Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 40659 reviews.
Annemarie M. - 3rd September 2021
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Heerlike lamsrib en skuinskoek by Van Zyls slaghuis gekoop.
Christine W. - 3rd September 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Lekker vakansiedorp. Baie om te doen.
Hennie L. - 3rd September 2021
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Praat en kuier saam met plaaslike mense en ontdek die juwele!
Gerrie G. - 3rd September 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige dorpie!
Surina C. - 3rd September 2021
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Heerlik gewees by ZAR Restaurant.
Gerda P. - 3rd September 2021
staying in Paarl, Western Cape
Dis al vir jare ons as gesin se kuierplek by familie. Deur die jare het hulle minder geword, maar dit keer ons nie om weer daar te gaan kuier en ontspan nie.
Pj E. - 3rd September 2021
staying in Doringbaai, Western Cape
Omdat Doringbaai as 'n klein, slapende Weskusdorpie beskryf kan word is hy nie geskik as 'n normale vakansiebestemming nie.
Piet B. - 3rd September 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Hoofstraat 'n bietjie verwaarloos en die kinders met hulle skulpies het ons mal gemaak.
Arend P. - 3rd September 2021
staying in Strandfontein, Western Cape
Die natuurskoon is asemrowend. Die kampeerterrein is puik uitgelê en skoon en netjies. Die omgewing is ook skoon, paaie netjies. En daar is baie blomme om te sien.
Irene V. - 3rd September 2021
staying in Ceres, Western Cape
Tremor Coffee Bar is 'n moet vir die heerlikste koffie! So baie om te ontdek in die area. Ons het in die kort tydjie slegs tyd gehad om Loxton Ciders te besoek en 'n vinnige stappie teen die berg na die dam te doen. Sal graag met meer tyd Zipline Adventures te besoek en al die fietsryroetes.
Belinda P. - 3rd September 2021
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is 'n klein juweel van 'n dorpie met pragtige natuurskoon, interessante geskiedenis en vriendelike mense.
Pieter L. - 3rd September 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Mooi, skoon dorpie in 'n pragtige omgewing! Die Swartbergpas en Gamkaskloof is 'n moet vir enige toeris!
Johanna J. - 3rd September 2021
staying in Clanwilliam, Western Cape
Pragtige area, Pakhuis pas en Biedouw vallei was uitsonderlik. Was al by die blommeskou vantevore, jammer dat dit die afgelope 2 jaar nie daar was om te sien nie.
Dalene D. - 3rd September 2021
staying in Velddrif, Western Cape
Goeie plek om te oornag na verdere bestemmings of om blommekyk-ding te doen.
Christa O. - 3rd September 2021
staying in Beaufort West, Western Cape
Nie noodwendig as toerismebestemming oorweeg nie.
Pierre And Andrea C. - 3rd September 2021
staying in Clanwilliam, Western Cape
A lovely clean town.
Heidi D. - 2nd September 2021
staying in Clanwilliam, Western Cape
Die Ramskoptuin is 'n hoogtepunt.
Ursula D. - 2nd September 2021
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Pragtig skoon.
Belinda B. - 2nd September 2021
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Was gerieflik sentraal vir blommekyk, vriendelike mense.
Hester D. - 2nd September 2021
staying in St Helena Bay, Western Cape
It's very central to visit other towns in the West Coast area. It affordable and easy drive from Cape Town.
Thabang L. - 2nd September 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Keep up the good hospitality.
Elizabeth M. - 2nd September 2021
staying in Doringbaai, Western Cape
Doringbaai is baie klein maar spesiaal en nog so ongerep. Sal dit defnitief weer besoek.
Engela P. - 2nd September 2021
staying in Piketberg, Western Cape
Sou graag meer inligting by gastehuis wou kry rakende die dorpie se besienswaardighede. Dankie.
Peter G. - 2nd September 2021
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Great for birdwatchers.
Vic D. - 2nd September 2021
staying in Stanford, Western Cape
We found Stanford a very safe village to explore on foot. It is ideal to use as a base when touring the southern coastline and the Overberg region.
Rina R. - 2nd September 2021
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Pragtig.
Alfred Deon C. - 2nd September 2021
staying in Lamberts Bay, Western Cape
The harbour area and surrounding restaurants are very nice with good food and service. The OK shop and Pietie se Vleishuis have very good produce and are clean. Lovely to walk the beautiful long beach areas and just listen to the sea.
Amanda K. - 2nd September 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Blouberg tops!
Christelle V. - 2nd September 2021
staying in Clanwilliam, Western Cape
Teehuis besoek, Boskloof, Cederberg.
Maura R. - 2nd September 2021
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Very tourist friendly.
Fanie B. - 2nd September 2021
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Ou dorp en baie min om te sien.
Theunis D. - 2nd September 2021
staying in Doringbaai, Western Cape
Weereens lekke!
Izelle D. - 2nd September 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Een van my gunsteling bestemmings. Daar is soveel om te doen in die Kaap dat mens beswaarlik alles wat jy wil doen kan inpas. As jy net 'n uur verder reis is jy in 'n nuwe omgewing met nog meer opsies. Wynplase, brouerye, Weskus - mooier sal jy nie kry nie.
Marleen M. - 2nd September 2021
staying in Doringbaai, Western Cape
It is a small little town on the West Coast, not much to do if the weather is not agreeable.
Susan V. - 2nd September 2021
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Wonderlike ouwêreldse sjarme. Plekke om te besoek sluit die kokerboom kwekery en die vetplant kwekery in die ou tronk in. Kardoesie het die heerlikste lamspastei. Die Red Ox Restaurant het goeie diens en heerlike maaltye. Probeer hulle osstert!
Yvette F. - 2nd September 2021
staying in Hermanus, Western Cape
Die dorp is skoon en netjies - veral die geplaveide area reg rondom die kus. Die kunswerke wat oral geplaas is gee Hermanus 'n gevoel van omgee.
Hilary D. - 2nd September 2021
staying in Swellendam, Western Cape
Remarkable number of things to see and do, despite being such a small town - and the choice of doing absolutely nothing and just staring at the spectacular if that's what you feel like doing.
Yvette F. - 2nd September 2021
staying in Kleinmond, Western Cape
Ideaal vir iemand wat wil wegkom van baie mense - rustige atmosfeer met interessante winkeltjies.
Marlynn M. - 2nd September 2021
staying in Gansbaai, Western Cape
Interesting area. Great White Restaurant prepared beautiful food for us.
Marlynn M. - 2nd September 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Beautiful area.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]