Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Nevina M. - 21st April 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die eerste eetplek waar ons parkering kon kry het ongelukkig nie kaartgeriewe gehad nie. Reg gekom by Lulas waar die kos baie lekker was.
Rista D. - 21st April 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Heerlike plek om net te wees. Ek kan Isabellas restaurant sterk aanbeveel as jy ietsie wil eet. Jy moet voƫleiland besoek.
Tersia C. - 21st April 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Ideale oorslaapbestemming op pad Kaap toe.
Rudi M. - 21st April 2017
staying in Kleinbaai, Western Cape
Rustig en vreedsaam. Lekker plek vir Birding, stappies, draffies en fietsry!
Jannie B. - 21st April 2017
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Dwarskersbos het die lekkerste en veiligste see in die Weskus. Eg Weskus soos ek daarvan hou. Hoop nie dit raak ooit besiger nie.
Jana W. - 21st April 2017
staying in Jongensfontein, Western Cape
Pragtige kusdorpie met vele aktiwiteite vir die hele familie.
Bernice O. - 21st April 2017
staying in Strand, Western Cape
Perfekte plek vir enige vakansieganger. Mooi, skone, rustige plek met sy vriendelike mense.
Inge W. - 21st April 2017
staying in Green Point, Western Cape
Baie om te sien en te doen langs die strand.
Lientjie V. - 21st April 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Heerlik.
Natalie F. - 21st April 2017
staying in Herold's Bay, Western Cape
Dit is my nuwe vakansiebestemming. Dis ongelooflike mooi en skoon, en ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Hannelie V. - 21st April 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Ongelooflike plek en ons gaan elke jaar weer terug.
Lynne S. - 21st April 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Always enjoy the friendly atmosphere.
Neill W. - 21st April 2017
staying in Velddrif, Western Cape
Dit was so lekker, rustig, almal is vriendelik en hul OK was goedkoper as wat ek in die Kaap sou betaal!
Guillaume O. - 21st April 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige omgewing met eindelose strand.
Elmine V. - 21st April 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Sandbaai is naby Hermanus met sy woeligheid, restaurante, ens. vir die wat daarvan hou. Maar Sandbaai het ook 'n winkel naby met alles onder die son wat jy mag nodig kry. Lekker sementpaadjie teen die see vir stap, duikplek, swemplek. O ja, en walvisse in die baai!
Anton E. - 21st April 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is verbasend baie goed ingerig as toerismebestemming. Was baie jare gelede daar; met ons onlangse besoek was ek baie in my noppies met Oudtshoorn. Sal ons beslis weer sien, nie net vir die KKNK nie maar sommer vir 'n oorbly of selfs langer vakansie.
Fransina K. - 21st April 2017
staying in Franskraal, Western Cape
Franskraal is 'n oulike, rustige plek met baie om te sien en doen!
Karen M. - 21st April 2017
staying in Caledon, Western Cape
Baie vriendelike omgewing, ek sal enige een aan beveel om daar te gaan kuier.
Marina B. - 21st April 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Die beste toeristebestemming ooit, omdat jy berg en see het, winkels naby .Dis net 'n absolute fantastiese plek. "I will overdo it and do it over".
Janine V. - 21st April 2017
staying in Stanford, Western Cape
Stanford en die area het baie om te bied.
Chante V. - 21st April 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Die Calamari by The Milkwood is 'n moet!
Dalene O. - 21st April 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dit was ons eerste keer daar, maar beslis nie die laaste!
Dalene O. - 21st April 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Dit was ons eerste maar gaan beslis weer. Lekker stappaadjies en natuur is pragtig.
Linda D. - 20th April 2017
staying in Milnerton, Western Cape
Milnerton is baie stiller as Kaapstad en 'n rustige plek om in vakansie te hou. Tog is dit naby aan Kaapstad en groot inkopiesentrums.
Pieter D. - 20th April 2017
staying in Matjiesfontein, Western Cape
Die oudhede- en kar-museum, asook die ou geboue, meubels en maklike toegang vanaf die hoofroete maak hierdie 'n plek wat nie gemis moet word nie.. Laat ten minste 'n dag toe om te verken.
Jannie S. - 20th April 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
'n Opregte, egte vakansieplek!
Maryna B. - 20th April 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtige deel van die paradys. Is dit 'n werklike plek?
Sampie D. - 20th April 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Great plek met baie lekker strande en baie lekker goed om te doen in die area.
Monize K. - 20th April 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Ons is mal oor die dorp en die ongereptheid van die plek.
Dalene L. - 20th April 2017
staying in Kommetjie, Western Cape
Rustige area alhoewel 'n entjie uit Kaapstad en ander omliggende dorpies. Sal weer hier oorbly.
Debbie F. - 20th April 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Clean and safe at all times.
Mandy B. - 20th April 2017
staying in Knysna CBD, Western Cape
Knysna central is a fantastic hub and caters to every tourists needs.
Louis V. - 20th April 2017
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is 'n baie mooi stil plek, maar ek dink steeds daar is ruimte vir verbetering en uitbreiding veral wat eetplekke betref en ontspanningsgeriewe.
Anel E. - 20th April 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Pragtige plekkie.
Francois D. - 20th April 2017
staying in Napier, Western Cape
A hidden gem.
Riana V. - 20th April 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Port Owen is 'n pragtige wegbreekplekkie.
Chane J. - 20th April 2017
staying in Mossel Bay, Western Cape
Lekkerste seekos.
Roxzanne D. - 20th April 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Love die area!
Anton P. - 20th April 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Baie lekker familie-vakansiedorp.
Francois R. - 20th April 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Mooi skoon dorp, gerieflik geleƫ.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com