Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Haidee J. - 5th April 2017
staying in Agulhas, Western Cape
Die Zuidste Kaap restaurant hoogs aan te beveel.
Lynette S. - 4th April 2017
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Ongelooflike mooi, oop strand. Pragtige uitsigte.
Linda P. - 4th April 2017
staying in Knysna CBD, Western Cape
Sal beslis dit weer doen!
Marietjie V. - 4th April 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Was baie verbaas, het gedink dis n klein plekkie.Ek hou van skoon dorpe - doen so voort.
Johan N. - 4th April 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai is 'n pragtige kusdorpie met eindelose strande. 'n Moet sien vir enige toeris.
Michael F. - 4th April 2017
staying in Wellington, Western Cape
Beautiful place, more for adults who want to get away from the city life and relax a bit.
Rene R. - 4th April 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Baie skoon en netjies. Munisipaliteit maak gereeld verbeteringe. Oulike markte, winkels en restaurante. Rustige en pragtig.
Fred C. - 4th April 2017
staying in Darling, Western Cape
Hierdie dorp doen baie moeite om die gemeenskap aan die gang te hou. Treffend was die feit dat daar nie bedelaars op straat is. Duidelik doen hulle baie werk om die misdaad te bekamp en jeug besig te hou. Ons was baie beïndruk met Darling. Darling doen iets reg!
Angelique T. - 3rd April 2017
staying in Paternoster, Western Cape
A little piece of heaven!
Hayley C. - 3rd April 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Great little town , visited caves, local shops and ostrich farm.
Andre En Petro O. - 3rd April 2017
staying in Ceres, Western Cape
Ceres is 'n pragtige groen dorpie as mens wil rus en ontspan. Daar is 'n keuse van goeie restourante Die tolhuis net buite die dorp op Mitchellspas se roosterkoek is 'n moet.
Marie V. - 3rd April 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Pragtig!
Emcé T. - 3rd April 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Awesome!
Ria J. - 3rd April 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
Pragtige dorpie met al die nodigste winkels.
Erika S. - 3rd April 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Die wandelpaaie langs die kus is met beton uitgelê wat 'n wandeling langs die kus baie gerieflik gemaak het. Restaurante baie goed en billik. Ons sal weer gaan na Kleinmond en Klein Panorame.
Marie S. - 3rd April 2017
staying in Cape Winelands, Western Cape
Heerlike besoek aan Greyton en Genadendal gebring - 'n jarelange droom.
Brigham R. - 3rd April 2017
staying in St James, Western Cape
Fantastic place.
Corne C. - 3rd April 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Sal enige tyd terugkeer.
Pieter V. - 3rd April 2017
staying in Knysna, Western Cape
Baie mooi met vele besienswaardighede in die omgewing.
Pieter V. - 3rd April 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Mens voel so tuis!
Pieter V. - 3rd April 2017
staying in Wilderness, Western Cape
Lieflike omgewing.
Johann R. - 3rd April 2017
staying in St Helena Bay, Western Cape
Supermarkte is aanwesig, met goeie en vars voorraad, paaie is geteer.
Coenie V. - 3rd April 2017
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Dit was so mooi om mense met hulle honde op die strand te sien loop. Dit is puik.
Rika M. - 2nd April 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Beautiful town and surroundings. I will go back there.
Tania H. - 2nd April 2017
staying in Robberg, Western Cape
Pragtige strand en mooi area van Plettenbergbaai.
Wouter E. - 1st April 2017
staying in Gansbaai, Western Cape
Die mense is vriendelik, ongeag of hul jou ken of nie.
Gielie B. - 1st April 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Sal die bestemming definitief weer in die toekoms ondersteun en dit verseker aanbeveel.
Naretha F. - 1st April 2017
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Die strand is naby, veilig en kilometers lange wit sand waarop jy selfs met 'n stootkarretjie kan stap. Die dorpie stil en rustig. Ek sal dit beslis aanbeveel vir dié wat wil gaan afskakel en net lekker rustig wees.
Schalk B. - 1st April 2017
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Very good weather and a lot to do.
Trudie P. - 1st April 2017
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Voorstedelike woonplek, moet eie vervoer kan gebruik.
Trudie P. - 1st April 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbach en omgewing is 'n moet in elke reisplan!
Lizelle B. - 31st March 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Awesome
Olga K. - 31st March 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Baie mooi, rustig en vriendelike mense. Sal almal aanbeveel om ten minste eenkeer in hul lewens dit te gaan bewonder.
Hayley A. - 31st March 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Its a place where I would stay on my retirement. It's nice and quiet and the view of the beach is amazing. The people of Saldanha are friendly.
Chenell N. - 31st March 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie plekke om te besoek nie ver uitmekaar uit nie. Krokodilplaas was baie pret.
Koos S. - 31st March 2017
staying in Kommetjie, Western Cape
Kommetjie is baie sentraal en naby aan wonderlike besienswaardighede in hele omgewing. Die uitsig is pragtig en die omgewing bied maklike toegang tot winkelsentrums, restaurante en motorhawens.
Paul P. - 31st March 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Wyk bietjie af van die meer bekende en besoek die ander baie besonderse plekkies.
Zian V. - 31st March 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is 'n fantastiese vakansiedorp.
Jakes J. - 31st March 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Baie oulike plek. Het ook maar hulle "petty crime". Kan nie iets in jou kar los nie.
Johan V. - 30th March 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Lieflike historiese plek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com