Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Rohan M. - 13th April 2017
staying in Robertson, Western Cape
.
Pieter J. - 13th April 2017
staying in Voor-Paardeberg Wine Ward, Western Cape
'n Area wat my beslis weer sal sien.
Melanie J. - 13th April 2017
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Mooi plek.
Beyers S. - 13th April 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Heerlik om heeltyd Tafelberg te kan sien. Lekker kuierplekke.
Sunette K. - 13th April 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Oulike dorpie en baie gasvrye mense.
Stella S. - 13th April 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Always enjoyed the West coast.
Welda M. - 13th April 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Heerlike vakansie-area. Baie om te doen en te sien. Ons gaan beslis terug om nog te sien. Ons tydjie was net te kort. Baie rustige en mooi omgewing.
Estelle V. - 13th April 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh is 'n baie mooi dorpie.
Christel S. - 13th April 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Ons kuier altyd lekker op Hartenbos!
Coenraad B. - 13th April 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Beste vis en chips by Fish on the Rocks, Bay Harbour Market is 'n moet om te besoek, baie interessante stalletjie, kos, roomys en self biltong en droëwors te koop.
Venesia H. - 13th April 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Pragtige dorp net baie winderig by tye.
Marlene J. - 13th April 2017
staying in Elgin, Western Cape
It is the first time that i drove through the area of Elgin but I enjoyed it.
Marieke D. - 13th April 2017
staying in Greyton, Western Cape
Love Greyton - beautiful and quaint little town.
Duncan S. - 13th April 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
I love this little South African Gem! I would recommend a visit to Riebeek to anyone.
Hannelie V. - 13th April 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
Pragtige dorpie.
Elgean K. - 12th April 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai is 'n rustige dorpie en 'n ideale plek om na weg te breek as jy wil ontsnap van die alledaagse gejaag en stres.
Christiaan G. - 12th April 2017
staying in Oranjezicht, Western Cape
Stil met min verkeer.
Randolf J. - 12th April 2017
staying in Strand, Western Cape
Goeie see-uitsig en heerlik om op die strand te loop.
Gideon B. - 12th April 2017
staying in Witsand, Western Cape
Hierdie is 'n visvang-paradys. My ervaring in die verlede was dat die weer pragtig is oor September. Die wind hierdie tyd van die jaar in April was bietjie erg.
Eugene T. - 12th April 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Rustige dorp.
Maryke P. - 12th April 2017
staying in Witsand, Western Cape
Vriendelike mense en 'n idiliese area!
Lizelle V. - 12th April 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Sedgefield is 'n baie oulike plekkie. Daar is genoeg winkels, restaurante en koffiewinkels om te besoek ook en is nie te ver van Knysna, Wildernis en George. Die mense is vriendelik en mens voel gou tuis. Genoeg plekke tussen 3 strande (Cola, Myoli en Gericke) en die lagoon om verskeidenheid in dag by die water te bring. So bly ons was daar!
Jaco V. - 12th April 2017
staying in Strand, Western Cape
Baie mooi en sentraal.
Hans G. - 12th April 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Die hotel se diens (eet) en gehalte van kos is swák. Swartberg arms se diens (kos) en gehalte ook swák. O Olive baie goed.
Antonie S. - 12th April 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Rustige en veilige dorpie met uitstekende restaurante!
Salome S. - 12th April 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Halfpad tussen Mosselbaai en Hartenbos. Lekker strand.
Beulah F. - 12th April 2017
staying in Knysna CBD, Western Cape
Die kos in die eetplekke wat ons besoek het was uitstekend!
Leana V. - 12th April 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Ek wil graag 'n huisie daar hê! Dis baie goed geleë en pragtig.
Linda N. - 12th April 2017
staying in Calypso Beach, Western Cape
Asemrowende ligging by die see. 10 minute vanaf Langebaan en meer.
Daniel R. - 12th April 2017
staying in Parow, Western Cape
Mooi deel van Kaap, baie sentraal as basis om Kaap te verken, met groot winkelsentrums en hospitale naby. Maklike toegangsroetes om vinnig enige deel van Kaap te bereik.
Schabort D. - 12th April 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Baie goed.
Rudi L. - 12th April 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Paradys!
Anette O. - 11th April 2017
staying in Britannia Bay, Western Cape
Pragtige Weskusdorp is besig om hier te ontwikkel.
Joseph Francois O. - 11th April 2017
staying in Bovlei, Western Cape
Wonderlike natuurskoon.
Andries W. - 11th April 2017
staying in Franskraal, Western Cape
Goed geleë, naby aan groter sentrums.
Karl D. - 11th April 2017
staying in George, Western Cape
George is een van my gunsteling vakansieplekke, baie om te doen en baie gholfbane om te speel.
Willie V. - 11th April 2017
staying in Witsand, Western Cape
As jy net wil rus neem neem jou kruideniers saam en geniet hierdie pragtige natuur en drink dit in.
Ben V. - 11th April 2017
staying in Herold's Bay, Western Cape
Pragtige plek!
Theresa G. - 11th April 2017
staying in Sedgefield, Western Cape
Lots to do in and around Sedgefield.
Melinda V. - 11th April 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Mooiste ou geboue en ou huise.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com