar se harde werk jou energievlakke te kom herlaai!
Amanda K. - 24th April 2017
staying in Vredenburg, Western Cape
Alhowel ek Vredenburg nie as n toeristebestemming sal beskryf nie, is die dorp netjies, skoon en die mense vriendelik. Dit is wel baie sentraal tot ander toeristebestemmings soos Paternoster, Jacobsbaai, Saldanha en St Helenabaai.
Gail D. - 24th April 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Mosselbaai was nog altyd een van my gunstelingplekke. Sal beslis weer wil gaan
Andre L. - 24th April 2017
staying in Barrydale, Western Cape
'n Moet stop op die R62-roete!
Elsa B. - 24th April 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Heerlik met fietse vroeg in die oggend gaan ry, baie veilig en ongelooflik mooi.
Nic H. - 24th April 2017
staying in Robertson, Western Cape
Ek is beïndruk met die dorp se algemene voorkoms. Lyk na 'n lekker plek om te bly.
Petra L. - 24th April 2017
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Dis 'n great plek en baie om te doen in die omgewing. 'n Week is te kort.
Heidi B. - 23rd April 2017
staying in Tergniet, Western Cape
Hou baie van die plek, stil en rustig. Baie mooi en skoon area. Sal weer daar 'n bespreking doen.
Amanda A. - 23rd April 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
#Rus #Vrede # Ontspanning #Plekwaarjousielkanasemhaal
Riana M. - 23rd April 2017
staying in Reebok, Western Cape
Rustige area waar jy lekker kan ontspan, maar tog is jy naby genoeg aan al die toerisme aantreklikhede en vermaak.
Riaan D. - 23rd April 2017
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Goed. Dorp was netjies en skoon. Daar was genoeg besighede en eetplekke.
Vinanda B. - 23rd April 2017
staying in Witsand, Western Cape
Rustige dorpie met geen winkels. Slegs 2 kafees met net die nodigste. Ideale plek om weg te kom van die stad en te ontspan en rus.
Amy Z. - 23rd April 2017
staying in West Coast, Western Cape
The place to be.
Basil Eric T. - 23rd April 2017
staying in Napier, Western Cape
Best little town in Western Cape.
Cobus M. - 23rd April 2017
staying in Green Point, Western Cape
Baie nice koffiewinkels en alle restaurante.
Fanie D. - 22nd April 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is 'n mooi plek met baie vriendelike mense.
Ockert K. - 22nd April 2017
staying in De Kelders, Western Cape
'n Heerlike vakansiebestemming.
Sandra E. - 22nd April 2017
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Excellent holiday destination.
Elna G. - 22nd April 2017
staying in Nature's Valley, Western Cape
Heerlik en die mooiste natuurskoon.
Elna G. - 22nd April 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie mooi dorpie en omgewing.
Hannerie L. - 22nd April 2017
staying in Elands Bay, Western Cape
Hemels.
Kathleen C. - 22nd April 2017
staying in Milnerton, Western Cape
Safe and quiet neighborhood.
Anthony V. - 22nd April 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Wonderlike plek en die mense is baie vriendelik.
Dawid K. - 21st April 2017
staying in Kommetjie, Western Cape
Kommetjie is stil maar daar is genoeg om te sien en te doen. Dit is naby goeie restaurante en winkels. Dit is ook nie ver van Kaapstad self af nie, baie besienswaardighede in omgewing.
Inke S. - 21st April 2017
staying in Albertinia, Western Cape
Koop roosterkoeke by die Engen garage as jy verby ry!
Ancois O. - 21st April 2017
staying in Constantia, Western Cape
Perfek geleë vir toeriste of sakemense. Daar is 'n groot verskeidenheid van aktiwiteite wat gedoen kan word in die omgewing.
Annalise V. - 21st April 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige stranddorpie.
Peter H. - 21st April 2017
staying in Nature's Valley, Western Cape
Lovely hiking trails, beaches, forest, estuary for swimming and paddling, roads and trails for cycling. Good place for people wanting to spend time outdoors.
Robin M. - 21st April 2017
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Baie pragtige dorp.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com