Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Anne B. - 24th March 2017
staying in Strand, Western Cape
Dit is jammer van die konstruksie wat daar op die oomblik is.
Richard A. - 24th March 2017
staying in Strand, Western Cape
Strand sal altyd my keuse van verblyf bly. Fantasties.
Annina M. - 24th March 2017
staying in Franschhoek, Western Cape
Ideale wegbreek vir stadsmense.
Elmarie D. - 24th March 2017
staying in Santos Bay, Western Cape
Pragtige skoon area!
Denise N. - 24th March 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
Wat 'n pragtige, rustige dorp. Dis 'n moet-besoek plek.
Sunell B. - 24th March 2017
staying in Paarl, Western Cape
Die Paarl is lekker sentraal vir mense wat goedjies wil doen in Somerset-Wes en Kaapstad en vele ander omliggende dorpe.
Neville W. - 24th March 2017
staying in Gansbaai, Western Cape
Die atmosfeer in die dorp self is baie vriendelik en mense het ons glad nie gegroet nie. Die winkelsentrum is sentraal geleë en maklik bereikbaar.
Tim H. - 24th March 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Nice little town with very friendly people.
Shanine M. - 24th March 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Its a beautiful little beach town!
Stephne F. - 24th March 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Pragtige dorpie.
Marisca V. - 24th March 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Baie kinder- en gesinsvriendelik en dit kom veilig voor.
Lynette R. - 24th March 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Die plek is baie vuil. Die water is ook vuil en vol gemors. Jy sit by die restaurant en eet en kyk na die rommel in die water.
Johannes J L. - 24th March 2017
staying in Camps Bay, Western Cape
Daar is altyd lewe in Kampsbaai.
Colin D. - 24th March 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige kusdorpie wat heel rustig is.
Eddo V. - 23rd March 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Beautiful charming city, with historical places of interest and good restaurants.
Chris J. - 23rd March 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is altyd pragtig - selfs as die wind waai. Dis ideaal vir 'n naweek of langnaweek, maar langer beteken mens moet bietjie uitry om die omgewing te sien - daar is nie veel meer om te doen nie. So om uit te span en niks te doen (behalwe lekker eet) is dit ideaal. Die Pizza-restaurant het o.a. 'n gerookte snoek-pizza!
Eddo V. - 23rd March 2017
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Stellenbosch has oldest university of SA. Students make this place vibe, especially the bars and terraces. The well maintained old buildings provide style and a good atmosphere to relax.
Lize J. - 23rd March 2017
staying in Gansbaai, Western Cape
Gansbaai is 'n oulike kusdorpie. Prettig om daar 'n draai te maak.
Fransien V. - 23rd March 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Lekker plek met baie om te doen in die omgewing danksy die MyCity-busdiens.
Aletta H. - 23rd March 2017
staying in Mykonos, Western Cape
Mykonos is 'n wonderlike oord vir gesinne met kinders. Daar is soveel om te doen en altyd te min tyd om by alles uit te kom.
Andre R. - 23rd March 2017
staying in Franschhoek, Western Cape
Pragtig.
Nicolene V. - 23rd March 2017
staying in Durbanville, Western Cape
Baie skoon en netjiese voorstad van Kaapstad.
Marinda V. - 23rd March 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Sondagmiddagetes by die Swartberg Hotel is ongelooflik! Baie billik geprys, maar besprekings is absoluut noodsaaklik.
Hans B. - 23rd March 2017
staying in Paradise, Western Cape
Pragtige omgewing, gerieflik geleë in Knysna en die Tuinroete.
Johan K. - 23rd March 2017
staying in Kalk Bay, Western Cape
Kalkbaai is die Kaap se Dullstroom. Hordes klein winkels en dié lekkerste restaurante. Super veilige plek om in aande ook rond te loop. Ons bly nooit meer op 'n ander plek as in Kalkbaai nie.
Kobus C. - 23rd March 2017
staying in Bonnievale, Western Cape
Bonnievale is 'n pragtige plattelandse dorpie en baie rustig vir ons wat uit die stad se gewoel kom.
Thys V. - 23rd March 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Kogelberg Reservaat het paar netjiese staproetes, veral op 'n warm dag is die Palmietrivier 'n lafenis saam met die stap.
Amanda V. - 23rd March 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Riebeek-Kasteel is an absolute delight! A small village filled with quirky places and eccentric characters. Eve's restaurant does a brilliant breakfast and Wicked Treats does the best scones.
Sonja R. - 23rd March 2017
staying in McGregor, Western Cape
Fanastiese dorp met vriendelike mense.
Colette M. - 23rd March 2017
staying in Pinnacle Point, Western Cape
Pinnacle Punt is 'n pragtige bestemming.
Ronethea L. - 23rd March 2017
staying in Kleinmond, Western Cape
Lekker plek en kan my aftree-oord word.
Pieter D. - 23rd March 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Western Cape
Baie mooi.
Antoinette M. - 23rd March 2017
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Een van my gunsteling plekke in Suid Afrika. Lieflik, stil, lekker drafpaaie en asemrowende sonsondergange. Beste plek om uit die stad te ontsnap.
Christo O. - 23rd March 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus sal ons altyd na aan die hart bly, lekker wandelroetes langs die see.
Elouise D. - 23rd March 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Dis sentraal geleë.
Dawie En Annalise M. - 22nd March 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie goeie rusplek en oornagblyplek. Pragtige natuur - die rustigheid van die Karoo word hier spesiaal ervaar.
Hercules D. - 22nd March 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Ek sal graag daar wil gaan aftree, die restaurante is die beste!
Joeline S. - 22nd March 2017
staying in Strand, Western Cape
Strand is naby alles.
Lize J. - 22nd March 2017
staying in Pringle Bay, Western Cape
Pringlebaai is 'n lieflike kusdorpie. Baie rustig, 'n plekkie om weer jou batterye te herlaai. Inwoners boeregasvry.
Ricardo V. - 22nd March 2017
staying in Paarl, Western Cape
Die weer was net uitputtend. Oor die algemeen goed

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com