Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Johan V. - 27th March 2017
staying in De Rust, Western Cape
Lekker rustig en goeie eetplekke.
Maretha H. - 27th March 2017
staying in Gouritzmond, Western Cape
Very nice place with a restaurant and shops with the necessary supplies. Very friendly and helpful people and the nature is an additional bonus. Excellent fishing destination.
André O. - 27th March 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Die perfekte webreek vir 'n heerlike langnaweek.
Adriaan O. - 27th March 2017
staying in George, Western Cape
Pragtig, mooi en 'n netjiese dorp. Die vriendelikheid en mooi Afrikaans maak George 'n uitsonderlike plek!
Gert C. - 27th March 2017
staying in Rooi-Els, Western Cape
As jy privaatheid wil hê gaan na Rooiels toe.
Riana J. - 27th March 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Lekker!
Frik S. - 27th March 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Beveel Blue Horizon sterk aan as verblyf.
Isobel W. - 26th March 2017
staying in Kalk Bay, Western Cape
Kalkbaai is 'n pragtige plek en ons het die drie dae daar geniet! Great atmosfeer en gasvryheid.
Ammi S. - 26th March 2017
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Ons sal graag kreef iewers wou koop!
Debbie K. - 26th March 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Bly maar een van die beste vakansieplekke. Hopelik is die ontwikkeling van ontspanningsgeriewe vir tieners binnekort voltooi. Ons het maar gesukkel om hulle besig te hou, aangesien die waterpark die gevoel gee dat dit meer vir die kleiner kinders bedoel is. Restaurante is altyd 'n wenner en die paar wat ons besoek het beslis aanbevole.
Henning T. - 26th March 2017
staying in Strand, Western Cape
Baie veilige see en strand.
Carel P. - 26th March 2017
staying in Betty's Bay, Western Cape
Wonderlik.
Peggy V. - 26th March 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorp met die vriendelikste mense!
Louwrens E. - 26th March 2017
staying in Knysna, Western Cape
Dit is 'n pragtige plek en as jy in die woude ingaan besef jy die waarde van jou besoek.
Johanna F. - 25th March 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Vermaak vir die hele gesin.
Glodine R. - 25th March 2017
staying in Little Brak, Western Cape
We will go again anytime. The people is so friendly there and the streets are quiet and safe ... 10 out of 10!
Riana V. - 25th March 2017
staying in Marina Da Gama, Western Cape
Goeie veiligheid en absoluut 'n plek om bietjie weg te kom van die stadslewe.
Gloria B. - 25th March 2017
staying in Witsand, Western Cape
Lieflike plek behalwe vir die wind!
Surina V. - 25th March 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
Die hoofstraat en groot dele van die sypaadjies is al vir baie jare in 'n baie swak toestand......wonder wanneer gaan dit eendag herstel word?
Beverly D. - 25th March 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Sien uit wanneer paaie en toegangsroetes voltooi is.
Bradley A. - 25th March 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Dis 'n baie nice toeristebestemming. Verskeie restuarante, ens.
Charlee S. - 25th March 2017
staying in Arniston, Western Cape
Pragtige seedorpie.
Christo V. - 25th March 2017
staying in Jongensfontein, Western Cape
Oulike en rustige vakansiedorpie met 'n ontspanne vakansie-atmosfeer.
Amanda V. - 25th March 2017
staying in Struisbaai, Western Cape
Love, love, love Struisbaai!
Hein V. - 25th March 2017
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is lieflik en so eg Afrikaans. Heerlike vakansiebestemming!
Leonie G. - 25th March 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Jacobsbaai needs to grow a bit more. Wouldn't be able to stay for long periods of time. No nice accessible swimming beach.
Maud D. - 25th March 2017
staying in Century City, Western Cape
Naby alles.
Lynette L. - 25th March 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Heerlike wegbreekplek met genoeg eetplekke en winkeltjies. Ek en my man het gesels en gewonder of 'n klein teater nie dalk 'n aanwins sal wees nie, waar kunstenaars oor naweke kan optree. Ons sal beslis weer hier kom kuier.
Bruce T. - 25th March 2017
staying in De Kelders, Western Cape
Perfect place to relax. Close to Hermanus. Beautiful little beaches to explore. Wonderful viewing of whales when they are in the bay.
Lynn S. - 25th March 2017
staying in Elgin, Western Cape
Stunning!
Fritz S. - 25th March 2017
staying in Jongensfontein, Western Cape
Dit is beslis 'n heerlike vakansieplek vir klein en jong kinders.
Frans C. - 25th March 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Dit is so 'n mooi plek, daar is baie om daar te doen en jy is naby baie ander plekke. Dit was ook mooi skoon.
Brian F. - 24th March 2017
staying in St Helena Bay, Western Cape
Peaceful place.
Lydia D. - 24th March 2017
staying in Nature's Valley, Western Cape
Natures Valley is pragtig. Sal beslis weer daarheen gaan.
Nicky C. - 24th March 2017
staying in Worcester, Western Cape
Die mense is baie vriendelik.
Neville S. - 24th March 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Dit die tipe plek wat jy nie veel van verwag nie totdat jy begin rondstap. Dit is 'n baie interessante dorp wat jou belangstelling aangryp.
Gerrie S. - 24th March 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Houtbaai is pragtig.
Ruan D. - 24th March 2017
staying in Fish Hoek, Western Cape
Gerieflike alternatiewe verblyf indien jy nie in Simonstad verblyf kry nie.
Johannes J L. - 24th March 2017
staying in Camps Bay, Western Cape
Regte vakansie-atmosfeer!
Paula T. - 24th March 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Great place to visit and a beautiful beach.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com