Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19733 reviews.
Annuske C. - 13th September 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Absolutely love this town. One of our favourite towns in SA. Will definitely come back again and again. The nature reserve here is also is very well maintained with many great hikes. It's a lovely town with lekker food, lekker people and a beautiful mountain.
Daleen D. - 13th September 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Een van die mooiste dorpies op die Weskus. 'n Reis soontoe stel nooit teleur.
Daleen D. - 13th September 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige dorpie. Rijks-wynplaas het ons 'n heerlike "wynproe" gehad met vriendelike dames. Tulbagh is 'n pragtige dorpie. Ook oulike restaurante in die nabye omgewing. Paddagang rêrig die moeite werd.
Isak D. - 13th September 2019
staying in Worcester, Western Cape
Die Breë Riviervallei met al die wingerde en wynkelders is 'n fees om te sien. Worcester is so sentraal geleë en dus ideaal vir besoeke aan die omgewing en ander dorpe. Met sy groot winkelsentrum is daar oorgenoeg fasiliteite vir inkopies.
Elize K. - 13th September 2019
staying in Great Brak River, Western Cape
Ons was nog altyd baie lief vir die Mosselbaai-/Hartenbos-omgewing en sal beslis weer in daardie omgewing gaan kuier!
Jackie V. - 13th September 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Baie lekker om in Gordonsbaai te vakansie. Dis darem nie in Kaapstad self nie. Uit die bedrywighede van die stad.
Hennie N. - 13th September 2019
staying in Paarl, Western Cape
Infrastruktuur verwaarloos en informele nedersettings bedreig veiligheid.
Paul L. - 13th September 2019
staying in Paternoster, Western Cape
We love the town and will visit there again.
Alicia K. - 13th September 2019
staying in George, Western Cape
Baie mooi plek.
Stan P. - 13th September 2019
staying in Simon's Town, Western Cape
Very central to attractions and very quiet area.
Maryke G. - 13th September 2019
staying in Paarl, Western Cape
Paarl is 'n pragtige plek en soveel wat gesien en gedoen kan word om enige persoon se nuuskierigheid te prikkel.
Sumei G. - 13th September 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Pakhuispas is 'n moet sien, ook die rooibosteewinkel is die moeite werd.
Colin L. - 12th September 2019
staying in Bredasdorp, Western Cape
Baie skoon dorp! Vriendelike inwoners en die mooiste groen lande in September.
Adri C. - 12th September 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
'n Rit op die grondpad om die dam na Algeria het baie mooi voëlkyk-geleenthede gebied.
Andre D. - 12th September 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bietjie ver van Kaapstad self en waterfront.
Adri C. - 12th September 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Pragtige opset wat jou dadelik rustig maak en die voëls is 'n groot bonus.
Jan D. - 12th September 2019
staying in Somerset West, Western Cape
Maak 'n draai by Ooskusvis!
Amanda M. - 12th September 2019
staying in Big Bay, Western Cape
Dis asemrowend mooi. Maak mens sommer tuis voel.
Danie ; Dalene B. - 12th September 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Ons was verras oor die groei en ontwikkeling wat plaasgevind het in Hermanus.
Danie ; Dalene B. - 12th September 2019
staying in Camps Bay, Western Cape
Kampsbaai op 'n naweek is oorvol - te veel mense en verkeer. Dit is nie meer die toeristebestemming van vroeër nie.
Alicia M. - 12th September 2019
staying in Muizenberg, Western Cape
Awesome destination.
Pat M. - 12th September 2019
staying in Durbanville, Western Cape
This was a business trip, but it is a very convenient spot for visiting the vineyards and within easy reach of the Cape Town area, too.
Louis V. - 12th September 2019
staying in Plattekloof, Western Cape
Goeie sakebestemming, nie toeristebestemming nie.
Gideon V. - 12th September 2019
staying in Seweweekspoort, Western Cape
Baie naby Ladismith en beslis die moeite werd om deur die poort te ry. Pad is goed en rotsformasies baie mooi.
Greta S. - 12th September 2019
staying in Green Point, Western Cape
Dis sentraal geleë en reisigers kan met lof verblyf reël in Groenpunt.
Sandra D. - 12th September 2019
staying in Onrus, Western Cape
Lovely during whale festival.
Kobus E. - 12th September 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Is daar huise te koop? Ek trek maklik soontoe!
Jocelyn W. - 11th September 2019
staying in Sandbaai , Western Cape
Awesome place will visit again.
Ella W. - 11th September 2019
staying in Green Point, Western Cape
Groenpunt is naby genoeg aan ander besienswaardighede in Kaapstad. Die nou strate maak parkering moeilik, maar die area het baie publieke vervoer. Daar is ook sekuriteitswagte op diens, darem is die buurt redelik veilig, selfs saans.
Vicky B. - 11th September 2019
staying in Table View, Western Cape
It's a reserved, quiet, great area to spend a vacation.
Andre En Anita R. - 11th September 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Ons het al by baie plekke in Clanwilliam oorgebly, ons hou van die dorpie en sy mooi omgewing.
Byron R. - 11th September 2019
staying in Camps Bay, Western Cape
Super vibe at the beach front and shops.
Stefanus C. - 11th September 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Ons het van die naby geleë restaurante gebruik gemaak. Dit is 'n pragtige en veilige area.
Jan S. - 11th September 2019
staying in Vredenburg, Western Cape
Pragtige dorpie met mooi omgewing see se kant toe.
Tjaart V. - 11th September 2019
staying in Newlands, Western Cape
Stil en aangename omgewing uit die stad, maar tog in die stad. Die verkeer is egter 'n probleem uit die stad na Nuweland.
Lee Ann V. - 11th September 2019
staying in Noordhoek, Western Cape
Noordhoek must be appreciated for its close vicinity to other scenes.
Gerrit V. - 10th September 2019
staying in Bellville, Western Cape
Sentraal geleë.
Schalk S. - 10th September 2019
staying in Bonnievale, Western Cape
Daar is nie juis 'n keuse van restaurante wat saans oop is nie.
Pieter P. - 10th September 2019
staying in Brandwacht, Western Cape
Verkeer is iets om te ervaar, spitstyd begin teen omtrent 15:00. Mense is baie beleef en versigtig.
Olga Y. - 10th September 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Dis waarlik 'n grootvoëlparadys.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com